×
15 Oktober

15 Oktober is die 288ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (289ste in skrikkeljare). Daar volg nog 77 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Mata Hari
  • 15 Oktober: White Cane Safety Day (VSA)

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 288ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 289ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, mata, hari, pous, severinus, word, pous, geki. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 15 Oktober is die 288ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 289ste in skrikkeljare Daar volg nog 77 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Mata Hari 638 Pous Severinus word as pous gekies hy moet twee jaar wag voordat die keiser sy verkiesing goedkeur 1529 Die Eerste beleg van Wene deur Turkse magte word beeindig 1539 Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII word regter van die Campidoglio 1582 Die Gregoriaanse kalender vervang die Juliaanse kalender wat sedert 45 v C in gebruik was op die dag in o m Spanje Portugal Pole Litaue en dele van Italie In die werelddele het Vrydag 15 Oktober 1582 dus direk gevolg op Donderdag 4 Oktober 1582 1892 Langlaagte stig af van Johannesburg as tweede NG gemeente in die Goudstad 1894 Die Dreyfus insident Alfred Dreyfus n Joodse artillerie offisier in die Franse weermag word verkeerdelik vir hoogverraad in hegtenis geneem 1917 Nederlandse ontkleedanseres Mata Hari word in Frankryk tydens die Eerste Wereldoorlog deur n vuurpeloton tereggestel vir spioenering vir Duitsland 1983 Die Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 1989 Walter Sisulu word saam met sewe ander Suid Afrikaanse politieke gevangenes vrygelaat Geboortes Wysig1608 Evangelista Torricelli n Italiaanse fisikus wiskundige en uitvinder van die barometer 1647 1829 Asaph Hall Amerikaanse sterrekundige 1907 1844 Friedrich Nietzsche Duitse filosoof en filoloog 1900 1888 Gerhard Morkel Springbokrubyspeler 1963 1894 Moshe Sharett Israeliese luitenant en politikus 2de Eerste Minister van Israel 1965 1920 Patricia Jessel Hongkongse Engelse aktrise 1968 1920 Mario Puzo Amerikaanse skrywer 1999 1926 Michel Foucault Franse filosoof 1984 1943 Penny Marshall Amerikaanse aktrise 2018 1944 Sali Berisha Albaniese kardioloog en politikus 2de President van Albanie 1955 Tanya Roberts Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 2021 1983 Bruno Senna Brasiliaanse renjaer 1985 Khanyi Mbau Suid Afrikaanse aktrise met boeklonge 1999 Bailee Madison Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig1389 Pous Urbanus VI die 202de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1318 1926 Ferdie Aston Suid Afrika se vierde Springbokkaptein 1871 1934 Sydney Charles Buxton Britse politikus en tweede Goewerneur generaal van Suid Afrika 1914 1920 1853 1945 Pierre Laval voormalige eerste minister van Frankryk 1883 1946 Hermann Goring n Duitse politieke en militere leier 1893 1988 Kaikhosru Shapurji Sorabji Engelse pianis komponis en kritikus 1892 2000 Cor Dirks skoolhoof en Afrikaanse skrywer 1911 2018 Paul Allen Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft 1953 2020 Ampie Coetzee letterkundige en professor in Afrikaans Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes Kaap 1939 Vakansies vierings en waarnemingsdae Wysig15 Oktober White Cane Safety Day VSA Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Oktober amp ol,