×
1600
1600
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1595 | 1596 | 1597 | 1598 | 1599 | ◄ 1600 ► | 1601 | 1602 | 1603 | 1604 | 1605 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1600
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1600
MDC
Ab urbe condita 2353
Armeense kalender 1049

ԹՎ ՌԽԹ

Sjinese kalender 4296 – 4297

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender 1592 –1593
Hebreeuse kalender 5360 – 5361
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1655 – 1656
- Shaka Samvat 1522 – 1523
- Kali Yuga 4701 – 4702
Irannese kalender 978 –979
Islamitiese kalender 1009 –1009


Die jaar 1600 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Volgens die Juliaanse kalender, wat op die stadium 10 dae agter was, was die jaar 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag begin het.

Januarie tot Junie

Julie tot Desember

Ongedateerd

  • Stigting van die handelspos Tadoussac in Québec (Kanada).
  • William Shakespeare se A Midsummer Night's Dream word die eerste keer opgevoer en sy toneelstuk The Merchant of Venice word gepubliseer.
  • William Gilbert publiseer De Magnete. Dit beskryf die aarde se magneetveld en is die begin van moderne geomagnetisme.
  • Fabritio Carso se Nobiltà de dame word gepubliseer.
  • Ulster leiers met Hugh Ó Neill, 2de Graaf van Tyrone wat leiding neem, slaag daarin om 'n Engelse herowering van Ierland teen te staan.
  • Die koninkryk van Oyo in die suid-ooste van Nigerië bereik sy hoogtepunt.
  • Die Birmaanse Ryk skeur a.g.v 'n burgeroorlog.

