fbpx
Wikipedia

15 Desember

15 Desember is die 349ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (350ste in skrikkeljare). Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar .

Gebeure

 
Generaal Douglas MacArthur was die eerste opperbevelvoerder van die Geallieerde besettingsmag oor Japan. Die besetting het Augustus 1945 begin en is in April 1952 beëindig.

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

  • Feesdag van Sint Valeriaan, wat 'n marteldood gesterf het in 457.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   

15 Desember
desember, desember, 2020, 1213, 1920, 2627, 31al, 349ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 350ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, generaal, douglas, macarthur, eerste, opperb. lt lt Desember 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae15 Desember is die 349ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 350ste in skrikkeljare Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Generaal Douglas MacArthur was die eerste opperbevelvoerder van die Geallieerde besettingsmag oor Japan Die besetting het Augustus 1945 begin en is in April 1952 beeindig 1124 Teobaldo Boccapecci word gekies as Pous Celestinus II 1386 Pous Urbanus VI ontsnap uit die burg Nocera Hy neem ses kardinale saam wat teen hom saamgesweer het waarvan hy vyf terregstel toe hy aan land gaan 1401 Oddone Colonna later Pous Martinus V word administrateur van Palestina 1788 Pous Pius VI stel Etienne Charles de Lomenie de Brienne aartsbiskop van Sens Frankryk aan as kardinaal 1828 Pous Leo XII stel Antonio Domenico Gamberini biskop van Orvieto en Juan Francisco Marco y Catalan goewerneur van Rome aan as kardinale 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Colenso vind plaas 1916 Eerste Wereldoorlog Frankryk verslaan Duitsland in die Slag van Verdun 1945 Generaal Douglas MacArthur verbied Shinto as die amptelike godsdiens in Japan 1958 Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI word kardinaal 1961 n Israeli oorlogsmisdaadtribune vonnis Adolph Eichmann met die doodstraf vir sy aandeel in die Joodse volksmoord 1969 Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word patriarg van Venesie 2013 Nelson Mandela word op sy geboortedorp Qunu begrawe Geboortes Wysig37 Nero Romeinse keiser 68 130 Lucius Verus Romeinse keiser 169 1832 Alexandre Gustave Eiffel Franse ingenieur 1923 1854 John Daniel Kestell Suid Afrikaanse Bybelvertaler skrywer en kultuurleier 1941 1859 L L Zamenhof ontwikkelaar van Esperanto 1917 1883 Ds Pieter Willem Bingle predikant in 2 Gereformeerde kerke nl Colesberg en Venterstad 1923 1888 Jan Greshoff Nederlandse digter 1971 1907 Oscar Niemeyer Brasiliaanse argitek 2012 1926 Dolf Bekker Springbokrugbyspeler 2012 1931 B P J Erasmus Suid Afrikaanse skrywer 2012 1953 Randy Parton was n Amerikaanse akteur 2021 1956 Tony Leon Suid Afrikaanse opposisieleier 1985 Desire Gardner Suid Afrikaanse aktrise Sterftes Wysig1025 Basilius II keiser van die Bisantynse Ryk 958 1263 Koning Haakon IV van Noorwee 1204 1675 Johannes Vermeer n Nederlandse skilder 1632 1691 Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein krygsman en administratiewe beampte van die VOC 1636 1958 Wolfgang Pauli Oostenrykse teoretiese fisikus 1900 1959 Dr Louis Viljoen Rex predikant in die NG Kerk actuarius van die Sinode Hoeveld 1907 1966 Walt Disney animeerder sketskunstenaar 1901 1991 Wasili Zaitsef bekende Sowjet sluipskutter 1915 2009 Henriette Grove Afrikaanse skrywer 1922 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Sint Valeriaan wat n marteldood gesterf het in 457 Wikimedia Commons bevat media in verband met 15 December Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Desember amp oldid 2402032,