fbpx
Wikipedia

13 September

13 September is die 256ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (257ste in skrikkeljare). Daar volg nog 109 dae.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

Gepubliseer

Teologie

13 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 256ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 257ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, gepubliseer, teologiegebeure, wysig533, belisarius, legioene,. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae13 September is die 256ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 257ste in skrikkeljare Daar volg nog 109 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig533 Belisarius se legioene verslaan Gelimer en die Vandale by die Slag van Ad Decimum waarmee die herowering van die Weste onder Bisantynse keiser Justinianus I begin 604 Pous Sabinianus volg Pous Gregorius I op 1276 Pous Johannes XXI volg Pous Adrianus V op 1394 Jode word uit Frankryk verdryf op bevel van Karel VI 1515 Veldslag van Marignano 20 000 man van die Switserse Bondgenootskap probeer n 60 000 man Franse aanvalsmag in Noord Italie stuit Vir die eerste keer word kanonne grootskaals in n veldslag aangewend Switserland verloor die veldslag en 12 000 Switsers sneuwel 1677 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal priester van S Maria in Trastevere 1759 Die Slag op die Abraham Ebene by Quebec beslis die Frans Indiaanse oorlog in die guns van die Verenigde Koninkryk 1838 Pous Gregorius XVI stel Engelbert Sterckx aartsbiskop van Mechelen Filippo De Angelis aartsbiskop biskop van Montefiascone aan as kardinale 1882 Die magte van kolonel Ahmad Urabi leier van die Egiptiese nasionalistiese beweging wat teen die Europees ondersteunde regering van die Khedive Tawfiq rebelleer word deur die Britse Leer onder sir Garnet Wolseley verslaan by die Slag van Tall al Kabir 1922 Hoogste temperatuur gemeet 58 C opgeteken in al Aziziyal in Libie 1979 Venda word die derde van vier Suid Afrikaanse tuislande om onder die apartheidsbeleid onafhanklikheid te verkry Die onafhanklikheid word nerens behalwe in Suid Afrika en in die ander onafhanklike tuislande erken nie 1987 Goiania voorval n Radioaktiewe voorwerp word uit n verlate hospitaal in Goiania Brasilie gesteel en baie mense word aan bestraling blootgestel 1993 Na maandelange geheime onderhandelinge in Noorwee word die Oslo vredesverdrag in Washington D C deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie en Israel onderteken Geboortes Wysig1087 Johannes II keiser van die Bisantynse Ryk 1143 1801 Alfred Donne Franse bakterioloog dokter en bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie ook die uitvinder van die fotoelektriese mikroskoop 1878 1814 Nicolaas Beets ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand was n Nederlandse skrywer digter en hoogleraar 1903 1830 Marie von Ebner Eschenbach Oostenrykse skrywer 1916 1903 Claudette Colbert Frans Amerikaanse aktrise 1996 1904 Gladys George Amerikaanse aktrise 1954 1908 Mae Questel Amerikaanse aktrise 1998 1910 Helen Cohan Amerikaanse aktrise 1996 1916 Roald Dahl Walliese romanskrywer 1990 1924 Scott Brady Amerikaanse akteur 1985 1925 Mel Torme Amerikaanse sanger liedjieskrywer en akteur 1999 1931 Barbara Bain Amerikaanse aktrise 1939 Richard Kiel Amerikaanse akteur en stemkunstenaar 2014 1940 oscar Arias president van Costa Rica Nobelprys wenner 1941 Tadao Ando Japannese argitek 1942 Charles Nqakula Suid Afrikaanse politikus 1944 Jacqueline Bisset Engelse aktrise en vervaardiger 1948 Nell Carter Amerikaanse aktrise en sangeres 2003 1951 Salva Kiir Mayardit Soedanese politikus 1ste president van Suid Soedan 1951 Jean Smart Amerikaanse aktrise 1966 Maria Furtwangler Duitse geneeskundige en aktrise 1969 Tyler Perry Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1970 Louise Lombard Engelse aktrise 1995 Robbie Kay Engelse akteur Sterftes Wysig81 Keiser Titus die tiende Romeinse Keiser 39 1506 Andrea Mantegna die eerste Renaissance kunstenaar van Noord Italie 1431 1592 Michel de Montaigne Franse filosoof en essayis 1533 1598 Filips II van Spanje heerser van Kastilie 1527 1872 Ludwig Feuerbach Duitse filosoof 1804 1919 Albert Henry Hime n Eerste Minister van Natal 1842 1934 Sam Allen Amerikaanse akteur 1861 1971 Lin Biao Chinese generaal en politikus 1973 Hettie Smit skuilnaam van mev S J van Vuuren Afrikaanse skryfster 1908 1973 Betty Field Amerikaanse aktrise 1913 1977 Leopold Stokowski Britse dirigent 1882 1987 Mervyn LeRoy Amerikaanse akteur en vervaardiger 1900 1996 Tupac Shakur Amerikaanse rapper in Las Vegas doodgeskiet 1971 1998 Owen Horwood Suid Afrikaanse politikus Minister van Finansies 1916 1999 Benjamin Bloom Amerikaanse sielkundige en akademikus 1913 2006 Ann Richards Gowerneur van Texas 1933 2019 Eddie Money Amerikaanse sanger musiker 1949 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigFeesdag van Pous Nicolaas I die Grote in die Rooms Katolieke Kerk Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1758 A Quo Die Oor Christelike eenheid deur Pous Clemens XIII Wikimedia Commons bevat media in verband met 13 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 September amp oldid 2389599,