×
14 Mei

14 Mei is die 134ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (135ste in skrikkeljare). Daar volg nog 231 dae in die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 134ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 135ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1202, pous, innocentius, verklaar, wulstan, biskop, york, heilig, 1254, pous, innoc. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 14 Mei is die 134ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 135ste in skrikkeljare Daar volg nog 231 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1202 Pous Innocentius III verklaar Wulstan biskop van York heilig 1254 Pous Innocentius IV maak Edmund Lancaster die nege jarige seun van Hendrik III van Engeland koning van Sisilie 1264 Slag van Lewes Hendrik III van Engeland gevange geneem in Frankryk en sodoende word Simon de Montfort die heerser van Engeland 1509 Slag van Agnadello In Noord Italie oorwin Franse magte Venesiers 1643 Vierjarige Lodewyk XIV word Koning van Frankryk na die dood van sy vader Lodewyk XIII 1796 Die eerste inentings teen die pokke deur Edward Jenner 1804 Die Lewis en Clark ekspedisie vertrek vanaf Kamp Dubois en begin hulle historiese reis deur in die Missouri rivier op te vaar 1870 Die eerste rugbywedstryd in Nieu Seeland gespeel in Nelson tussen Nelson College en die Nelson Rugby Football Klub 1889 Children s Cruelty Charity NSPCC in Londen gestig 1900 Die 1900 Somer Olimpiese Spele open in Parys Frankryk 1913 Die Frans Hals Museum word geopen in Haarlem Noord Holland 1927 Cap Arcona te watergelaat Blohm amp Voss skeepswerf in Hamburg 1935 Filippyne onderteken n onafhanklikheidsooreenkoms 1939 Lina Medina word die wereld se jongste moeder in mediese geskiedenis op n ouderdom van 5 jaar 1940 Tweede Wereldoorlog Die Duitse Luftwaffe bombardeer die Nederlandse stede Rotterdam Strijen en Strijensas 1940 Tweede Wereldoorlog Nederland gee oor aan Duitsland 1948 David Ben Gurion verklaar met die Israeliese onafhanklikheidsverklaring die onafhanklikheid van Israel en n voorlopige regering word gestig 1948 Die moord op n driejaar oue meisie in Blackburn Engeland lei daartoe dat die vingerafdrukke van meer as 40 000 mans in die stad geneem word in n poging om die moordenaar te vind 1955 Koue Oorlog Agt lande in die Kommunistiese blok insluitende die Sowjetunie teken n gemeenskaplike beskermingsverdrag wat die Warskou verdrag heet Dit gebeur as reaksie teen Wes Duitsland se toetrede tot die NAVO 1970 Die Rote Armee Fraktion gestig in Duitsland 1973 Skylab die Verenigde State se eerste ruimtestasie word gelanseer 1995 Tenzin Gyatso die 14de Dalai Lama verklaar die 6 jarige Gedhun Choekyi Nyima as die elfde reinkarnasie van die Panchen Lama 1997 Die Star Alliance word gevorm deur Air Canada Lufthansa Scandinavian Airlines System Thai Airways International en United Airlines 1999 Die sewende Krieketwereldbeker begin in Engeland Ierland Nederland Skotland en Wallis 2004 Huwelik van Frederik Kroonprins van Denemarke en Mary Donaldson in Kopenhagen 2010 Die ruimtependeltuig Atlantis begin sy tweede laaste sending STS 132 2015 Hemelvaartsdag Geboortes Wysig1699 Ryk Tulbagh n goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 1771 1737 Lord George Macartney n goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798 1806 1812 Jan Viljoen pionier soldaat en jagter 1893 1880 Wilhelm List Duitse veldmaarskalk 1971 1885 Otto Klemperer Duitse dirigent 1973 1900 Johannes du Plessis Scholtz n Suid Afrikaanse skrywer taalhistorikus en kunsversamelaar 1990 1907 Mohamed Ayub Khan soldaat en president van Pakistan 1974 1912 Ben Hogan gholfspeler 1997 1928 Madeleine van Biljon Suid Afrikaanse skryfster en joernalis 2010 1936 Bobby Darin Amerikaanse sanger 1973 1944 George Lucas Amerikaanse filmvervaardiger 1945 Yochanan Vollach sokkerspeler 1947 Hans Strydom Suid Afrikaanse akteur 1948 Bob Woolmer Britse krieketspeler en afrigter 2007 1950 Mark Blum Amerikaanse akteur en vervaardiger 2020 1961 Tim Roth Engelse akteur 1967 Vuyo Mbuli Suid Afrikaanse radio en TV aanbieder 2013 1969 Cate Blanchett Australiese aktrise 1984 Mark Zuckerberg Amerikaanse rekenaarprogrameerder ondernemer en multimiljarder stigter van Facebook 1986 Simon Magakwe Suid Afrikaanse naelloper 1993 Dane van Niekerk Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler Sterftes Wysig649 Pous Theodorus I die 73ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 964 Pous Johannes XII die 130ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 937 1610 Koning Hendrik IV van Frankryk 1643 Lodewyk XIII van Frankryk 1601 1781 Abram Gannibal n slaaf uit Afrika later n generaal majoor n militere ingenieur en goewerneur van Rewal 1696 1912 August Strindberg Sweedse outeur 1849 1912 Frederik VIII 68 koning van Denemarke 1843 1940 Willem Johannes Leyds n Nederlandse prokureur staatsman en Staatsekretaris in die Zuid Afrikaansche Republiek 1859 1940 Menno ter Braak Nederlandse modernistiese skrywer 1902 1940 E du Perron Nederlandse digter en skrywer 1899 1954 Heinz Guderian Duitse generaal 1888 1968 Husband Kimmel Amerikaanse admiraal 1882 1987 Rita Hayworth n Amerikaanse aktrise van films en danser 1918 1988 Willem Drees Nederlandse eerste minister 1886 1998 Frank Sinatra Amerikaanse sanger en akteur 1915 2003 Robert Stack Amerikaanse akteur 1919 2010 Frederik van Zyl Slabbert Suid Afrikaanse politikus akademikus en sakeman 1940 2015 B B King Amerikaanse blues sanger 1925 Vakansiedae WysigParaguay Vlagdag Moedersdag 2000 2006 Voorheen feesdag van Pous Paschalis I in die Rooms Katolieke Kerk Tans 11 Februarie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 14 Mei amp ol,