×
1729
1729
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1724 | 1725 | 1726 | 1727 | 1728 | ◄ 1729 ► | 1730 | 1731 | 1732 | 1733 | 1734 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1729
Kalenders
Voorblad van Handel se Lotario
Gregoriaanse kalender 1729
MDCCXXIX
Ab urbe condita 2482
Armeense kalender 1178

ԹՎ ՌՃՀԸ

Sjinese kalender 4425 – 4426

乙申 – 丙酉

Ethiopiese kalender 1721 –1722
Hebreeuse kalender 5489 – 5490
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1784 – 1785
- Shaka Samvat 1651 – 1652
- Kali Yuga 4830 – 4831
Irannese kalender 1107 –1108
Islamitiese kalender 1142 –1142


Die jaar 1729 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Die Portugese Fort Jesus in Mombasa (Oos-Afrika) word deur Arabiere verower.
  • 23 MaartPous Benedictus XIII stel Camillo Cibo, titulêr patriarg van Konstantinopel aan as kardinaal.
  • 24 Maart – Pous Benedictus XIII verklaar Fidelis van Sigmaringen (Mark Rey) salig.
  • 13 Augustus – Pous Benedictus XIII verklaar Vincent de Paul salig.
  • 6 Julie – Pous Benedictus XIII stel Francesco Borghese, titulêr aartsbiskop van Trajanopolis en Carlo Vincenzo Ferreri, O.P., biskop van Alessandria aan as kardinale.

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

1729, 17de, 18de, 19de, 1724, 1725, 1726, 1727, 1728, 1730, 1731, 1732, 1733, 1734, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, voorblad, handel, lotariogregoriaanse, kalender, mdccxxixab, urbe, condita, 2482armeense, kalender, 1178, ԹՎ, Ռ. 1729 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1724 1725 1726 1727 1728 1729 1730 1731 1732 1733 1734 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1729Kalenders Voorblad van Handel se LotarioGregoriaanse kalender 1729 MDCCXXIXAb urbe condita 2482Armeense kalender 1178 ԹՎ ՌՃՀԸSjinese kalender 4425 4426 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1721 1722Hebreeuse kalender 5489 5490Hindoekalenders Vikram Samvat 1784 1785 Shaka Samvat 1651 1652 Kali Yuga 4830 4831Irannese kalender 1107 1108Islamitiese kalender 1142 1142 Die jaar 1729 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 29ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie Portugese Fort Jesus in Mombasa Oos Afrika word deur Arabiere verower 23 Maart Pous Benedictus XIII stel Camillo Cibo tituler patriarg van Konstantinopel aan as kardinaal 24 Maart Pous Benedictus XIII verklaar Fidelis van Sigmaringen Mark Rey salig 13 Augustus Pous Benedictus XIII verklaar Vincent de Paul salig 6 Julie Pous Benedictus XIII stel Francesco Borghese tituler aartsbiskop van Trajanopolis en Carlo Vincenzo Ferreri O P biskop van Alessandria aan as kardinale Geboortes Wysig12 Januarie Edmund Burke Ierse filosoof en politikus 1797 2 Mei Keiserin Katharina II van Rusland 1796 6 September Moses Mendelssohn Duits Joodse filosoof tydens die Verligting 1786 Sterftes Wysig31 Januarie Jacob Roggeveen Nederlandse ontdekkingsreisiger wat gestuur is om Terra Australis te vind 1659 23 April Pieter Gysbert Noodt goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1681 Onbekend Peter van Dievoet Belgiese gebore te Brussel beeldhouer en argitek 1661 Musiek Wysig2 Desember George Frideric Handel se opera Lotario wat handel oor Lotarius II van Italie se vrou Adelaide word uitgevoer Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1729 amp ol,