fbpx
Wikipedia

13 Augustus

13 Augustus is die 225ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (226ste in skrikkeljare). Daar volg nog 140 dae in die res van die jaar.

13 Augustus is C.J. Langenhoven se geboortedag, die foto is op sy troudag geneem.
Florence Nightingale, die dame met die lamp, is op die dag in 1910 oorlede.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

13 Augustus
augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 225ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 226ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, langenhoven, geboortedag, foto, troudag, geneem, florence, nightingale, dame, lamp, 1910, oorlede, inhoud, gebeure, geboortes, sterf. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae13 Augustus is die 225ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 226ste in skrikkeljare Daar volg nog 140 dae in die res van die jaar 13 Augustus is C J Langenhoven se geboortedag die foto is op sy troudag geneem Florence Nightingale die dame met die lamp is op die dag in 1910 oorlede Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig523 Pous Johannes I volg Pous Hormisdas op 1099 Pous Paschalis II volg Pous Urbanus II op 1445 Pietro Barbo later Pous Paulus II word camerlengo van die Kollege van Kardinale 1521 Tenochtitlan die huidige Meksiko Stad word deur Spaanse conquistadors onder Hernan Cortes verower 1529 Pous Clemens VII stel Mercurio Arborio di Gattinare leek en kanselier van keiser Karel V aan as kardinaal 1616 Alessandro Ludovisi later Pous Gregorius XV word nuntius na die hertog van Savoje 1704 Die Slag van Blenheim n sleutelgebeurtenis in die Spaanse opvolgingsoorlog Engeland en Oostenryk maak aanspraak op n oorwinning oor Frankryk en Beiere 1729 Pous Benedictus XIII verklaar Vincent de Paul salig 1799 Pous Pius VI publiseer Quoties animo waarin koning Karel van Spanje gemagtig word om kerklike eiendomme te verkoop 1814 Die Sweedse sterrekundige en fisikus Anders Jonas Angstrom wat die eerste was om daarop te wys dat die son waterstof bevat word gebore 1920 Die Slag van Warskou begin tydens die Pools Sowjetoorlog 1960 Die Sentraal Afrikaanse Republiek word van Frankryk onafhanklik 1961 Die Duitse Demokratiese Republiek Nasionale Volksweermag en Volkspolisie eenhede begin met die oprigting van die Berlynse Muur om ontsnappingpogings deur die Ystergordyn te fnuik Geboortes Wysig1873 C J Langenhoven Afrikaanse skrywer 1932 1884 Tobie Muller NG predikant en Afrikaanse taalstryder 1918 1886 Jacobus Hendrik Pierneef Suid Afrikaanse skilder in Pretoria 1957 1899 Alfred Hitchcock Britse regisseur 1980 1902 Felix Wankel Duitse uitvinder van die wankelenjin 1984 1904 Charles Buddy Rogers Amerikaanse akteur musikant 1999 1918 Frederick Sanger Britse biochemikus 2013 1920 Neville Brand Amerikaanse akteur 1992 1926 Fidel Castro Kubaanse leier 2016 1963 Sridevi Indiese aktrise 2018 Sterftes Wysig1863 Eugene Delacroix waterverfskilder 1798 1865 Ignaz Semmelweis Hongaarse arts vader van antiseptiese prosedures 1818 1896 John Everett Millais Britse skilder en tekenaar 1829 1910 Florence Nightingale bekend as Die dame met die lamp pionier en grondlegger van die moderne verpleging 1820 1912 Jules Massenet Franse komponis 1842 1917 Eduard Buchner Duitse chemikus simoloog en wenner van die Nobelprys vir Chemie 1860 1946 Herbert George Wells outeur van The Time Machine en The Shape of Things to Come 1866 2005 David Lange 32ste Eerste Minister van Nieu Seeland 1942 2020 Hans Peter Kunzi navorser in topologie en kategorieteorie aan die wiskundedepartement aan die Universiteit van Kaapstad 1955 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 13 August Feesdag van Pous Pontianus in die Rooms Katolieke Kerk Onafhanklikheidsdag in die Sentraal Afrikaanse Republiek 1960 Feesdag van St Hippolitus in die Rooms Katolieke Kerk Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 13 Augustus amp oldid 2443876,