×
1775
1775
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1770 | 1771 | 1772 | 1773 | 1774 | ◄ 1775 ► | 1776 | 1777 | 1778 | 1779 | 1780 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1775
Kalenders
Die Llandrinio-brug uit 1775.
Gregoriaanse kalender 1775
MDCCLXXV
Ab urbe condita 2528
Armeense kalender 1224

ԹՎ ՌՄԻԴ

Sjinese kalender 4471 – 4472

辛午 – 壬未

Ethiopiese kalender 1767 –1768
Hebreeuse kalender 5535 – 5536
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1830 – 1831
- Shaka Samvat 1697 – 1698
- Kali Yuga 4876 – 4877
Irannese kalender 1153 –1154
Islamitiese kalender 1189 –1189


Die jaar 1775 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • 15 FebruariePous Pius VI volg Pous Clemens XIV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 21 Februarie – Pous Pius VI word tot biskop gewy.
  • 22 Februarie – Pous Pius VI word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
  • 11 April – Laaste voltrekking van doodstraf vir heksery in Duitsland.
  • 19 AprilAmerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Slag van Lexington en Concord - Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste te konfiskeer. Die Britte word teruggedryf na Boston. Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog (American Revolutionary War) begin.
  • 24 April – Pous Pius VI stel Leonardo Antonelli, assessor van die Inkwisisie en Bernardino de' Vecchi, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
  • 17 Mei – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Kontinentale Kongres verklaar handel met Kanada onwettig.
  • 29 Mei – Pous Pius VI stel sy oom Giovanni Carlo Bandi, biskop van Imola, aan as kardinaal.
  • 17 Junie – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Britse magte neem Bunker Hill buite Boston, Massachusetts oor.
  • 17 Julie – Pous Pius VI stel Francesco Maria Banditi, Theat., aartsbiskop van Benevento en Ignazio Gaetano Boncompagni-Ludovisi, referendaris van die hooftribunaal van die Signatura vir Geregtigheid en Genade aan as kardinale.
  • 13 November – Pous Pius VI stel Juan Tomás de Boxadors y Sureda de San Martín, O.P., generaal van sy orde, aan as kardinaal.
  • 25 Desember – Pous Pius VI publiseer Inscrutabile oor die probleme van sy pontifikaat en Summa Dei oor die afsluiting van die jubileum-jaar.

Publikasie datum: September 25, 2021

1775, 17de, 18de, 19de, 1770, 1771, 1772, 1773, 1774, 1776, 1777, 1778, 1779, 1780, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, llandrinio, brug, gregoriaanse, kalender, mdcclxxvab, urbe, condita, 2528armeense, kalender, 1224, ԹՎ, ՌՄԻԴsjin. 1775 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1770 1771 1772 1773 1774 1775 1776 1777 1778 1779 1780 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1775Kalenders Die Llandrinio brug uit 1775 Gregoriaanse kalender 1775 MDCCLXXVAb urbe condita 2528Armeense kalender 1224 ԹՎ ՌՄԻԴSjinese kalender 4471 4472 辛午 壬未Ethiopiese kalender 1767 1768Hebreeuse kalender 5535 5536Hindoekalenders Vikram Samvat 1830 1831 Shaka Samvat 1697 1698 Kali Yuga 4876 4877Irannese kalender 1153 1154Islamitiese kalender 1189 1189 Die jaar 1775 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 75ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig15 Februarie Pous Pius VI volg Pous Clemens XIV op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 21 Februarie Pous Pius VI word tot biskop gewy 22 Februarie Pous Pius VI word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani 11 April Laaste voltrekking van doodstraf vir heksery in Duitsland 19 April Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Slag van Lexington en Concord Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste te konfiskeer Die Britte word teruggedryf na Boston Die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog American Revolutionary War begin 24 April Pous Pius VI stel Leonardo Antonelli assessor van die Inkwisisie en Bernardino de Vecchi dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 17 Mei Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Kontinentale Kongres verklaar handel met Kanada onwettig 29 Mei Pous Pius VI stel sy oom Giovanni Carlo Bandi biskop van Imola aan as kardinaal 17 Junie Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Britse magte neem Bunker Hill buite Boston Massachusetts oor 17 Julie Pous Pius VI stel Francesco Maria Banditi Theat aartsbiskop van Benevento en Ignazio Gaetano Boncompagni Ludovisi referendaris van die hooftribunaal van die Signatura vir Geregtigheid en Genade aan as kardinale 13 November Pous Pius VI stel Juan Tomas de Boxadors y Sureda de San Martin O P generaal van sy orde aan as kardinaal 25 Desember Pous Pius VI publiseer Inscrutabile oor die probleme van sy pontifikaat en Summa Dei oor die afsluiting van die jubileum jaar Geboortes WysigJohn Philip n sendeling van die Londense Sendinggenootskap 1851 Thomas Girten Waterverfskilder 20 Januarie Andre Marie Ampere Franse fisikus 1836 27 Januarie Friedrich Schelling Duitse filosoof 1854 27 April JMW Turner Engelse Waterverfskilder 1851 16 Desember Jane Austen Engelse skrywer 1817 Sterftes WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1775 amp ol,