fbpx
Wikipedia

15 Maart

15 Maart is die 74ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (75ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 291 dae in die jaar. Tot in die jaar 153 v.C. het die Romeinse jaar op 15 Maart begin, waarop nog steeds die maandname September, Oktober, November en Desember dui.

Gebeure

 
Die moord op Caesar, skildery deur Vincenzo Camuccini (1771–1844)

Geboortes

Sterftes

Vakansie dae

Eksterne skakels

15 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 74ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 75ste, skrikkeljaar, daar, jaar, jaar, romeinse, jaar, begin, waarop, steeds, maandname, september, oktober, november, desember, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, ek. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae15 Maart is die 74ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 75ste in n skrikkeljaar Daar is nog 291 dae in die jaar Tot in die jaar 153 v C het die Romeinse jaar op 15 Maart begin waarop nog steeds die maandname September Oktober November en Desember dui Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie dae 5 Eksterne skakelsGebeure Wysig Die moord op Caesar skildery deur Vincenzo Camuccini 1771 1844 44 v C Julius Caesar diktator van die Romeinse Republiek word deur Marcus Junius Brutus en verskeie ander Romeinse senators op die Ides van Maart doodgesteek 1545 Pous Paulus III publiseer die bul Laetere Hierusalem waarin opgeroep word na die konsilie van Trente 1493 Christophorus Columbus keer na Spanje terug na sy eerste reis na die Amerikas 1557 Pous Paulus IV stel nog 10 nuwe kardinale aan waaronder Michele Ghislieri later Pous Pius V 1717 Pous Clemens XI stel Giberto Bartolomeo Borromeo tituler patriarg van Antiochie aan as kardinaal 1773 Pous Clemens XIV stel Gennaro Antonio de Simone apostoliese protonotarius aan as kardinaal 1820 Maine word die 23ste deelstaat van die Verenigde State 1830 Pous Pius VIII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Thomas Weld tituler biskop van Amiclea 1877 Geskiedenis van krieket Krieketspelers wat Engeland en Australie verteenwoordig speel die eerste toetswedstryd op die Melbourne krieketveld 1906 Charles Rolls en Henry Royce stig die motorvervaardiger maatskappy Rolls Royce 1917 Tsaar Nikolaas II van Rusland word gedwing om te abdikeer in die Februarie rewolusie wat drie eeue van Romanof heerskappy beeindig 1984 Die Koeberg kernkragsentrale bereik sy kritiese fase en op 4 April wek die kernreaktor die eerste keer elektrisiteit op 2019 50 mense sterf in n skietaanval op twee moskees tydens die Vrydaggebed in Christchurch Nieu Seeland Geboortes Wysig1614 Franciscus de le Boe Sylvius Nederlandse wetenskaplike 1672 1713 Nicolas Louis de Lacaille Franse sterrekundige 1762 1767 Andrew Jackson sewende President van die Verenigde State 1845 1810 Kommandant Generaal Stephanus Schoeman waarnemende Staatspresident van die Zuid Afrikaansche Republiek 1890 1841 John X Merriman laaste eerste minister van die Kaapkolonie voor die Uniewording van Suid Afrika in 1910 1926 1874 Ds Willem Postma Gereformeerde predikant en Afrikaanse baanbrekerskrywer 1920 1927 Ian Player Suid Afrikaanse natuurbewaarder en broer van Gary Player 2014 1932 Alan Bean Amerikaanse ruimtevaarder 2018 1933 Ruth Ginsburg Amerikaanse advokaat en regter van die Verenigde State se Hooggeregshof 2020 1940 Haas Schoeman Springbokrugbyspeler 2006 1944 Andre Fourie Suid Afrikaanse politikus en oud kabinetminister 1979 Hannes Brummer Suid Afrikaanse akteur en skerpskertskomediant 1988 Juan de Jongh Springbokrugbyspeler Sterftes Wysig752 Pous Sagarias 91ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 963 Romanos II van Bisantium Bisantynse keiser 938 1898 Benjamin Woolfield Mountfort Nieu Seelandse argitek 1825 1967 Paddy Carolin Suid Afrika se agtse Springbokkaptein 1881 2015 Collins Chabane Suid Afrikaanse minister van openbare dienste en administrasie 1960 2020 Vittorio Gregotti Italiaanse argitek 1927 2020 Mark Perrow Suid Afrikaanse kanovaarder 1965 Vakansie dae WysigFeesdag van Pous Sagarias in die Rooms Katolieke Kerk Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 15 Maart Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Maart amp oldid 2420100,