fbpx
Wikipedia

1632

1632
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1627 | 1628 | 1629 | 1630 | 1631 | ◄ 1632 ► | 1633 | 1634 | 1635 | 1636 | 1637 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1632
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1632
MDCXXXII
Ab urbe condita 2385
Armeense kalender 1081

ԹՎ ՌՁԱ

Sjinese kalender 4328 – 4329

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender 1624 –1625
Hebreeuse kalender 5392 – 5393
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1687 – 1688
- Shaka Samvat 1554 – 1555
- Kali Yuga 4733 – 4734
Irannese kalender 1010 –1011
Islamitiese kalender 1042 –1042


Die jaar 1632 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Sondag begin.

Gebeure

Januarie tot Junie

  • 22 FebruarieGalileo Galilei se Dialogue Concerning the Two Chief World Systems word gepubliseer.
  • 8 Maart – Slag van Bamberg: Johann Tserclaes van Tilly verslaan die Swede tydens die Dertigjarige Oorlog.
  • 16 Maart – Die stad Donauwörth word deur Sweedse magte onder beleg geplaas.
  • 29 Maart – Die Verdrag van Saint-Germain-en-Laye word onderteken. Quebec (Nieu-Frankryk) word gevolgelik weer onder Franse beheer geplaas nadat die Engelse dit in 1629 beset het.
  • 14 April – Slag van Rain: Sweedse magte onder leiding van Gustavus Adolphus verslaan die Heilige Romeinse Ryk tydens die Dertigjarige Oorlog.
  • 21 April – Die Dordrecht Belydenis word goedgekeur.
  • 20 Junie – Die kolonie, Maryland (vandag die staat Maryland in die VSA) word gevestig. Die is vernoem na Karel I van Engeland se vrou, Henriëtta Maria. Die kolonie is onder beheer van Heer Baltimore geplaas.
  • 25 Junie – Susenyos se seun, Keiser Fasilides verklaar dat die staatsgodsdiens van Ethiopië die Ethiopiese Ortodokse Christendom sal wees. Die Jesuïtiese sendelinge en ander Europeërs word uit die land verban.

Julie tot Desember

Ongedateerd

  • Fasilides volg sy vader, Susenyos op as keiser van Ethiopië.
  • Antigua en Barbuda word deur Engeland gekoloniseer.
  • Die Portuguese word uit Bengale verdryf.
  • Sir Francis Windebank word aangestel as die Hoof-sekretaris van Staat in Engeland.
  • Die Universiteit van Tartu word in Estland gestig.
  • Yakutsk, Rusland word gevestig.
  • Koning Władysław IV Vasa van Pole verbied alle anti-semitiese boeke en drukwerke.

