×
1776
1776
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1771 | 1772 | 1773 | 1774 | 1775 | ◄ 1776 ► | 1777 | 1778 | 1779 | 1780 | 1781 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1776
Kalenders
Adam Smith
Gregoriaanse kalender 1776
MDCCLXXVI
Ab urbe condita 2529
Armeense kalender 1225

ԹՎ ՌՄԻԵ

Sjinese kalender 4472 – 4473

壬未 – 癸申

Ethiopiese kalender 1768 –1769
Hebreeuse kalender 5536 – 5537
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1831 – 1832
- Shaka Samvat 1698 – 1699
- Kali Yuga 4877 – 4878
Irannese kalender 1154 –1155
Islamitiese kalender 1190 –1190


Die jaar 1776 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

  • 15 AprilPous Pius VI stel Luigi Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Cesarea en Giovanni Archinto, titulêr aartsbiskop van Filippo, aan as kardinale.
  • MeiAdam Smith se bekende werk An Inquiry into the Nature and Causes of the Wealth of Nations of te wel Wealth of Nations word die eerste keer gepubliseer.
  • 20 Mei – Pous Pius VI stel Guido Calcagnini, biskop van Osimo en Cingoli en Angelo Maria Durini, titulêr aartsbiskop van Ancira, president van Avignon, aan as kardinale.
  • 29 Junie – Stigting van San Francisco deur die Spaanse Fransiskaner-orde as San Francisco de Asís, vernoem ná die heilige Frans van Assisi.
  • 2 Julie – Nadat hy die heel nag gery het, kom Caesar Rodney net betyds om die beslissende stem te gee vir die aanvaarding van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring.
  • 4 JulieAmerikaanse onafhankliheidsverklaring word aanvaar.
  • 25 DesemberSlag van Trenton: George Washington steek die Delawarerivier oor en oorwin die Hesse.

Publikasie datum: September 03, 2021

1776, 17de, 18de, 19de, 1771, 1772, 1773, 1774, 1775, 1777, 1778, 1779, 1780, 1781, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, adam, smithgregoriaanse, kalender, mdcclxxviab, urbe, condita, 2529armeense, kalender, 1225, ԹՎ, ՌՄԻԵsjinese, k. 1776 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1771 1772 1773 1774 1775 1776 1777 1778 1779 1780 1781 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1776Kalenders Adam SmithGregoriaanse kalender 1776 MDCCLXXVIAb urbe condita 2529Armeense kalender 1225 ԹՎ ՌՄԻԵSjinese kalender 4472 4473 壬未 癸申Ethiopiese kalender 1768 1769Hebreeuse kalender 5536 5537Hindoekalenders Vikram Samvat 1831 1832 Shaka Samvat 1698 1699 Kali Yuga 4877 4878Irannese kalender 1154 1155Islamitiese kalender 1190 1190 Die jaar 1776 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 76ste jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig15 April Pous Pius VI stel Luigi Valenti Gonzaga tituler aartsbiskop van Cesarea en Giovanni Archinto tituler aartsbiskop van Filippo aan as kardinale Mei Adam Smith se bekende werk An Inquiry into the Nature and Causes of the Wealth of Nations of te wel Wealth of Nations word die eerste keer gepubliseer 20 Mei Pous Pius VI stel Guido Calcagnini biskop van Osimo en Cingoli en Angelo Maria Durini tituler aartsbiskop van Ancira president van Avignon aan as kardinale 29 Junie Stigting van San Francisco deur die Spaanse Fransiskaner orde as San Francisco de Asis vernoem na die heilige Frans van Assisi 2 Julie Nadat hy die heel nag gery het kom Caesar Rodney net betyds om die beslissende stem te gee vir die aanvaarding van die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring 4 Julie Amerikaanse onafhankliheidsverklaring word aanvaar 25 Desember Slag van Trenton George Washington steek die Delawarerivier oor en oorwin die Hesse Geboortes Wysig24 Januarie E T A Hoffmann Duitse Romantiese skrywer komponis en regsgeleerde 1822 11 Junie John Constable Engelse Romantiese skilder 1837 9 Augustus Amedeo Avogadro Italiaanse juris fisikus en chemikus 1856 Sterftes Wysig25 Augustus David Hume Skotse filosoof ekonoom geskiedkundige en essayis 1711 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1776 amp ol,