×
15 Augustus

15 Augustus is die 227ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (228ste in skrikkeljare). Daar volg nog 138 dae in die res van die jaar.

F.W. de Klerk is op dié dag in 1989 as president van Suid-Afrika ingehuldig.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 227ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 228ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, klerk, dié, 1989, president, suid, afrika, ingehuldig, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, gepubliseer, vakansies, vierings, waarn. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 15 Augustus is die 227ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 228ste in skrikkeljare Daar volg nog 138 dae in die res van die jaar F W de Klerk is op die dag in 1989 as president van Suid Afrika ingehuldig Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Gepubliseer 5 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig687 Pous Sergius I volg Pous Konon op 1264 Pous Urbanus IV gee die kroon van Sisilie aan Karel van Anjou 1483 Die Sistynse Kapel word in gebruik geneem 1914 Die Panama kanaal word in gebruik geneem om n kortpad tussen die Atlantiese en die Stille Oseaan te vestig 1944 Tweede Wereldoorlog Operasie Dragoon vind plaas die inval in die suide van Frankryk van uit die Middellandse See 1945 Geallieerde Nasies vier die einde van die Tweede Wereldoorlog na oorwinning in Japan wanneer keiser Hirohito die onvoorwaardelike oorgawe in die Stille Oseaan oorlog oor die radio aankondig Noord en Suid Korea word van Japan onafhanklik 1947 Indie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik en Jawaharlal Nehru word die eerste eerste minister van die land 1960 Kongo Brazzaville verklaar onafhanklikheid van Frankryk 1969 Die Woodstock Musiekfees begin in Bethel New York 1971 Bahrein word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1983 Joshua Nkomo wat verdink is van deelname aan die ZAPU Matabelelandrebellie teen President Robert Gabriel Mugabe se ZANU regering keer na Harare in Zimbabwe terug na verskeie maande in ballingskap in Brittanje 1985 President PW Botha lewer die sogenaamde Rubicon toespraak wat ernstige gevolge vir die ekonomie van Suid Afrika gehad en dit het ook veroorsaak dat Suid Afrika nog verder geisoleer is deur die internasionale gemeenskap 1989 FW de Klerk word president van Suid Afrika 2007 Pous Benedictus XVI verklaar dat daar geen beswaar nihil ostare is teen die begin van die saligverklaringsproses vir Pous Pius VII nie Geboortes Wysig1769 Napoleon Bonaparte generaal en regeerder van Frankryk 1821 1851 August Ahrbeck Suid Afrikaanse predikant en taalstryder 1935 1857 Albert Ballin Duitse reder en entrepreneur 1918 1867 Ambrose Lomax Suid Afrikaanse apteker en fotograaf 1943 1902 Jan Campert Nederlandse joernalis digter en skrywer 1943 1905 G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1983 1931 Hugues C Pernath Vlaamse skrywer 1975 1938 Maxine Waters Amerikaanse politikus 1955 Elsabe Daneel Suid Afrikaanse aktrise voordragkunstenaar en aanbieder 1976 Abiy Ahmed Ethiopiese politikus en 12de premier van Ethiopie 1979 Elana Afrika Suid Afrikaanse aktrise en radio en TV aanbieder Sterftes Wysig1118 Alexios I keiser van die Bisantynse Ryk 1048 1947 Edwin Cheere Andersen Afrikaanse leraar van die NG Kerk en veldprediker tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1868 1951 Artur Schnabel Oostenrykse pianis 1882 1969 Stijn Streuvels Vlaamse skrywer 1871 1967 G B A Gerdener n Suid Afrikaanse teoloog hoogleraar en geskiedskrywer 1881 2008 Vic Toweel Suid Afrikaanse bokslegende en voormalige kapokgewig wereldkampioen 1928 2016 Makhenkesi Stofile Suid Afrikaanse politikus 1944 2018 Martin Pelser Springbokrugbyspeler 1934 Gepubliseer Wysig1832 Mirari Vos Teen liberalisme deur Pous Gregorius XVI Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigMariahemelvaart Christendom Onafhanklikheidsdag in Indie 1947 Suid Korea 1948 Kongo 1960 Wikimedia Commons bevat media in verband met 15 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Augustus amp ol,