×
16 Junie

16 Junie is die 167ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (168ste in skrikkeljare). Daar volg nog 198 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 167ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 168ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1081, duitse, biskoppe, kies, clemens, teenpous, si. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 16 Junie is die 167ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 168ste in skrikkeljare Daar volg nog 198 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1081 Duitse biskoppe kies Clemens III as teenpous op die sinode van Brixen 1451 Pietro Barbo later Pous Paulus II word as kardinaal priester van San Marco in Rome aangestel deur Pous Nicolaas V 1721 Pous Innocentius XIII stel Bernardo Maria Conti O S B Cas voormalige biskop van Terracina aan as kardinaal 1737 Pous Clemens XII verklaar Catherine van Genua Caterina Fieschi Adorno Jean Francois Regis Giuliana Falconieri en Vincent de Paul heilig 1814 Francesco Saverio Castiglioni later Pous Pius VIII keer terug na Montalto na sy gevangeskap deur die Franse 1846 Pous Pius IX volg Pous Gregorius XVI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1896 Die Drummond Castle vergaan aan die Franse kus 1900 Proklamasie van die Verskroeideaardebeleid deur Lord Roberts 1903 Die Ford Motormaatskappy word gestig 1940 Tweede Wereldoorlog Estland word deur die Sowjetunie beset 1976 Oproer in Soweto oor die gebruik van Afrikaans in swart skole 2020 Skermutselings tussen Indiese en Chinese magte in Ladakh lei tot die dood van 20 Indiese soldate waaronder n offisier in die betwiste grensgebied tussen die twee lande Geboortes Wysig1723 Adam Smith Skotse filosoof en ekonoom 1790 1826 Constantin von Ettingshausen Oostenrykse geoloog en plantkundige 1897 1872 William Joseph Baerentzen luitenant van die Skandinawiese Korps tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1958 1875 Philippus Christoffel Snyman Afrikaanse gereformeerde professor in die teologie te Steynsburg 1915 1875 Stan Laurel Engelse akteur en skrywer bekend vir sy The Laurel and Hardy Show 1965 1901 O S 5 Junie Anastasia Nikolajewna van Rusland 1918 1907 Jack Albertson Amerikaanse akteur 1981 1920 Jose Lopez Portillo 31ste President van Meksiko 2004 1924 Faith Domergue Amerikaanse aktrise 1999 1934 Eileen Atkins Engelse aktrise en draaiboekskrywer 1946 Mark Ritts Amerikaanse akteur poppespeler en vervaardiger 2009 1953 Valerie Mahaffey Amerikaanse aktrise 1955 Laurie Metcalf Amerikaanse aktrise 1962 Arnold Vosloo Suid Afrikaanse akteur 1964 Danny Burstein Amerikaanse akteur en sanger 1970 Clifton Collins Jr Amerikaanse akteur 1970 Phil Mickelson Amerikaanse beroepsgholfspeler 1971 Tupac Shakur Amerikaanse rapper in Las Vegas doodgeskiet 1996 1973 Eddie Cibrian Amerikaanse akteur 1978 Daniel Bruhl Spaans Duitse akteur 1981 Zane Kirchner Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokheelagter 1982 Missy Peregrym Kanadese model en aktrise 1987 Diana DeGarmo Amerikaanse sanger liedjieskrywer en aktrise 1991 Siya Kolisi Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springbokkaptein 1993 Park Bo gum Koreaanse akteur Sterftes Wysig1671 Stenka Razin n Kosakleier wat n groot opstand teen die adel en die tsaristiese burokrasie in Suid Rusland gelei het 1630 1752 Joseph Butler Engelse biskop en filosoof 1692 1778 Konrad Ekhof Duitse akteur en regisseur 1720 1932 Frederik van Eeden Nederlandse skrywer digter en psigiater 1860 1958 Imre Nagy Hongaarse politikus 3de eerste minister van Hongarye 1895 1959 George Reeves Amerikaanse akteur en regisseur 1914 1976 Hastings Ndlovu eerste persoon wat tydens die Soweto opstand geskiet is 1961 1976 Hector Pieterson en vele ander jeugdiges tydens die Soweto opstand 1964 1977 Wernher von Braun Duits Amerikaanse vuurpylingenieur 1912 2004 Thanom Kittikachorn militere diktator van Thailand 10de eerste minister van Thailand 1911 2012 Susan Tyrrell Amerikaanse aktrise 1945 2017 Helmut Kohl Duitse politikus en kanselier 1982 1998 1930 2018 Syd Nomis Springbokrugbyspeler 1941 2018 Cecile Cilliers Suid Afrikaanse joernalis en skryfster 1933 2021 Jabu Mabuza Suid Afrikaanse sakeman en belegger Eskom hoof 1958 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigJeugdag in Suid Afrika Bloom dag in IerlandWikimedia Commons bevat media in verband met 16 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 Junie amp ol,