fbpx
Wikipedia

1347

1347
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1342 | 1343 | 1344 | 1345 | 1346 | ◄ 1347 ► | 1348 | 1349 | 1350 | 1351 | 1352 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1347
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1347
MCCCXLVII
Ab urbe condita 2100
Armeense kalender 796

ԹՎ ՉՂԶ

Sjinese kalender 4043 – 4044

癸戌 – 甲亥

Ethiopiese kalender 1339 –1340
Hebreeuse kalender 5107 – 5108
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1402 – 1403
- Shaka Samvat 1269 – 1270
- Kali Yuga 4448 – 4449
Irannese kalender 725 –726
Islamitiese kalender 748 –748


Die jaar 1347 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Maandag begin.

Gebeure

Januarie tot Junie

  • 2 Februarie – Die Bisantynse Burgeroorlog tussen Johannes VI Kantakouzenos en Johannes V Palaiologos eindig met Kantakouzenos wat Konstantinopel binne dring.
  • 8 Februarie – Die Bisantynse Burgeroorlog word beëindig met die ondertekening van 'n verdrag. Hiervolgens sal Kantakouzenos vir 10 jaar as senior keiser regeer en daarna sal hy en Palaiologos gesamentlik regeer. Om die verdrag te beseël sou Kantakouzenos se dogter met Palaiologos trou.
  • Mei
    • Palaiologos trou met Kantakouzenos se dogter, Helena.
    • Genuese skepe vanaf Kaffa stop in Konstantinopel en versprei sodoende die Swart Dood deur die stad.
  • 20 Mei – Cola di Rienzo verklaar homself die keiser van Rome.

Julie tot Augustus

Ongedateerd

  • Die Mamluke Ryk word deur die Swart Dood in die herfs getref. Bagdad word later dieselfde jaar geraak.
  • Jode in Pole word die eerste keer van rituele moorde beskuldig.
  • 'n Skip waarvan die bemanning met die Swart Dood besmet is, kom in Sisilië aan. Dit word as die begin van die Swart Dood in Europa bestempel.

Rampe

  • Suidoos-Asië lei onder 'n droogte.
  • 'n Giftige graan swam veroorsaak hongersnood in Frankryk.

Geboortes

Sterftes

1347
1347, 13de, 14de, 15de, 1342, 1343, 1344, 1345, 1346, 1348, 1349, 1350, 1351, 1352, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalendersgregoriaanse, kalender, mcccxlviiab, urbe, condita, 2100armeense, kalender, ԹՎ, ՉՂԶsjinese, kalender, 4043, 4044,. 1347 13de eeu 14de eeu 15de eeu 1342 1343 1344 1345 1346 1347 1348 1349 1350 1351 1352 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1347KalendersGregoriaanse kalender 1347 MCCCXLVIIAb urbe condita 2100Armeense kalender 796 ԹՎ ՉՂԶSjinese kalender 4043 4044 癸戌 甲亥Ethiopiese kalender 1339 1340Hebreeuse kalender 5107 5108Hindoekalenders Vikram Samvat 1402 1403 Shaka Samvat 1269 1270 Kali Yuga 4448 4449Irannese kalender 725 726Islamitiese kalender 748 748Die jaar 1347 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 47ste jaar van die 14de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op n Maandag begin Gebeure WysigJanuarie tot Junie Wysig 2 Februarie Die Bisantynse Burgeroorlog tussen Johannes VI Kantakouzenos en Johannes V Palaiologos eindig met Kantakouzenos wat Konstantinopel binne dring 8 Februarie Die Bisantynse Burgeroorlog word beeindig met die ondertekening van n verdrag Hiervolgens sal Kantakouzenos vir 10 jaar as senior keiser regeer en daarna sal hy en Palaiologos gesamentlik regeer Om die verdrag te beseel sou Kantakouzenos se dogter met Palaiologos trou Mei Palaiologos trou met Kantakouzenos se dogter Helena Genuese skepe vanaf Kaffa stop in Konstantinopel en versprei sodoende die Swart Dood deur die stad 20 Mei Cola di Rienzo verklaar homself die keiser van Rome Julie tot Augustus Wysig 2 Augustus Die Islamitiese Bahmani koninkryk word op die Indiese subkontinent gevestig September Eduard III van Engeland verower die Franse stad Calais 1 September Die Swart Dood bereik die Franse stad Marseille Oktober Skepe met die Swart Dood arriveer in die suide van Italie November Pous Clemens VI dryf met behulp van Rome se adellikes Cola di Rienzo uit die stad 1 November Die Swart Dood versprei na Aix en Provence in Frankryk Desember Die Swart Dood bereik die eiland Majorca 25 Desember Die eerste geval van die Swart Dood word aangemeld in die stad Split in die suid ooste van Europa Ongedateerd Wysig Die Mamluke Ryk word deur die Swart Dood in die herfs getref Bagdad word later dieselfde jaar geraak Jode in Pole word die eerste keer van rituele moorde beskuldig n Skip waarvan die bemanning met die Swart Dood besmet is kom in Sisilie aan Dit word as die begin van die Swart Dood in Europa bestempel Rampe Wysig Suidoos Asie lei onder n droogte n Giftige graan swam veroorsaak hongersnood in Frankryk Geboortes Wysig6 Februarie Dorothea van Montau Duitse visioner en kluisenaar 25 Junie 1394 27 Februarie Alberto d Este heer van Ferrara en Modena 30 Julie 1393 25 Maart Catharina van Siena Italiaanse heilige filosoof en teoloog 29 April 1380 27 Maart Rupert I Hertog van Legnica 1409 28 Julie Margaret van Durazza koninginmetgesel van Karel III van Napels 6 Augustus 1412 29 Augustus Johannes Hastings 2de Graaf van Pembroke Engelse edelman en soldaat 16 April 1375 Datum onbekend Eleonora van Arborea heerser van Sardinie 1404 Elizabeth van Pommere 4de en laaste vrou van Karel IV 15 April 1393 Frederik III Hertog van Oostenryk 1362 Keiser Go Kameyama 99ste keiser van Japan 10 Mei 1424 Richardis van Schwerin koningin van Swede 1377 Sterftes Wysig2 Februarie Thomas Bek biskop van Lincoln 1282 29 April Maria de Evreux prinses van Navarre en vrou van Peter IV van Aragon 1329 Junie John de Warenne 8ste Graaf van Surrey 1286 11 Junie Bartolomeus van San Concordio Italiaans Dominikaanse kanonier en intellektueel 1260 7 September Margaret de Audley dogter van Hugo de Audley van Gloucester 1318 11 Oktober Lodewyk IV van Beiere keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1 April 1282 November Richard de Pilmuir biskop van Dunkeld 12 November Johannes Victorensis Duitse kroniekskrywer en historikus 15 November James I van Urgell prins van Aragon 1321 Datum onbekend Willem van Ockham Engelse filosoof en teoloog 1288 John de Egglescliffe Engelse biskop Peter III van Arborea regter van Arborea Blanca Fernanda de la Cerda y Lara Spaanse edelvrou ca 1317 Adam Murimuth Engelse kroniekskrywer ca 1274 75 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1347 amp oldid 1829552,