×
1754
1754
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1749 | 1750 | 1751 | 1752 | 1753 | ◄ 1754 ► | 1755 | 1756 | 1757 | 1758 | 1759 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1754
Kalenders
Mahmoed I
Gregoriaanse kalender 1754
MDCCLIV
Ab urbe condita 2507
Armeense kalender 1203

ԹՎ ՌՄԳ

Sjinese kalender 4450 – 4451

庚酉 – 辛戌

Ethiopiese kalender 1746 –1747
Hebreeuse kalender 5514 – 5515
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1809 – 1810
- Shaka Samvat 1676 – 1677
- Kali Yuga 4855 – 4856
Irannese kalender 1132 –1133
Islamitiese kalender 1167 –1167


Die jaar 1754 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • 22 AprilPous Benedictus XIV stel Antonino Sersale, aartsbiskop van Napels aan as kardinaal.
  • 26 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Cum Religiosi oor godsdiensonderrig.
  • 17 Julie – Pous Benedictus XIV verklaar Seraphina (Sueva) Sforza salig.
  • 1 Augustus – Pous Benedictus XIV publiseer Quod Provinciale oor die gebruik van Mohammedaanse name deur Christene.
  • 11 September – Pous Benedictus XIV verklaar Giovanna van Orvieto salig.
  • 18 Desember – Pous Benedictus XIV stel Luis Antonio Fernández de Córdoba Portocarrero, deken van die metropolitaanse katedraal van Toledo, Spanje aan as kardinaal.

Publikasie datum: Augustus 27, 2021

1754, 17de, 18de, 19de, 1749, 1750, 1751, 1752, 1753, 1755, 1756, 1757, 1758, 1759, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, mahmoed, igregoriaanse, kalender, mdcclivab, urbe, condita, 2507armeense, kalender, 1203, ԹՎ, ՌՄԳsjinese, kalen. 1754 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1749 1750 1751 1752 1753 1754 1755 1756 1757 1758 1759 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1754Kalenders Mahmoed IGregoriaanse kalender 1754 MDCCLIVAb urbe condita 2507Armeense kalender 1203 ԹՎ ՌՄԳSjinese kalender 4450 4451 庚酉 辛戌Ethiopiese kalender 1746 1747Hebreeuse kalender 5514 5515Hindoekalenders Vikram Samvat 1809 1810 Shaka Samvat 1676 1677 Kali Yuga 4855 4856Irannese kalender 1132 1133Islamitiese kalender 1167 1167 Die jaar 1754 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 54ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig22 April Pous Benedictus XIV stel Antonino Sersale aartsbiskop van Napels aan as kardinaal 26 Junie Pous Benedictus XIV publiseer Cum Religiosi oor godsdiensonderrig 17 Julie Pous Benedictus XIV verklaar Seraphina Sueva Sforza salig 1 Augustus Pous Benedictus XIV publiseer Quod Provinciale oor die gebruik van Mohammedaanse name deur Christene 11 September Pous Benedictus XIV verklaar Giovanna van Orvieto salig 18 Desember Pous Benedictus XIV stel Luis Antonio Fernandez de Cordoba Portocarrero deken van die metropolitaanse katedraal van Toledo Spanje aan as kardinaal Geboortes Wysig2 Februarie Charles Maurice de Talleyrand Franse diplomaat 1838 30 Maart Jean Francois Pilatre de Rozier Franse chemie en fisika onderwyser en een van die eerste lugvaartpioniers 1785 23 Augustus Lodewyk XVI van Frankryk koning van Frankryk tydens die Franse Rewolusie 1793 1 Oktober Paul van Rusland tsaar van Rusland 1801 27 November Georg Forster Duits Poolse etnoloog en joernalis 1794 Onbekend Jean Pierre Brissot Franse politikus 1793 Onbekend Anton Anreith n Duitsgebore beeldhouer werksaam in Suid Afrika 1822 Sterftes Wysig13 Desember Mahmoed I n sultan van die Ottomaanse Ryk 1696 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1754 amp ol,