fbpx
Wikipedia

15 November

15 November is die 319de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (320ste in skrikkeljare). Daar volg nog 46 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

15 November
november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 319de, jaar, gregoriaanse, kalender, 320ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1215, pous, innocentius, open, vierde, lateraa. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae15 November is die 319de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 320ste in skrikkeljare Daar volg nog 46 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1215 Pous Innocentius III open die vierde Lateraanse konsilie 1483 Pous Sixtus IV stel nog vyf nuwe kardinale aan waaronder Giovanni Battista Orsini lid van een van die belangrike families in Rome 1566 Felice Peretti da Montalto later Pous Sixtus V word biskop van Santa Agata dei Goti 1621 Pous Gregorius XV publiseer sy bul Aeterni Patris oor pouslike verkiesings 1660 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal priester van S Marco 1899 Winston Churchill word tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Chieveley in Natal deur boeremagte gevange geneem 1906 Lord Selbourne le die hoeksteen van n dok in Simonstad 1920 Die eerste algemene vergadering van die Volkebond word in Geneve Switserland gehou 1966 Die Oseaniese Sokkerkonfederasie word in Auckland Nieu Seeland deur vier lande gestig 1971 Intel reik die wereld se eerste mikroverwerker die 4004 uit 1983 Die Turkse Republiek van Noord Siprus verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Siprus 1988 Die PLO verklaar in Algiers die onafhanklikheid van die Staat van Palestina met Jerusalem as hoofstad 2002 Hu Jintao word algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van China Geboortes Wysig1397 Tommaso Parentucelli later Pous Nicolaas V 208ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1455 1738 William Herschel Britse sterrekundige 1822 1927 George Bizos Grieks Suid Afrikaanse menseregte en anti apartheidsadvokaat 2020 1931 Pascal Lissouba politikus en president van die Republiek die Kongo 2020 1931 Jan Terlouw afgetrede Nederlandse politikus en diplomaat van die Demokrate 66 fisikus en skrywer van Koning van Katoren 1938 Ronnie Kasrils Suid Afrikaanse kabinetsminister 1941 Syd Nomis Suid Afrikaanse rugbyspeler 2018 1955 Buck Adams Amerikaanse pornografiese akteur 2008 Sterftes Wysig1280 Albertus Magnus Duitse teoloog en wetenskaplike 1200 1630 Johannes Kepler wiskundige en sterrekundige 1571 1658 Jacobus Revius Nederlandse digter Calvinis teoloog en kerkhistorikus 1586 1670 Johann Amos Comenius bekend as die vader van moderne onderwys 1592 1787 Christofh Willibald Gluck was n hervormer van die opera 1714 1866 Albert Zinn NG Kerk predikant 1838 1908 Keiserin weduwee en regentes Cixi Qing dinastie regentes van 1861 tot haar dood 1835 1916 Henryk Sienkiewicz Poolse outeur ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1905 1846 1954 Lionel Barrymore Amerikaanse akteur 1878 1961 Elsie Ferguson Amerikaanse aktrise 1883 2001 Jan Rabie Afrikaanse skrywer 1920 2016 Sixto Duran Ballen Ecuadoriaanse politikus en voormalige president 1992 1996 1921 2020 Anne Rasa Suid Afrikaanse natuurkundige en etoloog van veral die graatjiemeerkat 1940 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 15 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 November amp oldid 2408945,