×
16 Oktober

16 Oktober is die 289ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (290ste in skrikkeljare). Daar volg nog 76 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • Wêreld-voedseldag

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 289ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 290ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig456, magister, militum, ricimer, verslaan, keis. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 16 Oktober is die 289ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 290ste in skrikkeljare Daar volg nog 76 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig456 Magister militum Ricimer verslaan Keiser Avitus by Piacenza en word hoof van die Wes Romeinse Ryk Hy bestee die res van sy lewe as die patrisier en regeer deur n aantal marionetkeisers Marie Antoinette Koningin van Frankryk 1311 Die konsilie van Vienne begin onder leiding van Pous Clemens V 1367 Pous Urbanus V keer terug na Rome vanuit Avignon 1471 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Carpentras 1499 Koning Lodewyk van Frankryk verower Lombardie en marsjeer Milaan binne 1665 Pous Alexander VII publiseer die bul Ad Sacram waarin die Janseniste weer veroordeel word 1672 Pous Clemens X laat die studente van die Duitse Kollege sweer dat hulle na Duitsland sal terugkeer nadat hulle studies afgehandel is 1689 Pous Alexander VIII word gekroon deur kardinaal Francesco Maidalchini 1690 Pous Alexander VIII verklaar vyf mense heilig waaronder Johannes van God en Giovanni van Capistrano 1756 Pous Benedictus XIV publiseer Ex Omnibus oor die bul Unigenitus 1793 Marie Antoinette word per guillotine tereggestel by die Place de la Revolution in Parys tydens die hoogtepunt van die Franse Revolusie 1813 Die Sesde koalisie val Napoleon en die eerste Franse Ryk aan in die Slag van Leipzig die grootste konflik in die Napoleontiese Oorloe 1830 Pous Pius VIII bekragtig die besluite van die konferensie van biskoppe in Baltimore VSA 1836 Die Voortrekkers verslaan die Matabele s tydens die Slag van Vegkop 1910 Duitsland verloor sy eerste internasionale sokkerwedstryd op tuisbodem met 1 2 teen Nederland in Kleef 1940 Tweede Wereldoorlog Hans Frank rig die Warskou Ghetto op die grootste Joodse ghetto in besette Pole 1964 Die Volksrepubliek China ontplof sy eerste atoombom 1978 Karol Jozef Wojtyla n Kardinaal van Krakow Pole word Pous Johannes Paulus II die eerste nie Italiaanse pous sedert die 16de eeu en die eerste ooit van n Slawiese land 1995 Louis Farrakhan van die Nation of Islam koordineer die Million Man March in Washington D C 2002 Bibliotheca Alexandrina in Alexandrie in Egipte n herdenking van die Groot Biblioteek van Alexandrie wat met die tyd verlore gegaan het word geopen Geboortes Wysig1811 Adam Kok III leier van die Griekwas 1875 1813 Carl Otto Hager Duitse argitek beroemd vir die ontwerp van talle kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1898 1854 Oscar Wilde Anglo Ierse skrywer in Dublin Ierland 1900 1861 Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland 1929 1886 Armin Wegner Duitse skrywer en menseregte aktivis 1978 1896 M S B Kritzinger Afrikaanse letterkundige en leksikograaf 1977 1910 Misha Black Britse argitek en ontwerper 1977 1920 Gert van den Bergh Suid Afrikaanse akteur 1968 1923 Linda Darnell Amerikaanse aktrise 1965 1927 Gunter Grass Duitse skrywer beeldhouer skilder en grafiese kunstenaar 2015 1952 Touriya Jabrane Marokkaanse teaterregisseur aktrise en politikus 2020 1975 Jacques Kallis Suid Afrikaanse krieketspeler 1997 Charles Leclerc Monegaskiese Formule Eenberoepsrenjaer Sterftes Wysig1333 Teenpous Nicolaas V ongeveer 1275 1553 Lucas Cranach die Ouere Duitse skilder en grafiese kunstenaar van die Renaissance 1472 1591 Pous Gregorius XIV die 229ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1535 1700 Patriarg Adriaan van Moskou die tiende en laaste Russies Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland 1627 1791 Grigori Potjomkin Russiese maarskalk staatsman en die minnaar van Katharina die Grote 1739 1909 Jan Hendrik Hofmeyr Onze Jan in Londen enkele dae voordat hy na sy vaderland sou terugkeer 1845 1946 Alfred Jodl Duitse generaal 1890 1946 Arthur Seyss Inquart n Oostenrykse Nazi politikus 1892 1946 Wilhelm Keitel n Duitse veldmaarskalk 1882 1959 George C Marshall n Amerikaanse vyfster generaal 1880 1981 Moshe Dayan Israeliese politikus 1981 2005 Tryna du Toit Afrikaanse skrywer 1910 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWereld voedseldagOntsluit van https af wikipedia org w index php title 16 Oktober amp ol,