fbpx
Wikipedia

1679

1679
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1674 | 1675 | 1676 | 1677 | 1678 | ◄ 1679 ► | 1680 | 1681 | 1682 | 1683 | 1684 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1679
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1679
MDCLXXIX
Ab urbe condita 2432
Armeense kalender 1128

ԹՎ ՌՃԻԸ

Sjinese kalender 4375 – 4376

乙午 – 丙未

Ethiopiese kalender 1671 –1672
Hebreeuse kalender 5439 – 5440
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1734 – 1735
- Shaka Samvat 1601 – 1602
- Kali Yuga 4780 – 4781
Irannese kalender 1057 –1058
Islamitiese kalender 1090 –1090


Die jaar 1679 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Die Suiderkruis word as 'n selfstandige sterrebeeld geklassifiseer. Die klassifisering word aan Augustin Royer toegeskryf.
  • 12 FebruariePous Innocentius XI sluit alle teaters in Rome weens immoraliteit.
  • 2 Maart – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sanctissimus Dominus waarin kasuïsme veroordeel word.
  • 2 Julie – Pous Innocentius XI verklaar Turibius van Mogroveio salig.
  • 20 November – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sollicitudo pastoralis oor die religieuse ordes.

Geboortes

Sterftes

1679
1679, 16de, 17de, 18de, 1674, 1675, 1676, 1677, 1678, 1680, 1681, 1682, 1683, 1684, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalendersgregoriaanse, kalender, mdclxxixab, urbe, condita, 2432armeense, kalender, 1128, ԹՎ, ՌՃԻԸsjinese, kalender, 4375,. 1679 16de eeu 17de eeu 18de eeu 1674 1675 1676 1677 1678 1679 1680 1681 1682 1683 1684 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1679KalendersGregoriaanse kalender 1679 MDCLXXIXAb urbe condita 2432Armeense kalender 1128 ԹՎ ՌՃԻԸSjinese kalender 4375 4376 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1671 1672Hebreeuse kalender 5439 5440Hindoekalenders Vikram Samvat 1734 1735 Shaka Samvat 1601 1602 Kali Yuga 4780 4781Irannese kalender 1057 1058Islamitiese kalender 1090 1090Die jaar 1679 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 79ste jaar van die 17de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie Suiderkruis word as n selfstandige sterrebeeld geklassifiseer Die klassifisering word aan Augustin Royer toegeskryf 12 Februarie Pous Innocentius XI sluit alle teaters in Rome weens immoraliteit 2 Maart Pous Innocentius XI publiseer die bul Sanctissimus Dominus waarin kasuisme veroordeel word 2 Julie Pous Innocentius XI verklaar Turibius van Mogroveio salig 20 November Pous Innocentius XI publiseer die bul Sollicitudo pastoralis oor die religieuse ordes Geboortes WysigOnbekend Melchior Hoffmann komponis van die Baroktydperk 1715 Sterftes Wysig3 Februarie Jan Steen Nederlandse skilder uit die Goue Eeu 1626 5 Februarie Joost van den Vondel Nederlandse digter skrywer en dramaturg 1587 4 Desember Thomas Hobbes Engelse filisoof 1588 20 Desember Johan Maurits goewerneur van Nederlands Brasilie 1604 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1679 amp oldid 2448657,