×
16de eeu

Die 16de eeu het in die jaar 1501 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1600 ten einde geloop.

Die 16de eeu word beskou deur geskiedkundiges as die eeu waarin die opkoms van die Westerse beskawing en die Islamitiese Buskruit Ryke plaasgevind het. Tydens die 16de eeu, het Spanje en Portugal die Indiese Oseaan verken en wêreldwye oseaniese handelsroete oopgemaak. Vasco da Gama is toestemming gegee deur die Indiese Sultans om te vesting in die ryk Bengal Sultanaat. Groot dele van die Nuwe Wêreld word Spaanse of Portugese kolonies, en terwyl die Portugese die meesters van Asië en Afrika se Indiese Oseaan handel word, het die Spaanse handel oor die Stille Oseaan oopgemaak en die Amerikas met Indië verbind.

Hierdie era van kolonialisme het merkantilisme gevestig as die leidende skool vir ekonomiese denke, waar die ekonomiese stelsel beskou is as 'n nul-som-spel waarin enige wins deur een party 'n verlies deur 'n ander vereis het. Die merkantilistiese leerstelling het die vele intra-Europese oorloë van die tydperk aangemoedig, en het waarskynlik die Europese uitbreiding en imperialisme dwarsdeur die wêreld aangevuur tot die 19de eeu of vroeë 20ste eeu.

Die Protestantse Hervorming het die gesag van die pous en die Rooms-Katolieke Kerk grootliks verswak. Europese politiek is oorheers deur godsdienstige konflikte, met die grondslag vir die epogale Dertigjarige Oorlog wat aan die einde van die eeu gelê is. I Italië, verskeie bydraes van die Italiaanse renaissance se leidende figure het gelei to di stigtin van belangrike onderwerpe soos rekeningkunde en politieke wetenskap.Galileo Galilei het die eerste termometer uitgevind, en het aansienlike bydraes gelewer tot die Wetenskaplike Revolusie. In die Koninkryk van Engeland het die Britse-Italiaanse Alberico Gentili die eerste boek oor publieke internasionale wet geskryf, en het sekularisme van Kanonieke reg eb Rooms-Katolieke teologie geskei.

In die Midde-Ooste het die Ottomaanse Ryk aanhou om uit te brei, die Sultan neem die titel van Kalief, terwyl hy met 'n herlewende Persië te make het. Iran en Irak is gevang deur die gewildheid van die Sjia sekte van Islam onder die heerskappy van die Safawieden-dinastie van vegter-mistieke, grond te bied vir 'n Persië onafhanklik van die meerderheid -Soenni Moslem wêreld.

In die Indiese subkontinent, na die nederlaag van die Delhi Sultanaat, het nuwe magte ontstaan. Die Suri-ryk gestig deur Sher Shah Suri en die Mughal-ryk deur Babur, 'n direkte afstammeling van Timoer en Djengis Khan. Sy opvolgers Humayun en Akbar het die ryk uitgebrei om die grootste deel van Suid-Asië intesluit. Die ryk het 'n sterk en stabiele ekonomie in die wêreld ontwikkel, wat lei tot kommersiële uitbreiding en groter beskermheerskap van kultuur, wat die verloop van die Indiese geskiedenis aansienlik beïnvloed het.

China ontruim die kusgebiede weens Japannese seerowery. Japan het destyds 'n ernstige burgeroorlog gevoer, bekend as die Sengoku-periode.

Nicolaas Copernicus het heliosentrisme voorgetsel wat met sterk weerstand te staan gekom het. Tycho Brahe weerlê die teorie van hemelse sfere met die waarnemingsmeting van 'n 1572 voorkoms van 'n Melkweg supernova. Hierdie gebeure het die langdurige idee van 'n onveranderlike heelal wat deur Ptolemeus en Aristoteles ondersteun is, direk betwis, en het gelei tot groot rewolusies in sterrekunde en wetenskap.

Wêreldkaart van die middel van die 16de eeu.
  1. Streusand 2011, bl. 124-164.
  2. Vadime Elisseeff (1998). The Silk Roads: Highways of Culture and Commerce. Berghahn Books. ISBN 978-1-57181-221-6.
  3. Nanda, J. N (2005). Bengal: the unique state. Concept Publishing Company. p. 10. 2005. ISBN 978-81-8069-149-2. Bengal [...] was rich in the production and export of grain, salt, fruit, liquors and wines, precious metals and ornaments besides the output of its handlooms in silk and cotton. Europe referred to Bengal as the richest country to trade with.
  4. . en.banglapedia.org (in Engels). vanaf die oorspronklike op 25 April 2020.
  5. Ekelund & Tollison 1981, bl. 9.
  6. Singh, Sarina; Lindsay Brown; Paul Clammer; Rodney Cocks; John Mock (2008). . 7, illustrated. Lonely Planet. p. 137. ISBN 1-74104-542-8. Besoek op23 August 2010.
  7. Babur. Babur Nama. Penguin Books. p. vii. ISBN 978-0-14-400149-1.