Geboortes

Sterftes

1632
1632, 16de, 17de, 18de, 1627, 1628, 1629, 1630, 1631, 1633, 1634, 1635, 1636, 1637, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalendersgregoriaanse, kalender, mdcxxxiiab, urbe, condita, 2385armeense, kalender, 1081, ԹՎ, ՌՁԱsjinese, kalender, 4328, . 1632 16de eeu 17de eeu 18de eeu 1627 1628 1629 1630 1631 1632 1633 1634 1635 1636 1637 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1632KalendersGregoriaanse kalender 1632 MDCXXXIIAb urbe condita 2385Armeense kalender 1081 ԹՎ ՌՁԱSjinese kalender 4328 4329 戊未 己申Ethiopiese kalender 1624 1625Hebreeuse kalender 5392 5393Hindoekalenders Vikram Samvat 1687 1688 Shaka Samvat 1554 1555 Kali Yuga 4733 4734Irannese kalender 1010 1011Islamitiese kalender 1042 1042Die jaar 1632 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 32ste jaar van die 17de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op n Sondag begin Gebeure WysigJanuarie tot Junie Wysig 22 Februarie Galileo Galilei se Dialogue Concerning the Two Chief World Systems word gepubliseer 8 Maart Slag van Bamberg Johann Tserclaes van Tilly verslaan die Swede tydens die Dertigjarige Oorlog 16 Maart Die stad Donauworth word deur Sweedse magte onder beleg geplaas 29 Maart Die Verdrag van Saint Germain en Laye word onderteken Quebec Nieu Frankryk word gevolgelik weer onder Franse beheer geplaas nadat die Engelse dit in 1629 beset het 14 April Slag van Rain Sweedse magte onder leiding van Gustavus Adolphus verslaan die Heilige Romeinse Ryk tydens die Dertigjarige Oorlog 21 April Die Dordrecht Belydenis word goedgekeur 20 Junie Die kolonie Maryland vandag die staat Maryland in die VSA word gevestig Die is vernoem na Karel I van Engeland se vrou Henrietta Maria Die kolonie is onder beheer van Heer Baltimore geplaas 25 Junie Susenyos se seun Keiser Fasilides verklaar dat die staatsgodsdiens van Ethiopie die Ethiopiese Ortodokse Christendom sal wees Die Jesuitiese sendelinge en ander Europeers word uit die land verban Julie tot Desember Wysig 23 Julie Driehonderd koloniste vertrek van Dieppe na Nieu Frankryk 23 September Pous Urbanus VIII begin die proses teen Galileo oor die heliosentriese stelsel 6 November Slag van Lutzen tydens die Dertigjarige Oorlog Koning Gustav II Adolf van Swede sterf tydens die veldslag Sy dogter Christina word koningin terwyl vyf vorste gelei deur Axel Oxenstierna die land sal regeer aangesien sy nog minderjarig is Die Heilige Romeinse Ryk en die Katolieke Liga word weereens deur die Swede verslaan 8 November Wladyslaw IV Vasa word as koning van die Pools Litause Gemenebes verkies na die dood van Sigismund III Wasa Ongedateerd Wysig Fasilides volg sy vader Susenyos op as keiser van Ethiopie Antigua en Barbuda word deur Engeland gekoloniseer Die Portuguese word uit Bengale verdryf Sir Francis Windebank word aangestel as die Hoof sekretaris van Staat in Engeland Die Universiteit van Tartu word in Estland gestig Yakutsk Rusland word gevestig Koning Wladyslaw IV Vasa van Pole verbied alle anti semitiese boeke en drukwerke Geboortes Wysig1 Januarie Katherine Philips Engelse digter 22 Junie 1664 8 Januarie Samuel van Pufendorf Duitse juris historikus en politieke denker 26 Oktober 1694 29 Januarie Johann Georg Graevius Duitse geleerde en kritikus 11 Januarie 1703 18 Februarie Giovanni Battista Vitali Italiaanse violis sanger en komponis 12 Oktober 1692 27 Maart Gustav Adolf Vors van Nassau Saarbrucken 1677 8 Mei Heino Heinrich Graf von Flemming Duitse veldmaarskalk en goewerneur van Berlyn 1 Maart 1706 10 Junie Esprit Flechier Franse skrywer en biskop van Nimes 16 Februarie 1710 20 Augustus Lodewyk Bourdaloue Franse Jesuitiese prediker 1704 29 Augustus John Locke n Engelse filosoof 1704 20 Oktober Sir Christopher Wren Engelse argitek astronoom en wiskundige 25 Februarie 1723 24 Oktober Antonie van Leeuwenhoek Vader van Mikrobiologie 26 Augustus 1723 23 November Jean Mabillon Franse benediktynse monnik en paleograaf 27 Desember 1707 24 November Baruch Spinoza Nederlandse filosoof 21 Februarie 1677 28 November Jean Baptiste Lully Italiaans gebore Franse komponis 22 Maart 1687 24 Desember Matthias Petersen ook bekend as Matz Peters seekaptein van Oldsum op die Noord Friesiese eiland Fohr 16 September 1706 Onbekend Guillaume Gabriel Nivers Franse komponis en orrelis November 1714 Onbekend Johannes Vermeer Nederlandse skilder 1675 Onbekend Johann Friedrich Bockelmann Duitse juris 1681 Onbekend Wang Wu Sjinese skilder en digter 1690 Onbekend Jan Wijnants Nederlandse skilder 1684 Onbekend Bojarinja Morozowa een van die belangrikste lede van die Russiese Ougelowiges 1675 Sterftes Wysig31 Januarie Jost Burgi Switserse klokmaker en wiskundige 28 Februarie 1552 29 Maart Joseph Le Caron Franse sendeling 1586 15 April Lord Baltimore n Engelse staatsman en kolonis 1580 30 April Sigismund III Wasa Koning van Swede 1592 1599 en Pole 1587 1632 20 Junie 1566 30 April Johann Tserclaes Graaf van Tilly Februarie 1559 10 Mei Louis de Marillac Franse militere leier 1573 24 Mei Robert Hues Engelse wiskundige en geograaf 1553 25 Mei Adam Tanner Oostenrykse wiskundige en filosoof 14 April 1572 22 Junie James Whitelocke Engelse regter 28 November 1570 25 Augustus Thomas Dekker Engelse dramaturg 1572 7 September Keiser Susenyos van Ethiopie 1572 13 September Leopold V van Oostenryk Vors van Tirol 9 Oktober 1586 12 Oktober Kutsuki Mototsuna Japannese bevelvoerder 1549 30 Oktober Hendrik II van Montmorency Franse vlootoffisier en goewerneur van Languedoc 30 April 1595 6 November Koning Gustav II Adolf van Swede sterf in die Slag van Lutzen 1594 17 November Gottfried Heinrich Graf zu Pappenheim veldmaarskalk tydens die Dertigjarige Oorlog 29 Mei 1594 27 November John Elliot Engelse staatsman 11 April 1592 29 November Frederich V Keurvors van die Palts 1610 1623 en koning van Boheme 1619 1620 26 Augustus 1596 8 Desember Johan Philip Lansberge Vlaamse astronoom 25 Augustus 1561 Datum onbekend Domhnall Spainnach MacMurrough Kavanagh laaste de facto koning van Leinster Enrico Martinez kosmograaf tolk vir die Spaanse Inkwisisie en ingenieur Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1632 amp oldid 2255454,