×
1760
1760
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1755 | 1756 | 1757 | 1758 | 1759 | ◄ 1760 ► | 1761 | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1760
Kalenders
George II
Gregoriaanse kalender 1760
MDCCLX
Ab urbe condita 2513
Armeense kalender 1209

ԹՎ ՌՄԹ

Sjinese kalender 4456 – 4457

丙卯 – 丁辰

Ethiopiese kalender 1752 –1753
Hebreeuse kalender 5520 – 5521
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1815 – 1816
- Shaka Samvat 1682 – 1683
- Kali Yuga 4861 – 4862
Irannese kalender 1138 –1139
Islamitiese kalender 1174 –1174


Die jaar 1760 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1760, 17de, 18de, 19de, 1755, 1756, 1757, 1758, 1759, 1761, 1762, 1763, 1764, 1765, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, george, iigregoriaanse, kalender, mdcclxab, urbe, condita, 2513armeense, kalender, 1209, ԹՎ, ՌՄԹsjinese, kalend. 1760 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1755 1756 1757 1758 1759 1760 1761 1762 1763 1764 1765 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1760Kalenders George IIGregoriaanse kalender 1760 MDCCLXAb urbe condita 2513Armeense kalender 1209 ԹՎ ՌՄԹSjinese kalender 4456 4457 丙卯 丁辰Ethiopiese kalender 1752 1753Hebreeuse kalender 5520 5521Hindoekalenders Vikram Samvat 1815 1816 Shaka Samvat 1682 1683 Kali Yuga 4861 4862Irannese kalender 1138 1139Islamitiese kalender 1174 1174 Die jaar 1760 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 60ste jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigBritse troepe verower die stad Montreal Die Pruisiese hoofstad Berlyn word deur Russiese en Oostenrykse troepe beset Geboortes Wysig3 Januarie John Storm Amerikaanse Revolusionere soldaat 1835 1 Maart Francois Nicolas Leonard Buzot Franse Revolusionere leier selfmoord 1794 2 Maart Camille Desmoulins n Franse advokaat en rewolusioner 1794 10 Maart Leandro Fernandez de Moratin Spaanse dramaturg vertaler en digter 1828 30 April Joseph Souham Franse generaal 1837 10 Mei Johann Peter Hebel Duitse digter 1826 28 Mei Alexandre Vicomte de Beauharnais Franse politikus en generaal 1794 29 Mei Charlotte Slottsberg Sweedse ballerina 12 Junie Jean Baptiste Louvet de Couvrai Franse skrywer joernalis politikus en diplomaat 1797 22 Augustus Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII in Genga 1829 1 Oktober William Thomas Beckford Engelse roman en reisskrywer 1844 Oktober Fredrique Lowen Verhoog aktrise 1813 17 Desember Deborah Sampson Eerste Amerikaanse vroue soldaat 1827 datum onbekend Louise Francoise Contat Franse aktrise 1813 waarskynlik Lemuel Francis Abbott Engelse portret skilder 1802 Sterftes Wysig25 Oktober George II koning van Groot Brittanje 1683 26 Desember Hendrik Swellengrebel die eerste VOC goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is 1700 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1760 amp ol,