×
1794
1794
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1789 | 1790 | 1791 | 1792 | 1793 | ◄ 1794 ► | 1795 | 1796 | 1797 | 1798 | 1799 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1794
Kalenders
Antoine Lavoisier
Gregoriaanse kalender 1794
MDCCXCIV
Ab urbe condita 2547
Armeense kalender 1243

ԹՎ ՌՄԽԳ

Sjinese kalender 4490 – 4491

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 1786 –1787
Hebreeuse kalender 5554 – 5555
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1849 – 1850
- Shaka Samvat 1716 – 1717
- Kali Yuga 4895 – 4896
Irannese kalender 1172 –1173
Islamitiese kalender 1209 –1209


Die jaar 1794 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Die Suidelike Nederlande word by Frankryk ingelyf.
  • Die Engelse kaptein William Brown is die eerste buitelander wat die hawe van Honolulu (Oahu-eiland, Hawaiï) bereik.
  • 11 Januarie – Jan Willem Wernich word as Landmeter-Argitek aangestel aan die Kaap.
  • 21 FebruariePous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Jean-Siffrein Maury, aartsbiskop-biskop van Montefiascone en Corneto.
  • 21 FebruarieAnnibale Sermattei della Genga (later Pous Leo XII) word titulêr aartsbiskop van Tirus en nuntius in Lucerne.
  • 14 Maart – Annibale Sermattei della Genga (later Pous Leo XII) word as nuntius verplaas na Keulen maar moet weens die oorlog sy intrek in Augsburg neem.
  • 28 Augustus – Pous Pius VI publiseer Auctorem fidei teen biskop Scipione del Ricci en die sinode van Pistoia.

Publikasie datum: September 25, 2021

1794, 17de, 18de, 19de, 1789, 1790, 1791, 1792, 1793, 1795, 1796, 1797, 1798, 1799, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, antoine, lavoisiergregoriaanse, kalender, mdccxcivab, urbe, condita, 2547armeense, kalender, 1243, ԹՎ, ՌՄԽԳsjin. 1794 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1789 1790 1791 1792 1793 1794 1795 1796 1797 1798 1799 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1794Kalenders Antoine LavoisierGregoriaanse kalender 1794 MDCCXCIVAb urbe condita 2547Armeense kalender 1243 ԹՎ ՌՄԽԳSjinese kalender 4490 4491 庚丑 辛寅Ethiopiese kalender 1786 1787Hebreeuse kalender 5554 5555Hindoekalenders Vikram Samvat 1849 1850 Shaka Samvat 1716 1717 Kali Yuga 4895 4896Irannese kalender 1172 1173Islamitiese kalender 1209 1209 Die jaar 1794 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 94ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie Suidelike Nederlande word by Frankryk ingelyf Die Engelse kaptein William Brown is die eerste buitelander wat die hawe van Honolulu Oahu eiland Hawaii bereik 11 Januarie Jan Willem Wernich word as Landmeter Argitek aangestel aan die Kaap 21 Februarie Pous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan waaronder Jean Siffrein Maury aartsbiskop biskop van Montefiascone en Corneto 21 Februarie Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word tituler aartsbiskop van Tirus en nuntius in Lucerne 14 Maart Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word as nuntius verplaas na Keulen maar moet weens die oorlog sy intrek in Augsburg neem 28 Augustus Pous Pius VI publiseer Auctorem fidei teen biskop Scipione del Ricci en die sinode van Pistoia Geboortes Wysig12 Mei Sir George Cathcart n Britse generaal diplomaat en goewerneur van die Kaapkolonie 1854 9 Augustus Achille Valenciennes n Franse dierkundige 1865 24 September Robert Godlonton n pionier in die Kaapse koerantwese 1884 20 November Eduard Ruppell Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger in Afrika 1884 Sterftes Wysig10 Januarie Georg Forster Duits Poolse etnoloog en joernalis 1754 16 Januarie Edward Gibbon Engelse historikus 1737 5 April Francois Chabot n radikale politikus tydens die Franse Rewolusie 1756 5 April Camille Desmoulins n Franse advokaat en rewolusioner 1760 5 April Georges Danton Franse revolusie leier 1759 8 Mei Antoine Lavoisier Franse chemikus 1743 28 Julie Maximilien Robespierre Franse politikus en prokureur 1758 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1794 amp ol,