fbpx
Wikipedia

16 September

16 September is die 259ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (260ste in skrikkeljare). Daar volg nog 106 dae.

Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

  • Mexiko – Onafhanklikheidsdag

16 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 259ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 260ste, skrikkeljare, daar, volg, burry, stander, tydens, 2012, olimpiese, somerspele, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, w. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae16 September is die 259ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 260ste in skrikkeljare Daar volg nog 106 dae Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig655 Pous Eugenius I volg Pous Martinus I op 681 Einde van die sesde ekumeniese raad van Konstantinopel 1472 Giovanni Battista Cibo later Pous Innocentius VIII word biskop van Molfetta 1795 Die Verenigde Koninkryk verower Kaapstad Suid Afrika 1810 Mexiko verkry onafhanklikheid van Spanje een van die Mexikaanse Fiestas Patrias 1908 General Motors word gestig 1963 Maleisie word gevorm van Maleia Singapoer Britse Noord Borneo en Sarawak 1975 Papoea Nieu Guinee verkry onafhanklikheid van AustralieGeboortes Wysig1874 P K de Villiers pedagoog konsertorrelis en skepper van Psalm en Gesangmelodie 1949 1891 Karl Donitz Duitse admiraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1980 1917 Alwyn Schlebusch Suid Afrikaanse politikus en staatsman 2008 1924 Lauren Bacall Amerikaanse aktrise 2014 1925 B B King Amerikaanse bluessanger 2015 1939 Breyten Breytenbach Suid Afrikaanse digter skrywer en skilder 1939 Yaakov Neeman Israelse politikus advokaat en regsgeleerde 2017 1952 Karen Muir Suid Afrikaanse swemster en die jongste persoon om n wereldrekord op te stel en wel in die 110 tree rugslag tans 100 m 2013 1963 Richard Marx Amerikaanse sanger 1973 Alfred Schaffer Nederlandse digter 1987 Burry Stander Suid Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder 23 Wereldkampioen 2013 Sterftes Wysig655 Pous Martinus I 74ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 600 827 Pous Valentinus 100ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1087 Pous Victor III 158ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Monte Cassino Italie 1027 1394 Teenpous Clemens VII in Avignon 1342 1701 Jakobus II koning van Engeland 1633 1753 Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff Duitse argitek en skilder 1699 1855 Sir George Thomas Napier n Britse goewerneur 1784 1936 Sir James Molteno die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie Volksraad 1865 1977 Maria Callas Amerikaanse operasangeres 1923 2004 Dolly Rathebe n Suid Afrikaanse aktrise en sangeres 1928 2016 Edward Albee Amerikaanse dramaturg 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMexiko OnafhanklikheidsdagWikimedia Commons bevat media in verband met 16 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 September amp oldid 2270044,