×
1711
1711
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | ◄ 1711 ► | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | 1716 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1711
Kalenders
Druiwe van die Paarl
Gregoriaanse kalender 1711
MDCCXI
Ab urbe condita 2464
Armeense kalender 1160

ԹՎ ՌՃԿ

Sjinese kalender 4407 – 4408

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 1703 –1704
Hebreeuse kalender 5471 – 5472
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1766 – 1767
- Shaka Samvat 1633 – 1634
- Kali Yuga 4812 – 4813
Irannese kalender 1089 –1090
Islamitiese kalender 1123 –1123


Die jaar 1711 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Die eerste verslae oor die Kaapse wyne rondom die Paarl, wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak, verskyn.
  • Die Pruisiese Akademie van Wetenskappe word in Berlyn geopen.
  • 23 FebruarieMichelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word kardinaal-priester van Ss. Quirico en Giulitta.
  • 9–10 Julie – Slag van die Pruth: Rusland verloor aan die Pruthrivier in Moldawië van Turkye. Peter die Grote moet met Baltaji Mehmed Pasha vrede sluit en die fort van Azof opgee, Taganrog verwoes en ophou om hom in Poolse sake in te meng.
  • 23 DesemberPous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
  1. Venice, Austria, and the Turks in the Seventeenth Century, American Philosophical Society:Kenneth Meyer Setton, 1991, ISBN 0-87169-192-2, ISBN 978-0-87169-192-7 bls. 422

Publikasie datum: September 26, 2021

1711, 17de, 18de, 19de, 1706, 1707, 1708, 1709, 1710, 1712, 1713, 1714, 1715, 1716, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, druiwe, paarlgregoriaanse, kalender, mdccxiab, urbe, condita, 2464armeense, kalender, 1160, ԹՎ, ՌՃԿsjinese, kal. 1711 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1706 1707 1708 1709 1710 1711 1712 1713 1714 1715 1716 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1711Kalenders Druiwe van die PaarlGregoriaanse kalender 1711 MDCCXIAb urbe condita 2464Armeense kalender 1160 ԹՎ ՌՃԿSjinese kalender 4407 4408 丁寅 戊卯Ethiopiese kalender 1703 1704Hebreeuse kalender 5471 5472Hindoekalenders Vikram Samvat 1766 1767 Shaka Samvat 1633 1634 Kali Yuga 4812 4813Irannese kalender 1089 1090Islamitiese kalender 1123 1123 Die jaar 1711 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie eerste verslae oor die Kaapse wyne rondom die Paarl wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak verskyn Die Pruisiese Akademie van Wetenskappe word in Berlyn geopen 23 Februarie Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word kardinaal priester van Ss Quirico en Giulitta 9 10 Julie Slag van die Pruth Rusland verloor aan die Pruthrivier in Moldawie van Turkye Peter die Grote moet met Baltaji Mehmed Pasha vrede sluit en die fort van Azof opgee Taganrog verwoes en ophou om hom in Poolse sake in te meng 1 23 Desember Pous Clemens XI stel Annibale Albani Apostoliese protonotarius aan as kardinaal Geboortes Wysig7 Mei David Hume Skotse filosoof ekonoom geskiedkundige en essayis 1776 1 September Willem IV Prins van Oranje Prins van Oranje en die eerste hereditere stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland 1751 29 Oktober Laura Bassi Italiaanse fisikus en akademikus 1778 11 November Stepan Krasjeninnikof Russiese geograaf en in die 18de eeu n ontdekkingsreisiger in Siberie 1755 19 November Michail Lomonosof Russiese Renaissance man wetenskaplike en skrywer 1765 Sterftes WysigOnbekend Wladimir Atlasof n ontdekkingsreisiger in Siberie circa 1661 Verwysings Wysig Venice Austria and the Turks in the Seventeenth Century American Philosophical Society Kenneth Meyer Setton 1991 ISBN 0 87169 192 2 ISBN 978 0 87169 192 7 bls 422Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1711 amp ol,