fbpx
Wikipedia

16 April

16 April is die 106de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (107ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 259 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

16 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 106de, jaar, gregoriaanse, kalender, 107ste, skrikkeljaar, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1178, sonsverduistering, terugkeer, odusseus, legendariese. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae16 April is die 106de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 107ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 259 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1178 v C n Sonsverduistering dui die terugkeer aan van Odusseus die legendariese koning van Ithaka na sy koninkryk na die Trojaanse Oorlog 556 Pous Pelagius I volg Pous Vigilius op 1071 Bari word oorgeneem deur Robert Guiscard en eindig die Bisantynse heersing in Italie 1245 Pous Innocentius IV stuur twee missies na die Mongoolse Khan met die voorstel dat die Mongole bekeer word tot die Christendom 1546 Pous Paulus III ekskommunikeer Hermann von Wied van Keulen 1674 Pous Clemens X publiseer die bul Ad apostolicae vocis oraculorum oor die instelling van die jubileum van 1675 1686 Die Nossa Senhora dos Milagros strand by Struisbaai 1746 Slag van Culloden in Skotland beeindig die Jakobiet opstand 1777 In die Slag van Bennington tydens die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot Brittanje in Vermont VSA 1799 Slag van Mount Tabor Napoleon verdryf die Ottoman Turke oor die Jordaanrivier naby Acre 1838 Die Koekoorlog begin in Meksiko 1917 Vladimir Lenin keer terug uit ballingskap 1943 Dr Albert Hofmann ontdek die psigiese effekte van LSD 1945 Tweede Wereldoorlog Die Slag van Berlyn begin met die Sowjetaanval op Seelowe Hohen 1946 Die ryk goudveld in die Vrystaatse Goudvelde word op die plaas Geduld ontdek 1947 Ontploffings en n brand aan boord n Franse vragskip in Texasstad VSA veroorsaak amper 600 sterftes 1972 Apollo program Apollo 16 word gelanseer na die Maan vanaf Kaap Canaveral Florida Geboortes Wysig778 Lodewyk die Vrome later Frankiese koning en keiser 840 1643 Olof Bergh n ou Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh familie 1725 1649 Jan Luyken Nederlandse digter illustreerder en gravis 1712 1755 Elisabeth Vigee Lebrun skilder 1842 1844 Anatole France wenner van die Nobelprys vir Letterkunde 1921 1924 1845 Jacobus Abraham Smuts vader van genl Jan Smuts 1914 1867 Wilbur Wright pionier vlieenier 1912 1886 Ernst Thalmann politikus 1944 1889 Charlie Chaplin Britse akteur skrywer en rolprentvervaardiger 1977 1891 Richard Saul Britse vegvlieenier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1965 1904 Fifi D Orsay Amerikaanse aktrise 1983 1918 Spike Milligan komediant 2002 1919 Merce Cunningham danser 1921 Peter Ustinov Britse skrywer akteur en filmregisseur 2004 1922 Kingsley Amis skrywer 1995 1927 Joseph Ratzinger kardinaal Pous Benedictus XVI die 265ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1939 Dusty Springfield sanger 1999 1940 Koningin Margrethe II van Denemarke 1946 Bobby Vinton sanger 1954 James Cameron Kanadese regisseur 1954 Ellen Barkin Amerikaanse aktrise 1955 Groothertog Henri van Luxemburg 1962 Ian MacKaye musikant 1962 Antony Blinken n Amerikaanse minister van buitelandse sake 1965 Martin Lawrence Amerikaanse akteur en komediant 1967 Bart de Graaff invloedryke Nederlandse TV aanbieder komediant en skepper van programme 2002 1971 Sharon Dijksma Nederlandse politikus 1974 Xu Jinglei Chinese aktrise 1986 Paul di Resta Skotse Formule Eenrenjaer Sterftes Wysig744 al Walid II ibn Abd al Malik Umayyad kalief 1828 Francisco Goya Spaanse skilder 1746 1914 George William Hill Amerikaanse astronoom 1838 1946 Arthur Chevrolet pionier motorrenjaer en ontwerper 1884 1958 Rosalind Franklin n Engelse skeikundige en x straal kristallografis 1920 1968 Edna Ferber Amerikaanse skrywer 1885 1991 David Lean Engelse dirigent 1908 1992 Neville Brand Amerikaanse akteur 1920 2007 Hannah Botha Afrikaanse aktrise 1923 2021 Helen McCrory Engelse aktrise 1968 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigGroenland Koningin van Denemarke se geboortedagherdenkingWikimedia Commons bevat media in verband met 16 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 16 April amp oldid 2389770,