Publikasie datum: September 27, 2021

1600, 15de, 16de, 17de, 1595, 1596, 1597, 1598, 1599, 1601, 1602, 1603, 1604, 1605, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalendersgregoriaanse, kalender, mdcab, urbe, condita, 2353armeense, kalender, 1049, ԹՎ, ՌԽԹsjinese, kalender, 4296, 4297,. 1600 15de eeu 16de eeu 17de eeu 1595 1596 1597 1598 1599 1600 1601 1602 1603 1604 1605 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1600KalendersGregoriaanse kalender 1600 MDCAb urbe condita 2353Armeense kalender 1049 ԹՎ ՌԽԹSjinese kalender 4296 4297 丙亥 丁子Ethiopiese kalender 1592 1593Hebreeuse kalender 5360 5361Hindoekalenders Vikram Samvat 1655 1656 Shaka Samvat 1522 1523 Kali Yuga 4701 4702Irannese kalender 978 979Islamitiese kalender 1009 1009 Die jaar 1600 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 100ste jaar van die 16de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Volgens die Juliaanse kalender wat op die stadium 10 dae agter was was die jaar n skrikkeljaar wat op n Dinsdag begin het Gebeure WysigJanuarie tot Junie Wysig 1 Januarie Skotland neem 1 Januarie as Nuwejaarsdag aan 24 Januarie Die Hollandse seevaarder Sebald de Weert bereik die Falkland eilande en noem hulle die Sebald eilande 8 Februarie Giordano Bruno word deur die Rooms Katolieke Kerk ter dood veroordeel Hy is skuldig bevind op aanklagte van kettery 17 Februarie Giordano Bruno word in Rome in die openbaar tereggestel deur op die brandstapel te brand 19 Februarie Die Huaynaputina vulkaan bars katastrofies uit VEI 6 Arequipa in Peru word totaal vernietig Dit word aangeteken as die ergste vulkaniese uitbarsting in Suid Amerika 21 Februarie Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word kardinaal van Trastevere 20 Maart Bloedbad in Linkoping Swede Baie van Sigismund III Wasa se ondersteuners word op bevel van Karel IX tereggestel April William Adams word die eerste Engelsman om Japan te betree 6 Mei Sigismund Bathory van Transsilvanie verloor die stad Suceava aan Michael die Dappere van Walagye tydens n bloedige konflik in Hongarye en die Donau Vorsdom Vir die eerste keer word Transsilvanie Moldawie en Walagye een land die huidige Roemenie Die unie het slegs een jaar geduur met die moord op Michael die Dappere Julie tot Desember Wysig 2 Julie Slag van Nieuwport gedurende die Tagtigjarige Oorlog Nederlandse magte onder leiding van Maurits van Nassau verslaan die Spaanse magte onder leiding van Aartshertog Albert van Oostenryk 10 Julie Tycho Brahe neem n sonsverduistering waar vanaf Benatky Kort daarna verhuis hy na Praag Julie Die astronoom Longomontanus arriveer in Praag waar hy aan die Maanorbitaalteorie werk Hy bring die res van Tycho se astronomiese instrumente saam 30 Augustus Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word biskop van Albano 20 September tot 9 Oktober Slag van Moyry Pas Bealach na mhaighre in Iers tydens die Negejarige Oorlog Die slag het plaasgevind in die noordelike graafskappe van Armagh en Belville in Ierland tussen die Ierse leier Hugh o Neill en die Engelse bevelvoerder Graaf van Essex Die slag eindig onbeslis met geen oorwinnaars Oktober Rudolf II Heilige Romeinse Keiser begin die eerste tekens toon van sy groeiende geestelike onstabiliteit 6 Oktober Jacopo Peri se Euridice die oudste bewaarde operastuk open in Florence 8 Oktober San Marino kry n geskrewe grondwet 21 Oktober Slag van Sekigahara in Japan Tokugawa Ieyasu en sy bondgenote verslaan Ishida Mitsunari wat die weg baan vir die Tokugawa sjogoenaat om te regeer Dit dui die einde van die Azuchi Momoyama tydperk aan en die begin van die Edo tydperk 14 Desember Die Spaanse galjoen San Diego word langs die kus van die Filippyne gesink 18 Desember Vloede in Venesie 31 Desember Elizabeth I gee toestemming vir die stigting van die Britse Oos Indiese Kompanjie Ongedateerd Wysig Stigting van die handelspos Tadoussac in Quebec Kanada William Shakespeare se A Midsummer Night s Dream word die eerste keer opgevoer en sy toneelstuk The Merchant of Venice word gepubliseer William Gilbert publiseer De Magnete Dit beskryf die aarde se magneetveld en is die begin van moderne geomagnetisme Fabritio Carso se Nobilta de dame word gepubliseer Ulster leiers met Hugh o Neill 2de Graaf van Tyrone wat leiding neem slaag daarin om n Engelse herowering van Ierland teen te staan Die koninkryk van Oyo in die suid ooste van Nigerie bereik sy hoogtepunt Die Birmaanse Ryk skeur a g v n burgeroorlog Geboortes Wysig1 Januarie Friedrich Spanheim Nederlandse teoloog 1649 1 Januarie Heinrich von Brockdorff Duitse soldaat en politikus 1671 17 Januarie Pedro Calderon de la Barca Spaanse dramaturg 1681 28 Januarie Pous Clemens IX die 238ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 9 Desember 1669 2 Februarie Gabriel Naude Franse bibliotekaris en geleerde 10 Julie 1653 3 Maart George Ghica prins van Walagye 2 November 1664 4 Maart Hans Cristoph van Konigsmarck Sweedse veldmaarskalk tydens die Dertigjarige Oorlog 8 Maart 1663 2 April Johan Heinrich Waser burgemeester van Zurich 10 Februarie 1669 13 Mei Keiserin Xiao Duan Wen van die Qing dinastie in China 17 Mei 1649 16 Augustus Maria Celeste dogter van Galileo Galilei November John Ogilby Engelse skrywer en kartograaf 4 September 1676 19 November Leo Aitzema Nederlandse historikus en diplomaat 23 Februarie 1669 Koning Karel I van Engeland Skotland en Ierland tereggestel 30 Januarie 1649 Datum onbekend Marin le Roy de Gomberville Franse digter en skrywer 14 Junie 1674 Peter Heylin Engelse skrywer 1662 Antoine de Laloubere Franse wiskundige 1664 Anna Alojza Ostrogska Poolse edelvrou 1654 Brian Walton Engelse priester en geleerde 29 November 1661 William Prynne Engelse politikus en skrywer 24 Oktober 1669 Claude Lorrain Franse skilder 23 November 1682 Autshumato ook bekend as Herrie was n hoofman van die Goringhaikona die sogenaamde Strandlopers aan die Kaap 1663 Sterftes Wysig13 Februarie Gian Paolo Lomazzo Italiaanse skilder 26 April 1538 15 Februarie Jose de Acosta Spaanse sendeling en natuurkundige 1539 17 Februarie Giordano Bruno Italiaanse filosoof wiskundige en astronoom tereggestel op die brandstapel Januarie 1548 29 Februarie Caspar Hennenberger Duitse Lutherse predikant historikus en kartograaf 1529 April Thomas Deloney Engelse skrywer 1543 4 Mei Jean Nicot Franse diplomaat en skrywer 1530 23 Mei Niels Hemmingsen Deense teoloog 1537 17 Julie Hosokawa Gracia Japannese edelvrou 1563 5 Augustus John Ruthven 3de Graaf van Gowrie en Skotse samesweerder 1577 27 Augustus Mizuno Tadashige Japannese edelman 1541 1 September Tadeas Hajek Tsjeggiese geneesheer en astronoom 1 Desember 1525 26 September Claude Le Jeune Franse komponis 1530 21 Oktober Toda Katsushige Japannese veldheer 1557 3 November Richard Hooker Anglikaanse teoloog Maart 1554 6 November Ishida Mitsunari Japannese feodale landsheer onthoof 1562 Konishi Yukinaga Japannese veldheer 1555 8 November Natsuka Masaie Japannese veldheer 1562 17 November Kuki Yoshitaka Japannese vlootbevelvoerder 1542 Datum onbekend Abe Masakatsu Japannese edelman 1541 Pappenheimer familie wreedaardig gemartel en tereggestel nadat hulle aan heksery skuldig bevind is in Beiere Duitsland Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1600 amp ol,