×
17 Augustus

17 Augustus is die 229ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (230ste in skrikkeljare). Daar volg nog 136 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Vlag van Gaboen

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 229ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 230ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, vlag, gaboen, pous, volg, pous, agato, 1498. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 17 Augustus is die 229ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 230ste in skrikkeljare Daar volg nog 136 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Vlag van Gaboen 682 Pous Leo II volg Pous Agato op 1498 Cesare Borgia seun van Pous Alexander VI bedank as kardinaal 1611 Pous Paulus V stel elf kardinale aan waaronder Gaspar Borja y Velasco kanunnik van Toledo Spanje 1691 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word goewerneur van Ascoli 1740 Pous Benedictus XIV volg Pous Clemens XII as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1909 Hewige sneeustorm in Joubertpark Johannesburg wat plek plek 40 cm sneeu agterlaat 1945 Sukarno en Hatta verklaar Indonesiese onafhanklikheid 1960 Gaboen die laaste van die vier gebiede waaruit die voormalige Frans Ekwatoriaal Afrika bestaan het word onafhanklik 1962 Oos Duitse grenswagte skiet die 18 jarige Peter Fechter dood tydens sy poging om oor die Berlynse Muur na Wes Berlyn te vlug 1978 Drie Amerikaanse ballonvaarders slaag in die eerste warmlugballonvlug oor die Atlantiese Oseaan 1987 Nazi gevangene Rudolf Hess word dood aangetref in die Spandaugevangenis 1990 Vyf en dertig mense sterf in gevegte tussen pro Inkatha hostelbewoners en inwoners van Soweto 1993 Veelparty onderhandelaars besluit eenparig om Walvisbaai destyds n enklawe van Suid Afrika aan Namibie te oorhandig 1998 Die Amerikaanse President Bill Clinton erken dat hy n onbehoorlike fisiese verhouding met Withuis intern Monica Lewinsky gehad het Geboortes Wysig1601 Pierre de Fermat Franse Wiskundige 1665 1786 Davy Crockett Amerikaanse avonturier 1844 Menelik II keiser van Ethiopie 1913 1887 Karel I van Oostenryk laaste keiser van Oostenryk Hongarye 1922 1888 Monty Woolley Amerikaanse akteur 1963 1893 Mae West Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer 1980 1896 Leslie Groves luitenant generaal in die VSA Leer en projekbestuurder van die Manhattan projek 1970 1918 Evelyn Ankers Brits Amerikaanse aktrise 1985 1920 Maureen O Hara Iers Amerikaanse aktrise en sangeres 2015 1926 Jiang Zemin Chinese ingenieur oud politikus 5de President van China 1943 Robert de Niro Amerikaanse akteur 1946 Hugh Baiocchi Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 1949 Julian Fellowes Engelse akteur en regisseur politikus 1951 Richard Hunt Amerikaanse akteur 1992 1952 Nelson Piquet snr Brasiliaanse voormalige Formule Eenrenjaer en driemalige wereldkampioen 1958 Belinda Carlisle Amerikaanse sangeres 1959 Jonathan Franzen Amerikaanse skrywer romansier en essayis 1960 Sean Penn Amerikaanse akteur regisseur rolprentmaker en politieke aktivis 1968 Helen McCrory Engelse aktrise 2021 1969 Donnie Wahlberg Amerikaanse akteur en vervaardiger 1977 Thierry Henry Franse sokkerspeler 1980 Lene Marlin Noorse musikant Sterftes Wysig309 of 310 Pous Eusebius die 31ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1590 Pous Sixtus V die 227ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1521 1681 Patriarg Nikon n Russiese geestelike 1605 1786 Fredrik II koning van die Pruise 1712 1809 Matthew Boulton Britse nyweraar en entrepreneur 1728 1875 Wilhelm Bleek Duitse linguis en navorser van Afrikatale 1827 1922 Jacob van Deventer Suid Afrikaanse militere bevelvoerder 1877 1942 Herman Auerbach Poolse wiskundige 1901 1971 Wilhelm List Duitse veldmaarskalk 1880 1979 Vivian Vance Amerikaanse aktrise en sangeres 1909 1982 Ruth First sterf toe sy n briefbom oopmaak wat vir haar man Joe Slovo bedoel was 1928 1987 Rudolf Hess Duitse soldaat en politikus 1894 1990 Pearl Bailey Amerikaanse aktrise en sangeres 1918 2010 Francesco Cossiga Italiaanse politikus 8ste President van Italie 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 17 August Feesdag van Pous Eusebius in die Rooms Katolieke Kerk Voorheen op 26 September Onafhanklikheidsdag in Indonesie 1945 Gaboen 1969 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 17 Augustus amp ol,