×
15 Mei

15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (136ste in skrikkeljare). Daar volg nog 230 dae.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 135ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 136ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig218, iulia, maesa, tante, vermoorde, keiser, caracalla, laat, haar, kleinseun, elagabalus. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 136ste in skrikkeljare Daar volg nog 230 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig218 Iulia Maesa die tante van die vermoorde keiser Caracalla laat haar kleinseun Elagabalus priester van die son god El Gebal in Sirie tot keiser van Rome uitroep 589 Koning Authari tree in die huwelik met Theodelinde dogter van Garibald I van Beiere In Pavia word sy tot koningin van die Langobarde gekroon 719 Pous Gregorius II stuur Sint Bonifatius na Friesland 1252 Pous Innocentius IV publiseer die bul Ad extirpanda wat state die reg gee om ketters te folter solank dit nie die dood of ernstige letsel tot gevolg het nie Die bul word jare lank deur die Inkwisisie gebruik 1328 Teenpous Nicolaas V stel 6 pseudo kardinale aan waaronder Giacomo Alberti biskop van Castello 1418 Pous Martinus V vertrek van Konstanz na Rome 1480 Pous Sixtus IV stel nog vyf kardinale aan waaronder twee lede van die belangrike families in Rome Cosma Orsini en Giovanni Colonna 1501 In Venesie druk Ottaviano Petrucci die eerste musiekboek 1525 Duitse boereoorlog Met die slag by Frankenhausen kom die oorlog tot n einde 1585 Ippolito Aldobrandini later Pous Clemens VIII word pouslike datarius 1602 Bartholomew Gosnold word die eerste Europese persoon om Cape Cod te ontdek 1640 Benedetto Odescalchi later Pous Innocentius XI word apostoliese protonotarius 1648 Vrede van Munster 1718 James Puckle patenteer die wereld se eerste masjiengeweer 1723 Lorenzo Ganganelli Later Pous Clemens XIV word kloosterling 1743 Pous Benedictus XIV verklaar Benedictus die Afrikaan salig 1747 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word kardinaal priester van S Maria in Ara Coeli 1756 Sewejarige Oorlog Die oorlog begin toe Engeland oorlog verklaar teen Frankryk 1795 Eerste Koalisie Napoleon I van Frankryk betree Milan in triomf 1800 Pous Pius VII publiseer Diu Satis oor n terugkeer na evangeliese beginsels 1811 Paraguay verkry onafhanklikheid van Spanje 1836 Francis Baily neem Baily s beads waar gedurende n jaarlikse sonsverduistering 1845 Doop van die eerste Nederlandse Baptiste 1851 Rama IV ook Mongkut gekroon as Koning van Siam 1858 Derde Royal Opera House amptelik geopen in Londen 1864 Amerikaanse Burgeroorlog die Slag van Resaca Georgia eindig 1891 Pous Leo XIII publiseer sy ensikliek Rerum Novarum oor kapitaal en arbeid 1902 In n veld buite Grass Valley Kalifornie word Lyman Gilmore die eerste persoon om n vliegtuig met n enjin te vlieg 1905 Las Vegas Nevada gestig toe 110 akkers verkoop word op n veiling 1917 Nicolaas II van Rusland doen namens hom en sy seun Aleksej afstand van die Russiese troon 1918 Burgeroorlog in Finland beeindig 1928 Vrystelling van die animasiefilm Plane Crazy waarin Mickey en Minnie Mouse optree 1940 Nylon sykouse word vir die eerste keer in die Verenigde State verkoop 1940 Tweede Wereldoorlog Duitse troepe beset Amsterdam en val Noord Frankryk binne 1948 Egipte Transjordan Libanon Syrie Irak en Saudi Arabie val Israel aan 1955 Eerste bestyging van Makalu vyfde hoogste berg 1955 Oostenryk herkry sy soewereiniteit na die samesmelting met Duitsland vanaf 1938 en die besetting deur die Geallieerdes vanaf 1945 1957 Brittanje toets hulle eerste waterstofbom in Operation Grapple 1958 Die Sowjet Unie lanseer Spoetnik 3 1960 Spoetnik 4 gelanseer in die aarde se wentelbaan 1963 Mercury program NASA lanseer die laaste missie van die program Mercury 9 op 12 Junie 1970 The Beatles se laaste LP Let It Be vrygestel in die Verenigde State 1974 Walter Scheel word verkies tot vierde bondspresident van Wes Duitsland 1988 Sowjetunie inval van Afghanistan na meer as agt jaar van veg begin die Rooi Weermag hulle onttrekking uit Afghanistan 1990 Portrait of Doctor Gachet deur Vincent van Gogh verkoop vir n rekord bedrag van 82 5 miljoen 1990 Roemenie en die Vatikaan herstel hul diplomatieke betrekkinge wat in 1948 deur Boekarest verbreek is 1991 Edith Cresson word Frankryk se eerste vroue premier 1992 Die Genoa Expo 92 World s Fair open in Genoa Italie 2011 In Antwerpen open die Museum aan de Stroom n nuwe museum vir die stad hawe en skeepvaart Geboortes Wysig1567 Claudio Monteverdi Italiaanse violis en komponis 1643 1773 Prins Klemens Wenzel von Metternich Oostenrykse staatsman 1859 1856 L Frank Baum Amerikaanse skrywer 1919 1859 Pierre Curie Franse dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 1906 1862 Arthur Schnitzler Oostenrykse dramaturg 1931 1865 Albert Verwey Nederlandse letterkundige 1937 1905 Joseph Cotten Amerikaanse akteur 1994 1909 D C H Uys Suid Afrikaanse politikus 1995 1909 James Mason Engelse akteur 1984 1937 Trini Lopez Amerikaanse sanger van Meksikaanse afkoms 2020 1948 Brian Eno Engelse musikant 1953 Mike Oldfield Engelse komponis 1957 Prinses Margaretha van Luxemburg 1964 Lars Lokke Rasmussen Deense politikus 1987 Andy Murray Britse tennisster en voormalige wereld no 1 Sterftes Wysig884 Pous Marinus I die 108ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1157 Joeri Dolgoroeki Russiese prins 1099 1461 Domenico Veneziano Italiaanse skilder van die vroee Renaissance 1410 1591 Dmitri Iwanowitsj van Rusland seun van tsaar Iwan die Verskriklike 1582 1931 Rudolf Marloth Suid Afrikaanse apteker en plantkundige na wie die bergaalwyn Aloe marlothii genoem is 1855 1938 Ds Pieter Gerhardus Jacobus Meiring leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerkbode 1866 1994 Gilbert Roland Amerikaanse akteur 1905 1995 Eric Porter Engelse akteur 1928 2020 Fred Willard Amerikaanse akteur en skrywer 1939 Vakansiedae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Mei amp ol,