×
13 Januarie

13 Januarie is die dertiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 352 dae in die res van die jaar (353 in skrikkeljare).

Schalk Burger is op die dag in 1983 gebore.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, dertiende, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, schalk, burger, 1983, gebore, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1435, pous, eugenius, pub. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 13 Januarie is die dertiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 352 dae in die res van die jaar 353 in skrikkeljare Schalk Burger is op die dag in 1983 gebore Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1435 Pous Eugenius IV publiseer die bul Sicut Dudum teen die slawerny op die Kanariese Eilande 1473 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Catania 1653 Jan van Riebeeck teken in sy dagregister aan dat op hierdie dag die eerste koring in die Nederlandse Kaapkolonie gedors is 1672 Pous Clemens X reguleer die hantering van relikwiee 1716 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word camerlengo van die kollege van kardinale 1870 Die eerste van Samuel Zwaartman H W A Cooper se 25 Boerebrieven uit Fraserburg verskyn in Het Volksblad 1898 Emile Zola publiseer J Accuse om die Dreyfus aangeleentheid bloot te le en beskuldig die Franse regering van anti Semitisme 1914 n Kommissie van openbare veiligheid word in Kaapstad aangestel weens landwye nywerheidsonrus 1915 Eerste Wereldoorlog Suid Afrikaanse troepe beset Swakopmund in Duits Suidwes Afrika 1942 Te midde van oorlogswoelinge stel dr D F Malan leier van die opposisie in die Volksraad die omskepping van Suid Afrika in n republiek voor 1956 Frankryk stig n permanent bemande navorsingsbasis die Dumont d Urville stasie in Adelieland in Antarktika 1986 n Maand lange gewelddadige stryd begin in Aden Suid Jemen tussen ondersteuners van Ali Nasir Muhammad en Abdul Fattah Ismail wat duisende sterftes tot gevolg het 1957 Die speelgoedmaatskappy Wham O vervaardig hulle eerste vlieende skyf wat later herdoop is tot die Frisbee Geboortes Wysig1883 Prins Arthur van Connaught Britse politikus en derde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1920 1924 1938 1910 Tryna du Toit Afrikaanse skrywer 2005 1926 Carl von Hirschberg Suid Afrikaanse diplomaat 2017 1927 Sydney Brenner Suid Afrikaanse molekulere bioloog 2019 1950 Peter Louw Afrikaanse digter en n regsgeleerde 1953 Derek Hanekom voormalige Suid Afrikaanse kabinetsminister 1961 Julia Louis Dreyfus Amerikaanse aktrise 1963 Andrew Roberts Britse geskiedkundige en joernalis 1967 Annie Jones Australiese aktrise 1972 Denver Vraagom Suid Afrikaanse TV en filmakteur getroud met Vanessa van 7de Laan 1983 Schalk Burger Suid Afrikaanse rugbyspeler Sterftes Wysig1691 George Fox Engelse Dissenter religieus andersdenkende en stigter van die Genootskap van Vriende 1624 1717 Maria Sibylla Merian Switserse natuurwetenskaplike en kunstenaar 1647 1852 Fabian Gottlieb von Bellingshausen As bevelvoerder van die tweede Russiese om die wereldvaart word hy een van drie mense om Antarktika vir die eerste keer waar te neem 1882 Wilhelm Mauser Duitse wapenontwerper 1834 1919 Hans Bielenstein Duits Baltiese protestantse martelaar 1863 1922 C P Hoogenhout een van die agt stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners 1843 1941 James Joyce Ierse skrywer en digter 1882 1992 Yvonne Bryceland Suid Afrikaanse aktrise 1925 2017 Mark Fisher n Britse skrywer kultuurteoretikus filosoof en dosent 1968 2021 Sinikka Nopola Finse skrywer van kinderstories 1953 2021 Hannes Viljoen Springbok vleuel 1943 2021 Siegfried Fischbacher Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 1939 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 13 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 Januarie amp ol,