×
13 Oktober

13 Oktober is die 286ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (287ste in skrikkeljare). Daar volg nog 79 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Seël van die Tempelridders

Publikasie datum: Oktober 05, 2021

oktober, oktober, 2021, 1617, 2324, 3031al, 286ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 287ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, seël, tempelridders, 1307, duisende, lede, tempel. lt lt Oktober 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 13 Oktober is die 286ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 287ste in skrikkeljare Daar volg nog 79 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Seel van die Tempelridders 1307 Duisende lede van die Tempelridders word gelyktydig deur agente van Filips IV van Frankryk in hegtenis geneem en daarna gemartel om skuld aan kettery te beken Daar word beweer dat die gebeurtenis op Vrydag 13 Oktober 1307 die oorsprong is van die berugte Vrydag die 13de n dag sinoniem met slegte geluk 1383 Karel III van Napels neem Pous Urbanus VI gevange en hou die pous aan in die burg Nocera 1534 Pous Paulus III volg Pous Clemens VII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Beleg van Mafikeng begin by die dorp Mafeking nou Mafikeng in Suid Afrika 1943 Tweede Wereldoorlog Onder leiding van n nuwe regering met Generaal Pietro Badoglio aan die hoof begin dele van Italie om aan die Geallieerdes se kant te veg na n oorlogsverklaring teen Nazi Duitsland Japan en Noord Italie 1977 Lufthansa vlug LH181 ook bekend as die Landshut n Boeing 737 200 word deur die Rote Armee Fraktion gekaap tydens n vlug vanaf Palma de Mallorca Spanje na Frankfurt am Main Duitsland Die kaping vorm deel van n reeks gebeure wat bekend staan as die Duitse Herfs 1994 Mosaic Netscape 0 9 kort daarna bekend as Netscape Navigator word vrygestel Dit word n prominente produk in die geskiedenis en ontwikkeling van webblaaiers 2005 Die Breezy Badger uitgawe van Ubuntu Linux word vrygestel Geboortes Wysig1891 Irene Rich Amerikaanse aktrise 1988 1925 Margaret Thatcher Britse politikus en staatsvrou Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 2013 1938 Dalene Matthee Afrikaanse skryfster 2005 1955 Ertjies Bezuidenhout Suid Afrikaanse fietsryer 2012 1962 Kelly Preston Amerikaanse aktrise 2020 1973 Sacha Baron Cohen Britse akteur 1973 Greg Albertyn Suid Afrikaanse motorfiets veldrenjaer 1989 Alexandria Ocasio Cortez Amerikaanse politikus Sterftes Wysig54 Claudius vierde Romeinse keiser in die Julies Claudiese geslagslyn 10 v C 1901 Jan Lambrecht Domien Sleeckx Vlaamse skrywer 1818 1913 Lindsay Eddie Suid Afrikaanse amateur sterrekundige 1845 1917 Florence La Badie Amerikaanse pionier aktrise 1888 1928 Prinses Dagmar van Denemarke Deense prinses en later keiserin Maria Fjodorowna van Rusland 1847 1968 Bea Benaderet Amerikaanse aktrise 1906 1979 Andre van Gyseghem Engelse akteur en teaterdirekteur 1906 2001 Prof Louis Eksteen Afrikaanse leksikograaf 1930 2002 Stephen E Ambrose Amerikaanse geskiedkundige en biograaf van twee voormalige V S presidente 1936 2002 Garfield Todd n eerste minister van Suid Rhodesie 1908 2016 Bhumibol Adulyadej koning van Thailand 1927 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 13 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 Oktober amp ol,