×
1712
1712
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | 1711 | ◄ 1712 ► | 1713 | 1714 | 1715 | 1716 | 1717 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1712
Kalenders
Pokke
Gregoriaanse kalender 1712
MDCCXII
Ab urbe condita 2465
Armeense kalender 1161

ԹՎ ՌՃԿԱ

Sjinese kalender 4408 – 4409

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 1704 –1705
Hebreeuse kalender 5472 – 5473
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1767 – 1768
- Shaka Samvat 1634 – 1635
- Kali Yuga 4813 – 4814
Irannese kalender 1090 –1091
Islamitiese kalender 1124 –1124


Die jaar 1712 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1712, 17de, 18de, 19de, 1707, 1708, 1709, 1710, 1711, 1713, 1714, 1715, 1716, 1717, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, pokkegregoriaanse, kalender, mdccxiiab, urbe, condita, 2465armeense, kalender, 1161, ԹՎ, ՌՃԿԱsjinese, kalender,. 1712 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1707 1708 1709 1710 1711 1712 1713 1714 1715 1716 1717 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1712Kalenders PokkeGregoriaanse kalender 1712 MDCCXIIAb urbe condita 2465Armeense kalender 1161 ԹՎ ՌՃԿԱSjinese kalender 4408 4409 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 1704 1705Hebreeuse kalender 5472 5473Hindoekalenders Vikram Samvat 1767 1768 Shaka Samvat 1634 1635 Kali Yuga 4813 4814Irannese kalender 1090 1091Islamitiese kalender 1124 1124 Die jaar 1712 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 12de jaar van die 18de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure WysigDie pokke breek uit in die Kaapkolonie Sankt Petersburg word tot nuwe Russiese hoofstad verklaar Die tweede Villmergse oorlog tussen die protestantse en katolieke lede van die Switserse Bondgenootskap begin 29 Februarie In Swede word 29 Februarie deur 30 Februarie gevolg in n stap om die Sweedse kalender af te skaf 18 Mei Pous Clemens XI stel 18 nuwe kardinale aan waaronder Lodovico Pico della Mirandola tituler patriarg van Konstantinopel 22 Mei Pous Pius V word heilig verklaar deur Pous Clemens XI 22 Mei Pous Clemens XI verklaar Caterina dei Vigri Catherine van Bologna en Felix van Cantalice heilig 10 Junie Pous Clemens XI verklaar Andreo Avelino heilig 1 Augustus Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word biskop van Viterbo en Tuscania Italie 27 Augustus Pous Clemens XI verklaar Ceslas Odrowaz salig Geboortes Wysig24 Januarie Fredrik II koning van die Pruise 1786 1 Februarie Konrad Ernst Ackermann Duitse bestuurder akteur 1771 28 Junie Jean Jacques Rousseau Franse filosoof en skrywer van onder andere Le Contrat Social 1762 en Emile 1778 Sterftes Wysig5 April Jan Luyken Nederlandse digter illustreerder en gravis 1649 24 Junie Simon van der Stel Nederlandse ontdekkingsreisiger en goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1639 14 September Giovanni Domenico Cassini n Italiaanse Franse wiskundige sterrekundige en ingenieur 1625 Onbekend Danila Antsiferof ontdekkingsreisiger in Siberie onbekend Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1712 amp ol,