fbpx
Wikipedia

13 Maart

13 Maart is die 72ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (73ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 293 dae in die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

13 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 72ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 73ste, skrikkeljaar, daar, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig483, pous, felix, volg, pous, simplicius, pous, rooms, kato. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae13 Maart is die 72ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 73ste in n skrikkeljaar Daar is nog 293 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig483 Pous Felix III volg Pous Simplicius op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 874 Die beendere van Sint Nicephorus word in Konstantinopel begrawe 1406 Pous Innocentius VII keer terug na Rome na sy vlug na Viterbo 1521 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III word biskop van Pavia 1547 Laaste sitting van die konsilie van Trente se eerste sessie 1560 Niccolo Sfondrati later Pous Gregorius XIV word biskop van Cremona 1625 Pous Urbanus VIII publiseer sy konstitusie Sanctissimus Dominus Noster 1781 William Herschel ontdek die planeet Uranus 1826 Pous Leo XII stel Jean Baptist Marie Anne Antoine de Latil aartsbiskop van Reims en Francisco Javier de Cienfuegos y Jovellanos aartsbiskop van Sevilla aan as kardinale 1826 Pous Leo XII publiseer die Quo Graviora teen geheime organisasies 1881 Tsaar Alexander II van Rusland sterf in n sluipmoord in n Nihilistiese komplot deur Ignacy Hryniewiecki 1888 De Beers Consolidated Mines word gestig 1898 Pous Leo XIII verklaar Pous Innocentius V salig 1900 Tweede Vryheidsoorlog Kroonstad word die hoofstad van die Oranje Vrystaat tot 11 Mei 1900 1954 Viet Minh magte onder Vo Nguyen Giap stuur n reuse artillerieaanval op die Franse leer van stapel om die Slag van Dien Bien Phu die finale slag in die Eerste Indo Chinaoorlog te begin 1966 Unita word in Angola gestig om teenstand te bied teen die Portugese koloniale bewind 1967 Die Rietbok n vliegtuig van die Suid Afrikaanse Lugdiens verdwyn 2007 Die negende Krieketwereldbeker begin in Wes Indie 2013 Pous Franciscus I volg Pous Benedictus XVI op as pous van die Rooms Katolieke Kerk Geboortes Wysig1372 Lodewyk van Valois Hertog van Orleans 1407 1615 Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII die 242ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1700 1781 Karl Friedrich Schinkel Pruisiese argitek stadsbeplanner skilder grafiese kunstenaar en dekorontwerper 1841 1825 Benjamin Woolfield Mountfort Nieu Seelandse argitek 1898 1911 L Ron Hubbard Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer en stigter van die Kerk van Scientologie 1986 1935 Chris Stals Voormalige Goewerneur van die Suid Afrikaanse ReserwebankSterftes Wysig1881 Aleksander II van Rusland tsaar van Rusland 1818 1901 Benjamin Harrison die drie en twintigste President van die Verenigde State 1833 1903 Nicolaas Beets ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand was n Nederlandse skrywer digter predikant en hoogleraar 1814 1915 Sergei Witte staatsman in tsaristiese Rusland 1849 1987 Bernhard Grzimek Duitse outeur en dierebeskermer 1909 1991 Taubie Kushlick n Suid Afrikaanse verhoogaktrise regisseur en produksieleier 1910 2004 Dullah Omar n Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis prokureur en minister 1934 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 13 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 Maart amp oldid 2379432,