fbpx
Wikipedia

1720

1720
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | 1719 | ◄ 1720 ► | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | 1725 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1720
Kalenders  
Helgoland
Gregoriaanse kalender 1720
MDCCXX
Ab urbe condita 2473
Armeense kalender 1169

ԹՎ ՌՃԿԹ

Sjinese kalender 4416 – 4417

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender 1712 –1713
Hebreeuse kalender 5480 – 5481
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1775 – 1776
- Shaka Samvat 1642 – 1643
- Kali Yuga 4821 – 4822
Irannese kalender 1098 –1099
Islamitiese kalender 1132 –1132


Die jaar 1720 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • 'n Groot storm verdeel Helgoland in twee eilande: die Oberland (1 km2) wat uit klippe bestaan, en die Duin (0,7 km2) wat uit sand bestaan.
  • 30 SeptemberPous Clemens XI stel Carlos de Borja-Centelles y Ponce de León, patriarg van Wes-Indië en Álvaro Cienfuegos Villazón, S.J. aan as kardinaal.
  • 22 NovemberLorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
  • 16 Desember – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word kardinaal-priester van S. Pietro in Vincoli.

Geboortes

Sterftes

1720
1720, 17de, 18de, 19de, 1715, 1716, 1717, 1718, 1719, 1721, 1722, 1723, 1724, 1725, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, helgolandgregoriaanse, kalender, mdccxxab, urbe, condita, 2473armeense, kalender, 1169, ԹՎ, ՌՃԿԹsjinese, kalend. 1720 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1715 1716 1717 1718 1719 1720 1721 1722 1723 1724 1725 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1720Kalenders HelgolandGregoriaanse kalender 1720 MDCCXXAb urbe condita 2473Armeense kalender 1169 ԹՎ ՌՃԿԹSjinese kalender 4416 4417 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 1712 1713Hebreeuse kalender 5480 5481Hindoekalenders Vikram Samvat 1775 1776 Shaka Samvat 1642 1643 Kali Yuga 4821 4822Irannese kalender 1098 1099Islamitiese kalender 1132 1132Die jaar 1720 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 20ste jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig n Groot storm verdeel Helgoland in twee eilande die Oberland 1 km2 wat uit klippe bestaan en die Duin 0 7 km2 wat uit sand bestaan 30 September Pous Clemens XI stel Carlos de Borja Centelles y Ponce de Leon patriarg van Wes Indie en Alvaro Cienfuegos Villazon S J aan as kardinaal 22 November Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura 16 Desember Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word kardinaal priester van S Pietro in Vincoli Geboortes Wysig12 Augustus Konrad Ekhof Duitse akteur en regisseur 1778 Onbekend Patrick Browne Ierse dokter en plantkundige 1790 Sterftes Wysig18 November Calico Jack Engelse seerower wat in die vroee 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was 1682 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1720 amp oldid 2256714,