fbpx
Wikipedia

14 Julie

14 Julie is die 195ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (196ste in skrikkeljare). Daar volg nog 170 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

14 Julie
julie, julie, 2021, 1011, 1718, 2425, 31al, 195ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 196ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig939, pous, stefanus, viii, volg, pous, 1555, pous, paulus. lt lt Julie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae14 Julie is die 195ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 196ste in skrikkeljare Daar volg nog 170 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig939 Pous Stefanus VIII IX volg Pous Leo VII op 1555 Pous Paulus IV publiseer die bul Cum Nimis absurdum wat die Jode verplig om in n ghetto te woon 1570 Pous Pius V publiseer die bul Quo Primum wat die mis standaardiseer 1644 Giulio Rospigliosi later Pous Clemens IX word nuntius in Spanje 1789 Die Franse Rewolusie begin met die bestorming van die gevangenis Bastille in Parys 1865 Die Matterhorn word vir die eerste keer uitgeklim 1881 Pous Leo XIII verklaar Pous Urbanus II salig 1912 Kenneth McArthur wen die goue medalje vir die maraton tydens die Olimpiese Spele in Swede 1916 Eerste Wereldoorlog Die Slag van Delvillebos begin en 121 offisiere en 2 032 manskappe van die SA Brigade sneuwel 1958 Irakse Vrye Offisiere onder leiding van Abdul Karim Kassem werp die Irakse regering van Faisal II omver 1969 El Salvador val Honduras binne die begin van die Sokkeroorlog 1990 Die Inkatha nasionale kulturele bevrydingsbewing gestig in 1975 word hervorm tot die veelrassige Inkatha Vryheidsparty IVP op n konferensie in Ulundi 2011 Suid Soedan word die 193ste lidland van die Verenigde Nasies 2015 Die ruimtetuig New Horizons vlieg verby Pluto op n afstand van 12 600 km en neem foto s van die dwergplaneet en sy mane 2016 Minstens 84 mense sterf toe n man tydens n terreuraanval met n vragmotor vol plofstof in n skare inry wat Bastilledag vier in die Franse stad Nice 2019 Engeland klop Nieu Seeland in die eindstryd volgens aantal grenshoue en wen sodoende die twaalfde Krieketwereldbeker in Engeland en Wallis Geboortes Wysig1805 John Frederic Lewis Britse waterverfskilder 1876 1891 S P E Boshoff Afrikaanse taalkundige en etimoloog 1973 1891 Fritz Kampers Duitse akteur en regisseur 1950 1893 J G Strijdom Suid Afrikaanse politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1958 1903 Irving Stone Amerikaanse romanskrywer 1989 1913 Gerald Ford 38ste President van die Verenigde State 2006 1918 Ingmar Bergman Sweedse regisseur 2007 1918 Jay Forrester Amerikaanse digitale rekenaarbaanbreker 2016 1921 Sixto Duran Ballen Ecuadoriaanse politikus en voormalige president 1992 1996 2016 1921 Geoffrey Wilkinson FRS en Engelse chemikus en Nobelpryswenner 1996 1924 Stephen Fry Suid Afrika se drie en twintigste Springbokkaptein 2002 1932 Jan Breytenbach Suid Afrikaanse stigter van 32 Bataljon sowel as 44 Valskermbrigade 1934 PG du Plessis Afrikaanse skrywer 2017 1948 Koning Goodwill Zwelithini koning van die Zoeloenasie van 1968 2021 2021 Sterftes Wysig1223 Filips II van Frankryk koning van Frankryk 1165 1623 William Byrd Engelse komponis 1540 of 1543 1704 Sofia Aleksejewna van Rusland regent van die Tsaredom van Rusland 1657 1888 Jan Brand Vrystaatse staatsman President van die Oranje Vrystaat 1823 1904 Paulus Stephanus Kruger Transvaalse staatsman President van die Zuid Afrikaansche Republiek 1825 1958 Faisal II koning van Irak 1935 1958 William Joseph Baerentzen luitenant van die Skandinawiese Korps tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1872 2008 Mike Schutte Suid Afrikaanse swaargewig bokskampioen 1950 2018 Theo Ben Gurirab Namibiese politikus 1938 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFrankryk Franse Nasionale Dag sedert 1789 Wikimedia Commons bevat media in verband met 14 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 14 Julie amp oldid 2448677,