×
16 Julie

16 Julie is die 197ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (198ste in skrikkeljare). Daar volg nog 168 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 197ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 198ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig622, begin, islamkalender, 1054, begin, groot, skis. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 16 Julie is die 197ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 198ste in skrikkeljare Daar volg nog 168 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig622 Begin van die Islamkalender 1054 Begin van die groot Oos Wes skisma 1228 Pous Gregorius IX verklaar Sint Franciskus van Assisi heilig 1560 Felice Peretti da Montalto later Pous Sixtus V word konsulent van die Inkwisisie in Rome 1705 Pous Clemens XI publiseer die bul Vineam Domini teen die Jansenisme 1721 Pous Innocentius XIII stel Guillaume Dubois aartsbiskop van Kameryk en Alessandro Albani O S Io Hieros priester van die apostoliese kamer aan as kardinale 1730 Pous Clemens XII word gekroon deur kardinaal Lorenzo Altieri 1746 Pous Benedictus XIV publiseer Accepimus praestantium oor die kruisbeeld op die altaar tydens die mis 1758 Pous Clemens XIII word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani 1767 Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig 1846 Pous Pius IX verleen amnestie aan politieke gevangenes en dissidente 1911 Ginger Rogers Amerikaanse aktrise en danseres 1995 1918 Die Russiese tsaar Nikolaas II van Rusland en sy gesin word vermoor 1945 Manhattan projek Trinity die eerste atoombomtoets word onderneem naby Alamogordo Nieu Meksiko VSA 1948 Die wereld se eerste turboskroef aangedrewe passasiersvliegtuig die Vickers Viscount voltooi sy nooienvlug 1965 Die Mont Blanc tonnel word in diens gestel 1969 Die Apollo 11 sending begin met die lansering van die Saturn V vuurpyl by Kaap Kennedy as deel van die eerste sending om n man op die maan te land 1979 Saddam Hoessein neem oor as Irak se president 1994 Die planeet Jupiter word deur fragmente van die komeet Shoemaker Levy 9 getref Geboortes Wysig1678 Jakob Hermann n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het 1733 1858 Eugene Ysaye Belgiese violis en komponis 1931 1860 Otto Jespersen Deense taalkundige 1943 1872 Roald Amundsen Noorse pool en ontdekkingsreisiger waarskynlik 18 Junie 1928 1896 Trygve Lie Noorse politikus van 1946 1952 sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1968 1906 Vincent Sherman Amerikaanse filmregisseur 2006 1907 Barbara Stanwyck Amerikaanse aktrise 1990 1911 Ginger Rogers Amerikaanse aktrise danser en sanger 1995 1915 Barnard Hughes Amerikaanse akteur 2006 1947 Roelf Meyer Suid Afrikaanse politikus 1948 Pinchas Zukerman Israeliese vioolspeler en dirigent 1967 Will Ferrell Amerikaanse akteur en komediant 1973 Shaun Pollock Suid Afrikaanse krieketspeler 1975 Tim Guest Engelse skrywer en joernalis 2009 1990 James Maslow Amerikaanse akteur en sanger 1996 Luke Hemmings Australiese sanger lid van 5 Seconds of SummerSterftes Wysig1216 Pous Innocentius III die 176ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Perugia Italie 1161 1557 Anna van Kleef die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland 1515 1594 Thomas Kyd Engelse dramaturg 1558 1764 Iwan VI van Rusland tsaar van Rusland 1740 1906 Alfred Beit Brits Suid Afrikaanse diamante en goudmagnaat en filantroop 1853 1918 Anastasia Romanowa groothertogin van Rusland 5 Junie 1901 1918 Nikolaas II van Rusland laaste Tsaar van Rusland 1868 1918 Prinses Alix van Hesse Darmstadt vrou van Nikolaas II van Rusland 1872 1956 Dr Willem Petrus Steenkamp Suid Afrikaanse predikant dokter en politikus 1879 1967 Frikkie Burgers Suid Afrikaanse vermaakkunstenaar radio en rolprentpersoonlikheid en orrelis 1907 1923 Louis Couperus Nederlandse romansier en digter 1863 1982 C R Swart die laaste Goewerneur Generaal van die Unie van Suid Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid Afrika 1894 1989 Herbert von Karajan Oostenrykse dirigent 1908 2019 Johnny Clegg Suid Afrikaanse sanger 1953 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 16 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 Julie amp ol,