×
1772
1772
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1767 | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | ◄ 1772 ► | 1773 | 1774 | 1775 | 1776 | 1777 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1772
Kalenders
Pole ná die eerste deling.
Gregoriaanse kalender 1772
MDCCLXXII
Ab urbe condita 2525
Armeense kalender 1221

ԹՎ ՌՄԻԱ

Sjinese kalender 4468 – 4469

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 1764 –1765
Hebreeuse kalender 5532 – 5533
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1827 – 1828
- Shaka Samvat 1694 – 1695
- Kali Yuga 4873 – 4874
Irannese kalender 1150 –1151
Islamitiese kalender 1186 –1186


Die jaar 1772 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1772, 17de, 18de, 19de, 1767, 1768, 1769, 1770, 1771, 1773, 1774, 1775, 1776, 1777, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, pole, eerste, deling, gregoriaanse, kalender, mdcclxxiiab, urbe, condita, 2525armeense, kalender, 1221, ԹՎ, ՌՄԻ. 1772 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1767 1768 1769 1770 1771 1772 1773 1774 1775 1776 1777 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1772Kalenders Pole na die eerste deling Gregoriaanse kalender 1772 MDCCLXXIIAb urbe condita 2525Armeense kalender 1221 ԹՎ ՌՄԻԱSjinese kalender 4468 4469 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 1764 1765Hebreeuse kalender 5532 5533Hindoekalenders Vikram Samvat 1827 1828 Shaka Samvat 1694 1695 Kali Yuga 4873 4874Irannese kalender 1150 1151Islamitiese kalender 1186 1186 Die jaar 1772 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 72ste jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig22 Januarie Die Crozeteilande word onderweg van Mauritius na Tahiti deur Marc Joseph Marion du Fresne ontdek 17 Oktober Pous Clemens XIV sluit die Jesuite kollege Collegium Romanum onder druk van die Bourbonprinse 14 Desember Pous Clemens XIV stel Leopold Ernest von Firmian prins biskop van Passau aan as kardinaal Voltooiing van die Franse ensiklopedie Encyclopedie ou Dictionnaire raisonne des sciences des arts et des metiers Die Sweedse natuurkundige Anders Sparrman arriveer in die Kaap van Goeie Hoop Geboortes Wysig1 Mei Sir Galbraith Lowry Cole die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1842 2 Mei Novalis pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg Romantiese Duitse digter filosoof juris en mynbou ingenieur 1801 24 Augustus Willem I van Nederland Prins van Oranje en die eerste koning van Nederland 1843 21 Oktober Samuel Taylor Coleridge Engelse Romantiese digter literatuurkritikus en filosoof 1834 Onbekend Sir Rufane Donkin n waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth 1841 Sterftes Wysig29 Maart Emanuel Swedenborg Sweedse Lutherse teoloog Wetenskaplike Filosoof en mistici 1688 15 Junie Louis Claude Daquin Franse komponis van Joodse afkoms 1694 6 Julie Karl Gottlob Sperbach Duitse letterkundige en filoloog 1694 12 Julie Marc Joseph Marion du Fresne Franse ontdekkingsreisiger 1724 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1772 amp ol,