×
14 Oktober

14 Oktober is die 287ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (288ste in skrikkeljare). Daar volg nog 78 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Die Slag van Hastings, soos uitgebeeld op die Tapyt van Bayeux
  • Feesdag van Pous Callixtus I van die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 287ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 288ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, gedenkdaegebeure, wysig, slag, hastings, soos, uitgebeeld, tapyt, bayeux, 1. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 14 Oktober is die 287ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 288ste in skrikkeljare Daar volg nog 78 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en gedenkdaeGebeure Wysig Die Slag van Hastings soos uitgebeeld op die Tapyt van Bayeux 1066 Die Slag van Hastings Die Normandiese invalsmag van Willem die Veroweraar verslaan die Engelse leer en vermoor Harold Godwinson die laaste Angel Saksiese koning van Engeland by Hastings 1652 Antonio Pignatelli later Pous Innocentius XII word aartsbiskop van Larissa in Thessalie 1828 Tydens n vergadering in Kaapstad word besluit om die Suid Afrikaanse Kollege voorloper van die UK en SACS te stig 1856 Die NG gemeente Dordrecht is gestig 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Beleg van Kimberley begin 1939 Tweede Wereldoorlog Die Duitse duikboot U 47 onder bevel van kaptein Gunther Prien dring Scapa Flow binne en kelder HMS Royal Oak 1947 Die Amerikaanse vlieenier Chuck Yeager breek deur die klankgrens in die Bell X 1 vliegtuig 1981 Hosni Mubarak word verkies tot president van Egipte n week na die sluipmoord op Anwar Sadat 2018 Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus heilig verklaar Geboortes Wysig1542 Akbar die Grote Mogolheersers van Indie 1605 1630 Sophia van die Palts die keurvorstin van Hannover 1714 1633 Jakobus II koning van Engeland 1701 1639 Simon van der Stel Nederlandse ontdekkingsreisiger en goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1712 1890 Dwight D Eisenhower generaal in die Amerikaanse Weermag en 34ste President van die Verenigde State 1969 1906 Hannah Arendt Joods Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms 1975 1925 Phillip Tobias Suid Afrikaanse paleontoloog 2012 1927 Roger Moore Engelse akteur 2017 1937 Marinus Wiechers Suid Afrikaanse regsman en grondwetkenner 2018 1938 Edward George Hudson Oliver Suid Afrikaanse Plantkundige en skrywer 1965 Karyn White Amerikaanse sangeres 1973 George Floyd Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower 2020 1984 Amalia Uys Suid Afrikaanse aktrise was San Mari in 7de Laan 1989 Albert de Wet Afrikaanse sanger Sterftes Wysig222 Pous Callixtus I 16de pous van die Rooms Katolieke Kerk 155 530 Teenpous Dioscurus onbekend 1066 Harold Godwinson koning van Engeland 1022 1423 Frederik van Blankenheim biskop van Utrecht 1536 Garcilaso de la Vega Spaanse soldaat en digter 1501 1940 Anje Hendriks Strik ma van Hendrik Frensch Verwoerd 1873 1951 Herman Charles Bosman Suid Afrikaanse skrywer bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico 1905 1956 Margaret Joslin Amerikaanse aktrise 1883 1965 Attie van Heerden Suid Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler 1898 1977 Bing Crosby Amerikaanse akteur en sanger 1903 2015 Francois van Heyningen Suid Afrikaanse akteur sanger skrywer en radio omroeper 1935 2015 Ahmed Kerekou Beninse politikus en twee keer president van die land 1933 2016 Kathryn Adams Doty Amerikaanse akteur 1920 Vakansies vierings en gedenkdae WysigFeesdag van Pous Callixtus I van die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 14 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 14 Oktober amp ol,