fbpx
Wikipedia

13 Februarie

13 Februarie is die 44ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 321 dae in die res van die jaar (322 in skrikkeljare).

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

13 Februarie
februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 44ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1160, sinode, pavia, verklaar, pous, alexander, ketter, . lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae13 Februarie is die 44ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 321 dae in die res van die jaar 322 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1160 Die sinode van Pavia verklaar Pous Alexander III tot ketter 1352 Guillaume de Grimoard later Pous Urbanus V word ab van die Benediktynerklooster in St Germain d Auxerre 1592 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word goewerneur van Fano 1668 Pietro Francesco Orsini later Pous Benedictus XIII neem die kloosternaam Vincenzo Maria Orsini aan 1668 Spanje erken Portugal as n onafhanklike nasie 1689 Glorious Revolution In plaas daarvan dat James Francis Edward Stuart die Prins van Wallis die troon bestyg word sy suster Mary en haar man William Willem van Oranje as medeheersers van Engeland verklaar 1690 Pous Alexander VIII stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Gianfrancesco Albani later Pous Clemens XI 1692 Pous Innocentius XII verklaar Maria van Cerevellon salig 1827 Pous Leo XII publiseer Quanta Laetitia oor Skotland 1880 Thomas Edison neem die Edison effek waar wat later die grondslag vorm vir John Ambrose Fleming se vakuumbuisdiodes 1881 Hubertine Auclert n leidende Franse suffragette in Parys begin die feministe koerant La Citoyenne 1945 Tweede Wereldoorlog Sowjetmagte verower Boedapest in Hongarye by die Nazi s 1984 Konstantin Tsjernenko volg die ontslape Yuri Andropov op as Algemene Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie Geboortes Wysig1599 Fabio Chigi later Pous Alexander VII 237ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1667 1861 Ds David Wilcocks Afrikaanse predikant wat tronkstraf uitgedien het vir dankgebede na Boereoorwinnings by Colenso en Magersfontein 1944 1919 Piet Malan Springbokrugbyspeler en PUK rugbyafrigter 2015 1923 Chuck Yeager Amerikaanse vlieenier en die eerste persoon was wat deur die klankgrens gevlieg het 2020 1938 Oliver Reed Britse akteur 1999 1944 Tim Couzens Suid Afrikaanse skrywer 2016 1963 Barry Tubb Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1972 Meng Wanzhou n Chinese sakeleier en hoof finansiele beampte van Huawei Sterftes Wysig858 Kenneth I van Skotland 810 1130 Pous Honorius II die 163ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1060 1332 Andronikos II Palaiologos Keiser van die Bisantynse Ryk 1259 1542 Catharina Howard die vyfde vrou van Hendrik VIII van Engeland onbekend 1883 Richard Wagner Duitse komponis 1813 1902 Catharina Smuts nee de Vries moeder van genl Jan Smuts 1845 1976 Lily Pons Amerikaanse operasopraan 1898 1980 David Janssen Amerikaanse akteur 1931 1984 Andre Stander Suid Afrikaanse polisieoffisier en berugte bankrower 1946 2003 Nico Coetzee skrywer en akademikus 1911 2016 Antonin Scalia regter van die hooggeregshof van die Verenigde State 1936 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 3 February Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 Februarie amp oldid 2414084,