fbpx
Wikipedia

15 September

15 September is die 258ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (259ste in skrikkeljare). Daar volg nog 107 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

15 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 258ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 259ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1590, pous, urbanus, volg, pous, sixtus, pous, ro. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae15 September is die 258ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 259ste in skrikkeljare Daar volg nog 107 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1590 Pous Urbanus VII volg Pous Sixtus V op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1644 Pous Innocentius X volg Pous Urbanus VIII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1784 Vincenzo Lunardi laat die eerste waterstofballon opstyg 1835 Charles Darwin bereik die Galapagos Eilande waar hy begin om sy teoriee oor evolusie te ontwikkel Vlag van die Duitse Derde Ryk 1935 1945 met swastika1879 Anglo Zoeloe oorlog Die Zoeloekoning Cetshwayo kaMpande word as krygsgevangene na Kaapstad gestuur waar hy in die Kasteel die Goeie Hoop gevange gehou word 1910 Eerste Volksraadsverkiesing in Suid Afrika na Uniewording 1916 Eerste Wereldoorlog Tenks word vir die eerste keer gebruik tydens die Slag van die Somme deur Brittanje 1935 Nazi Duitsland stel die Neurenbergse Wette in wat Duitse Jode burgerskap ontneem en neem n nuwe vlag met die swastika aan 1945 Die ringskommissie van Bulawayo besluit om die NG gemeente Mufulira van NG gemeente Nkana af te stig 1963 n Bomontploffing waarin verskeie kinders sterf ruk die 16th Street Baptiste kerk n Afrikaan Amerikaanse kerk in Birmingham Alabama 1966 Brittanje laat die HMS Resolution te water die eerste volwaardige Britse kernaangedrewe duikboot 2008 Na marathon onderhandelinge gelei deur pres Thabo Mbeki teken die Zimbabwiese president Robert Mugabe en twee opposisieleiers Morgan Tsvangirai en Arthur Mutambara n magsdelingsooreenkoms Geboortes Wysig1254 Marco Polo een van die eerste tesame met sy pa en oom westerlinge om met die syroete na China te reis 1324 1613 Francois de La Rochefoucauld Franse skrywer 1680 1789 James Fenimore Cooper Amerikaanse skrywer 1851 1857 William Howard Taft 27ste President van die Verenigde State 1930 1858 Jeno Hubay Hongaarse violis en komponis 1937 1871 I W Schlesinger sakemagnaat en baanbreker van die Suid Afrikaanse vermaakbedryf 1949 1890 Agatha Christie Engelse speurverhaalskryfster 1976 1892 Helena Lochner Afrikaanse skryfster 1951 1895 Dr Jan van Bruggen Afrikaanse digter skrywer onderwyser en dosent 1948 1919 Dirk van der Walt predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika 1985 1933 Rubem Alves Brasiliaanse teoloog filosoof opvoeder skrywer en psigoanalis 2014 1942 Emmerson Mnangagwa Zimbabwiese politikus en 3de president 1945 Jessye Mae Norman n Amerikaanse sopraan 2019 1946 Mike Procter Suid Afrikaanse krieketkaptein en keurder 1947 Sandra Prinsloo Afrikaanse aktrise regisseur 1957 Fulton Allem Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 1962 Francois Bloemhof Suid Afrikaanse skrywer Sterftes Wysig668 Constans II keiser van die Bisantynse Ryk 630 1859 Isambard Kingdom Brunel Engelse meganiese en siviele ingenieur 1806 1914 Koos de la Rey Boeregeneraal gedurende die Anglo Boereoorlog 1847 1927 Herman Gorter Nederlandse digter 1864 1975 Antoine Abed aartsbiskop van die Maroniet Katolieke kerk in Tripoli Libanon 1896 2006 Oriana Fallaci Italiaanse joernalis en skryfster 1929 2010 Bettie Cilliers Barnard bekende Suid Afrikaanse skilder 1914 2014 Nikolaas Romanowitsj Romanof Russiese prins 1922 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOnafhanklikheidsdag in Costa Rica Guatemala Honduras Nicaragua en El Salvador 1821 Wikimedia Commons bevat media in verband met 15 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 September amp oldid 2447673,