fbpx
Wikipedia

17 Februarie

17 Februarie is die 48ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 317 dae in die res van die jaar (318 in skrikkeljare).

Plaket by die Bloukrans-monument wat die historiese gebeurtenis uitbeeld.
AB de Villiers se geboortedag

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

17 Februarie
februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 48ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, plaket, bloukrans, monument, historiese, gebeurtenis, uitbeeld, villiers, geboortedag, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, viering. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae17 Februarie is die 48ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 317 dae in die res van die jaar 318 in skrikkeljare Plaket by die Bloukrans monument wat die historiese gebeurtenis uitbeeld AB de Villiers se geboortedag Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1448 Pous Nicolaas V sluit die konkordaat van Wenen met Frederik III van Duitsland 1755 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word kardinaal priester van S Marco 1838 n Groot aantal Voortrekkers sterf in n Zoeloeaanval langs die Blaukraansrivier naby wat nou Weenen is 1854 Brittanje erken die onafhanklikheid van die Oranje Vrystaat die hedendaagse Vrystaat in Suid Afrika 1895 Die volle ballet Swanemeer word vir die eerste keer in Sint Petersburg Rusland opgevoer met musiek deur Tsjaikofski 1939 Prof J L B Smith ondersoek die eerste maal die selakant wat sewe weke tevore aan Marjorie Courtenay Latimer oorhandig is 1979 Ongeveer 120 000 manskappe van die Volksbevrydingsleer van die Volksrepubliek China gaan noordelike Vietnam binne en begin daarmee die Chinees Vietnamese Oorlog 2008 Kosovo verklaar onafhanklikheid van Serwie Geboortes Wysig1653 Arcangelo Corelli Italiaanse komponis 1713 1699 Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff Duitse argitek en skilder 1753 1798 Auguste Comte Franse wiskundige en filosoof 1857 1885 Romano Guardini Duitse katolieke priester teoloog en filosoof 1968 1898 Gregor Wentzel Duitse fisikus 1978 1925 Hal Holbrook Amerikaanse akteur 2021 1951 Patricia de Lille Suid Afrikaanse politikus 1961 Meir Kessler Israelse rabbi 1961 Andrei Korotajef Russiese antropoloog historikus en ekonoom 1981 Paris Hilton Amerikaanse sosiale persoonlikheid 1984 AB de Villiers Suid Afrikaanse krieketspeler 1993 Kai Luke Brummer Suid Afrikaanse akteur 1996 Sasha Pieterse Suid Afrikaansgebore Amerikaanse aktrise en vervaardiger Sterftes Wysig364 Jovianus Romeinse keiser 331 1600 Giordano Bruno Italiaanse filosoof wiskundige en astronoom tereggestel op die brandstapel Januarie 1548 1612 Patriarg Hermogenes van Moskou Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland 1530 1673 Moliere Franse dramaturg 1622 1982 Thelonious Monk Amerikaanse jazzpianis en komponis 1917 1973 Leonore Veenemans Suid Afrikaanse sopraan 1935 1997 Berta Smit Suid Afrikaanse uitgewer en Afrikaanse skrywer 1926 2020 Ja Net DuBois Amerikaanse aktrise 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 17 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 Februarie amp oldid 2449746,