Publikasie datum: September 09, 2021

16de, jaar, 1501, aanvang, geneem, teen, einde, jaar, 1600, einde, geloop, 15de, 17de, 1501, 1502, 1503, 1504, 1505, 1506, 1507, 1508, 1509, 15101511, 1512, 1513, 1514, 1515, 1516, 1517, 1518, 1519, 15201521, 1522, 1523, 1524, 1525, 1526, 1527, 1528, 1529, 153. Die 16de eeu het in die jaar 1501 n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1600 ten einde geloop lt lt 15de eeu 16de eeu 17de eeu gt gt 1501 1502 1503 1504 1505 1506 1507 1508 1509 15101511 1512 1513 1514 1515 1516 1517 1518 1519 15201521 1522 1523 1524 1525 1526 1527 1528 1529 15301531 1532 1533 1534 1535 1536 1537 1538 1539 15401541 1542 1543 1544 1545 1546 1547 1548 1549 15501551 1552 1553 1554 1555 1556 1557 1558 1559 15601561 1562 1563 1564 1565 1566 1567 1568 1569 15701571 1572 1573 1574 1575 1576 1577 1578 1579 15801581 1582 1583 1584 1585 1586 1587 1588 1589 15901591 1592 1593 1594 1595 1596 1597 1598 1599 1600 Die 16de eeu word beskou deur geskiedkundiges as die eeu waarin die opkoms van die Westerse beskawing en die Islamitiese Buskruit Ryke 1 plaasgevind het Tydens die 16de eeu het Spanje en Portugal die Indiese Oseaan verken en wereldwye oseaniese handelsroete oopgemaak Vasco da Gama is toestemming gegee deur die Indiese Sultans om te vesting in die ryk Bengal Sultanaat 2 3 4 Groot dele van die Nuwe Wereld word Spaanse of Portugese kolonies en terwyl die Portugese die meesters van Asie en Afrika se Indiese Oseaan handel word het die Spaanse handel oor die Stille Oseaan oopgemaak en die Amerikas met Indie verbind Hierdie era van kolonialisme het merkantilisme gevestig as die leidende skool vir ekonomiese denke waar die ekonomiese stelsel beskou is as n nul som spel waarin enige wins deur een party n verlies deur n ander vereis het 5 Die merkantilistiese leerstelling het die vele intra Europese oorloe van die tydperk aangemoedig en het waarskynlik die Europese uitbreiding en imperialisme dwarsdeur die wereld aangevuur tot die 19de eeu of vroee 20ste eeu Die Protestantse Hervorming het die gesag van die pous en die Rooms Katolieke Kerk grootliks verswak Europese politiek is oorheers deur godsdienstige konflikte met die grondslag vir die epogale Dertigjarige Oorlog wat aan die einde van die eeu gele is I Italie verskeie bydraes van die Italiaanse renaissance se leidende figure het gelei to di stigtin van belangrike onderwerpe soos rekeningkunde en politieke wetenskap Galileo Galilei het die eerste termometer uitgevind en het aansienlike bydraes gelewer tot die Wetenskaplike Revolusie In die Koninkryk van Engeland het die Britse Italiaanse Alberico Gentili die eerste boek oor publieke internasionale wet geskryf en het sekularisme van Kanonieke reg eb Rooms Katolieke teologie geskei In die Midde Ooste het die Ottomaanse Ryk aanhou om uit te brei die Sultan neem die titel van Kalief terwyl hy met n herlewende Persie te make het Iran en Irak is gevang deur die gewildheid van die Sjia sekte van Islam onder die heerskappy van die Safawieden dinastie van vegter mistieke grond te bied vir n Persie onafhanklik van die meerderheid Soenni Moslem wereld In die Indiese subkontinent na die nederlaag van die Delhi Sultanaat het nuwe magte ontstaan Die Suri ryk gestig deur Sher Shah Suri en die Mughal ryk 6 deur Babur n direkte afstammeling van Timoer en Djengis Khan 7 Sy opvolgers Humayun en Akbar het die ryk uitgebrei om die grootste deel van Suid Asie intesluit Die ryk het n sterk en stabiele ekonomie in die wereld ontwikkel wat lei tot kommersiele uitbreiding en groter beskermheerskap van kultuur wat die verloop van die Indiese geskiedenis aansienlik beinvloed het China ontruim die kusgebiede weens Japannese seerowery Japan het destyds n ernstige burgeroorlog gevoer bekend as die Sengoku periode Nicolaas Copernicus het heliosentrisme voorgetsel wat met sterk weerstand te staan gekom het Tycho Brahe weerle die teorie van hemelse sfere met die waarnemingsmeting van n 1572 voorkoms van n Melkweg supernova Hierdie gebeure het die langdurige idee van n onveranderlike heelal wat deur Ptolemeus en Aristoteles ondersteun is direk betwis en het gelei tot groot rewolusies in sterrekunde en wetenskap Wereldkaart van die middel van die 16de eeu Verwysings Wysig Streusand 2011 bl 124 164 Vadime Elisseeff 1998 The Silk Roads Highways of Culture and Commerce Berghahn Books ISBN 978 1 57181 221 6 Nanda J N 2005 Bengal the unique state Concept Publishing Company p 10 2005 ISBN 978 81 8069 149 2 Bengal was rich in the production and export of grain salt fruit liquors and wines precious metals and ornaments besides the output of its handlooms in silk and cotton Europe referred to Bengal as the richest country to trade with Portuguese The Banglapedia en banglapedia org in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020 Ekelund amp Tollison 1981 bl 9 Singh Sarina Lindsay Brown Paul Clammer Rodney Cocks John Mock 2008 Pakistan amp the Karakoram Highway 7 illustrated Lonely Planet p 137 ISBN 1 74104 542 8 Besoek op 23 August 2010 Babur Babur Nama Penguin Books p vii ISBN 978 0 14 400149 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16de eeu amp ol,