fbpx
Wikipedia

1710

1710
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | ◄ 1710 ► | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1710
Kalenders  
Kaart van Malakka en Siam, omtrent 1710, Gerard van Keulen
Gregoriaanse kalender 1710
MDCCX
Ab urbe condita 2463
Armeense kalender 1159

ԹՎ ՌՃԾԹ

Sjinese kalender 4406 – 4407

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 1702 –1703
Hebreeuse kalender 5470 – 5471
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1765 – 1766
- Shaka Samvat 1632 – 1633
- Kali Yuga 4811 – 4812
Irannese kalender 1088 –1089
Islamitiese kalender 1122 –1122


Die jaar 1710 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 10de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1710
1710, 17de, 18de, 19de, 1705, 1706, 1707, 1708, 1709, 1711, 1712, 1713, 1714, 1715, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, kaart, malakka, siam, omtrent, gerard, keulengregoriaanse, kalender, mdccxab, urbe, condita, 2463armeense, kale. 1710 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1705 1706 1707 1708 1709 1710 1711 1712 1713 1714 1715 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1710Kalenders Kaart van Malakka en Siam omtrent 1710 Gerard van KeulenGregoriaanse kalender 1710 MDCCXAb urbe condita 2463Armeense kalender 1159 ԹՎ ՌՃԾԹSjinese kalender 4406 4407 丙丑 丁寅Ethiopiese kalender 1702 1703Hebreeuse kalender 5470 5471Hindoekalenders Vikram Samvat 1765 1766 Shaka Samvat 1632 1633 Kali Yuga 4811 4812Irannese kalender 1088 1089Islamitiese kalender 1122 1122Die jaar 1710 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 10de jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie VOC gee opdrag om die kolonie op Mauritius te verlaat Goewerneur van der Velde ontruim die eiland Die bevolking vertrek na die Kaap 19 Februarie Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word camerlengo van die kollege van kardinale 1 Maart Pous Clemens XI verklaar Lucia Broccadelli van Narni salig Geboortes Wysig4 Januarie Giovanni Battista Pergolesi Italiaanse komponis violis en orrelmusikant 1736 15 Februarie Lodewyk XV van Frankryk Franse koning 1774 12 Maart Thomas Arne Engelse komponis 1778 21 Julie Paul Heinrich Gerhard Mohring Duitse dokter plantkundige en dierkundige 1792 22 November Wilhelm Friedemann Bach Duitse komponis 1784 Onbekend Adam Kok I eerste leier van die Griekwas in Suid Afrika 1795 Sterftes Wysig19 Januarie Francesco Cupani Italiaanse natuurkundige wat hoofsaaklik belanggestel het in plantkunde 1657 Onbekend Andriamasinavalona koning van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar onbekend Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1710 amp oldid 2256646,