×
1788
1788
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1783 | 1784 | 1785 | 1786 | 1787 | ◄ 1788 ► | 1789 | 1790 | 1791 | 1792 | 1793 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1788
Kalenders
Sydney Cove
Gregoriaanse kalender 1788
MDCCLXXXVIII
Ab urbe condita 2541
Armeense kalender 1237

ԹՎ ՌՄԼԷ

Sjinese kalender 4484 – 4485

甲未 – 乙申

Ethiopiese kalender 1780 –1781
Hebreeuse kalender 5548 – 5549
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1843 – 1844
- Shaka Samvat 1710 – 1711
- Kali Yuga 4889 – 4890
Irannese kalender 1166 –1167
Islamitiese kalender 1202 –1202


Die jaar 1788 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1788, 17de, 18de, 19de, 1783, 1784, 1785, 1786, 1787, 1789, 1790, 1791, 1792, 1793, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, sydney, covegregoriaanse, kalender, mdcclxxxviiiab, urbe, condita, 2541armeense, kalender, 1237, ԹՎ, ՌՄԼԷsjines. 1788 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1783 1784 1785 1786 1787 1788 1789 1790 1791 1792 1793 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1788Kalenders Sydney CoveGregoriaanse kalender 1788 MDCCLXXXVIIIAb urbe condita 2541Armeense kalender 1237 ԹՎ ՌՄԼԷSjinese kalender 4484 4485 甲未 乙申Ethiopiese kalender 1780 1781Hebreeuse kalender 5548 5549Hindoekalenders Vikram Samvat 1843 1844 Shaka Samvat 1710 1711 Kali Yuga 4889 4890Irannese kalender 1166 1167Islamitiese kalender 1202 1202 Die jaar 1788 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 88ste jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig1 Januarie Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer 2 Januarie Georgia word die 4de deelstaat van die Verenigde State 9 Januarie Connecticut word die 5de deelstaat van die Verenigde State 26 Januarie Die Britse Eerste Vloot gelei deur Kaptein Arthur Phillip land by Sydney Cove net buite die hedendaagse Sydney om die eerste permanente Europese vesting in Australie te vestig 6 Februarie Massachusetts word die 6de deelstaat van die Verenigde State 21 Maart n Brand verwoes die Amerikaanse stad New Orleans 7 April Pous Pius VI stel Jose Francisco Miguel Antonio de Mendoca patriarg van Lissabon aan as kardinaal 28 April Maryland word die 7de deelstaat van die Verenigde State 23 Mei Suid Carolina word die 8ste deelstaat van die Verenigde State 21 Junie New Hampshire word die 9de deelstaat van die Verenigde State 25 Junie Virginie word die 10de deelstaat van die Verenigde State 26 Julie New York word die 11de deelstaat van die Verenigde State 15 Desember Pous Pius VI stel Etienne Charles de Lomenie de Brienne aartsbiskop van Sens Frankryk aan as kardinaal Geboortes Wysig22 Januarie Lord Byron Britse outeur en digter 1824 Onbekend Elisha Collier n Amerikaanse ontwerper wat die flintlock rewolwer uitgevind het 1856 Sterftes Wysig14 Desember Carl Philipp Emanuel Bach Duitse komponis 1714 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1788 amp ol,