×
16 Augustus

16 Augustus is die 228ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (229ste in skrikkeljare). Daar volg nog 137 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Menachem Begin, Carter en Sadat in Camp David 1978

Publikasie datum: September 07, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 228ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 229ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, menachem, begin, carter, sadat, camp, david. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 16 Augustus is die 228ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 229ste in skrikkeljare Daar volg nog 137 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Menachem Begin Carter en Sadat in Camp David 1978 1777 Britse magte word in die Slag van Bennington deur Amerikaanse troepe verslaan 1847 Sonderbund oorlog Die Switserse Bondgenootskap beveel die gesant van die Pous en alle Jesuiete om Switserland te verlaat Die Spesiale Bondgenootskap van Katolieke Kantone Sonderbund weier om aan die bevel gestand te doen en soek hulp n die buiteland Sardinie stuur 2000 gewere en Oostenryk 500000 Frank Frankryk stuur kanonne 1870 Die Slag van Mars la Tour vind plaas tydens die Frans Duitse Oorlog 1884 Die Voortrekkers stig die Nieuwe Republiek 1960 Excelsior projek Joseph Kittinger spring op 31 330 meter 102 800 voet met n valskerm uit n ballon bo Nieu Meksiko en stel wereldrekords op in hoe hoogtesprong vryvalhoogte en vinnigste spoed deur n mens sonder n vliegtuig 1960 Siprus word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1962 Die Beatles vervang tromspeler Pete Best met Ringo Starr 1993 Suid Afrika handig die Walvisbaai eksklave aan Namibie oor 2012 Die Marikana slagting vind by die Lonmin myn in Marikana Noordwes plaas Geboortes Wysig1876 Iwan Bilibin Russiese illustreerder en verhoogontwerper 1942 1888 T E Lawrence Britse soldaat Lawrence of Arabia 1935 1913 Menachem Begin Israeli premier 1992 1933 Stuart Roosa Amerikaanse lugvaartingenieur en ruimtevaarder 1994 1920 Charles Bukowski Duits Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1994 1958 Madonna Amerikaanse popsangeres en aktrise 1972 James Dalton Suid Afrikaanse rugbyspeler Sterftes Wysig1705 Jacob Bernoulli Switserse wiskundige en wetenskaplike 1654 1948 Babe Ruth Amerikaanse bofbalspeler 1895 1977 Elvis Presley Amerikaanse sanger en ruk en rol koning sterf op 42 jarige ouderdom 1935 2003 Idi Amin voormalige diktator van Uganda sterf in ballingskap in Saudi Arabie 1924 2016 Joao Havelange Brasiliaanse sportbestuurder en FIFA se sewende president 1916 2018 Aretha Franklin Amerikaanse sangeres 1942 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Ciprus 1960 Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 Augustus amp ol,