×
16 Desember

16 Desember is die 350ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (351ste in skrikkeljare). Daar volg nog 15 dae in die res van die jaar.

Uitbeelding van die Slag van Bloedrivier.
Die seremoniële ysterwaens met koperbeslag by die Bloedriviermonument in KwaZulu-Natal.

Inhoud

Ganimedes, 'n maan van Jupiter, deur die Galileo-ruimtetuig afgeneem in 1996
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 350ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 351ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, uitbeelding, slag, bloedrivier, seremoniële, ysterwaens, koperbeslag, bloedriviermonument, kwazulu, natal, inhoud, gebeure, geboorte. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 16 Desember is die 350ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 351ste in skrikkeljare Daar volg nog 15 dae in die res van die jaar Uitbeelding van die Slag van Bloedrivier Die seremoniele ysterwaens met koperbeslag by die Bloedriviermonument in KwaZulu Natal Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig850 Kardinaal Anastasius word afgeset deur die sinode van Rome 882 Pous Marinus I volg Pous Johannes VIII op 955 Pous Johannes XII volg Pous Agapetus II op 965 Die volk van Rome neem Pous Johannes XIII gevange 1246 Pous Innocentius IV verklaar Edmund Rich aatrsbiskop van Kantelberg heilig 1446 Tommaso Parentucelli later Pous Nicolaas V word bevorder tot kardinaal priester van Santa Susanna 1464 Kardinaal Rodrigo de Borja y Borja kroon Pous Paulus II 1471 Pous Sixtus IV stel twee van sy familielede Pietro Riario biskop van Treviso en Giuliano della Rovere later Pous Julius II aan as kardinaal 1545 Pous Paulus III stel nog 4 nuwe kardinale aan 1641 Pous Urbanus VIII stel twaalf nuwe kardinale aan waaronder Virginio Orsini ridder van die militere orde van Johannes van Jerusalem 1715 Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Niccolo Caracciolo aartsbiskop van Capua 1720 Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word kardinaal priester van S Pietro in Vincoli 1746 Pous Benedictus XIV publiseer Quermadmodum nihil oor gebed 1771 Pous Clemens XIV stel Charles Antoine de La Roche Aymon aartsbiskop van Reims aan as kardinaal 1773 Die Boston Teeparty vind plaas 1782 Gregorio Barnaba Chiaramonti later Pous Pius VII word aangestel as biskop van Tivoli 1782 Pous Pius VI stel Giuseppe Maria Capece Zurlo Theat biskop van Calvi en Raniero Finocchietti ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale 1838 Die Boere verslaan Zoeloemagte in die Slag van Bloedrivier en word vir meer as n honderd en vyftig jaar daarna in Suid Afrika as Geloftedag gevier 1850 Die eerste vier skepe arriveer in Lyttelton Nieu Seeland en Christchurch in Nieu Seeland word gestig 1910 Henri Coanda voer die eerste kort vlug in n vliegtuig met n straalmotor uit 1913 Die Nasionale Vrouemonument word in Bloemfontein onthul 1929 Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word kardinaal 1938 Hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument in Pretoria 1949 Die Voortrekkermonument word luisterryk ingewy in Pretoria 1971 Bangladesj word van Pakistan onafhanklik 1991 Die Verenigde Nasies keer n vroeere bevinding om dat Zionisme rassisme is 1991 Kasakstan word van die Sowjetunie onafhanklik 1998 Amerikaanse en Britse magte begin om Irak met bomme te bestook nadat Irak VN wapeninspekteurs se werk belemmer het 1999 Duisende sterf in modderstortings in Venezuela 2000 NASA kondig aan dat Ganimedes n maan van Jupiter n oseaan het onder sy ysige oppervlakte Ganimedes n maan van Jupiter deur die Galileo ruimtetuig afgeneem in 1996 2011 Rusland Montenegro Samoa en Vanuatu sluit aan by die Wereldhandelsorganisasie Geboortes Wysig1485 Catharina van Aragon Koningin van Engeland en eerste vrou van Hendrik VIII van Engeland 1536 1770 Ludwig van Beethoven Duitse komponis 1827 1774 Dorothea Gosen n Voortrekker wat godsdienstige gedigte skryf onbekend 1775 Jane Austen Engelse skrywer 1817 1790 Koning Leopold I van Belgie 1865 1901 Margaret Mead antropoloog 1978 1905 Piet Hein Deense wetenskaplike wiskundige uitvinder skrywer en digter 1996 1917 Arthur C Clarke Amerikaanse wetenskapsfiksieskrywer 2008 1928 Philip K Dick wetenskapsfiksieskrywer 1982 1936 Nigel Weiss Suid Afrikaanse sterrekundige en wiskundige 2020 1946 Benny Andersson Sweedse sanger liedjieskrywer en lid van ABBA 1965 Alexander Pechtold voormalige Nederlandse politikus van die D66 party 1984 Kaz McFadden Suid Afrikaanse akteur Sterftes Wysig882 Pous Johannes VIII die 107de pous van die Rooms Katolieke Kerk 820 1523 Bernardino Lopez de Carvajal ook Teenpous Martinus IV 1456 1677 Petrus Hulsenaar die sesde predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika getree het 1639 1852 Andries Hendrik Potgieter leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het 1792 1859 Wilhelm Grimm Duitse feeverhaalverteller 1786 1916 Grigori Raspoetin Russiese lekeprediker 1869 1921 Camille Saint Saens Franse komponis 1835 1965 W Somerset Maugham Engelse skrywer 1874 1980 Harland Sanders Amerikaanse entrepreneur en stigter van Kentucky Fried Chicken 1890 1996 Laurens van der Post n Suid Afrikaanse skrywer 1906 2009 Manto Tshabalala Msimang Suid Afrikaanse politikus 1940 2017 Sharon Laws Britse professionele fietsryer 1974 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigNasionale Dag in Bahrein Oorwinningsdag in Bangladesh Onafhanklikheidsdag in Kazachstan Stigtingsdag in Nepal Geloftedag in Suid Afrika tot en met 1994 Versoeningsdag in Suid Afrika sedert 1994 Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 December Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 Desember amp ol,