×
1671
1671
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1666 | 1667 | 1668 | 1669 | 1670 | ◄ 1671 ► | 1672 | 1673 | 1674 | 1675 | 1676 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1671
Kalenders
Tomaso Albinoni
Gregoriaanse kalender 1671
MDCLXXI
Ab urbe condita 2424
Armeense kalender 1120

ԹՎ ՌՃԻ

Sjinese kalender 4367 – 4368

丁戌 – 戊亥

Ethiopiese kalender 1663 –1664
Hebreeuse kalender 5431 – 5432
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1726 – 1727
- Shaka Samvat 1593 – 1594
- Kali Yuga 4772 – 4773
Irannese kalender 1049 –1050
Islamitiese kalender 1082 –1082


Die jaar 1671 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1671, 16de, 17de, 18de, 1666, 1667, 1668, 1669, 1670, 1672, 1673, 1674, 1675, 1676, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, tomaso, albinonigregoriaanse, kalender, mdclxxiab, urbe, condita, 2424armeense, kalender, 1120, ԹՎ, ՌՃԻsjinese,. 1671 16de eeu 17de eeu 18de eeu 1666 1667 1668 1669 1670 1671 1672 1673 1674 1675 1676 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1671Kalenders Tomaso AlbinoniGregoriaanse kalender 1671 MDCLXXIAb urbe condita 2424Armeense kalender 1120 ԹՎ ՌՃԻSjinese kalender 4367 4368 丁戌 戊亥Ethiopiese kalender 1663 1664Hebreeuse kalender 5431 5432Hindoekalenders Vikram Samvat 1726 1727 Shaka Samvat 1593 1594 Kali Yuga 4772 4773Irannese kalender 1049 1050Islamitiese kalender 1082 1082 Die jaar 1671 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 71ste jaar van die 17de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigDie Kaapkolonie self begin met die eerste aankoop van land vanaf die Khoikhoi genoem Hottentotte deur die settelaars buite die grense van die fort wat deur Jan van Riebeeck gebou is 28 Januarie Pous Clemens X verklaar Louise Albertoni salig 24 Februarie Vincenzo Maria Orsini voorheen Pietro Francesco Orsini en later Pous Benedictus XIII word priester gewy 12 April Pous Clemens X verklaar ses persone heilig waaronder Sint Rose van Lima 4 Mei Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII word aartsbiskop van Lecce 24 Augustus Pous Clemens X stel drie nuwe kardinale aan waaronder Johann Eberhard Nidhard 25 Oktober Giovanni Cassini ontdek met Iapetus die derde grootste maan van die planeet Saturnus Geboortes Wysig8 Junie Tomaso Albinoni Venesiese komponis 1751 11 Oktober Frederik IV van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1730 Sterftes Wysig16 Junie Stenka Razin n Kosakleier wat n groot opstand teen die adel en die tsaristiese burokrasie in Suid Rusland gelei het 1630 25 Junie Giovanni Battista Riccioli n Italiaanse astronoom en n Katolieke priester 1598 30 November Pieter Hackius die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop onbekend Onbekend Jerofei Chabarof ontdekkingsreisiger in Siberie 1603 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1671 amp ol,