fbpx
Wikipedia

12 September

12 September is die 255ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (256ste in skrikkeljare). Daar volg nog 110 dae in die res van die jaar.

Gebeure

 
Haile Selassie

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

12 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 255ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 256ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, haile, selassie, 1484, pous, innocentius,. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae12 September is die 255ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 256ste in skrikkeljare Daar volg nog 110 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Haile Selassie 1484 Pous Innocentius VIII word gekroon deur kardinaal Francesco Nanni Todeschini Piccolomini 1557 Pous Paulus IV verloor die oorlog teen Spanje en moet die vrede van Cave Palestrina aanvaar 1683 Die beleg van Wene deur die Ottomaanse Ryk word gebreek deur die aankoms van n mag van 30 000 Poolse Oostenrykse en Duitse troepe onder leiding van die Poolse koning Jan Sobieski tydens die Slag van Kahlenberg 1713 Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig 1744 Pous Benedictus XIV publiseer Omnium sollicitudinum teen die sendingpraktyke in China 1848 Na n burgeroorlog tussen die Switserse Konfederasie en die afgeskeide Sonderbund konserwatiewe katolieke bergkantons kom die moderne Switserland tot stand as n bondstaat deur die aanname van n federale grondwet 1933 Leo Szilard dink die grondslag van die kern kettingreaksie uit terwyl hy by n verkeerslig in Bloomsbury wag 1953 John F Kennedy trou met Jacky Lee Bouvier 1974 Haile Selassie laaste Keiser van Etiopie word deur n militere staatsgreep ontmagtig 1980 Militere staatsgreep in Turkye 1990 Met die ondertekening van die Twee Plus Vier Verdrag in Moskou word die weg gebaan vir die Duitse hervereniging 2014 Vier en tagtig Suid Afrikaners sterf nadat n gastehuis by T B Joshua se kerk in Lagos Nigerie ineenstort Geboortes Wysig 1852 Herbert Henry Asquith liberale Britse politikus en eerste minister 1928 1897 Irene Joliot Curie Franse fisikus en Nobelpryswenner 1956 1907 Prof F V Lategan Afrikaanse literator en vuurwapenkenner 1998 1913 Jesse Owens Amerikaanse atleet 1980 1921 Stanislaw Lem Poolse skrywer 2006 1931 Ian Holm Britse akteur 2020 1951 Joe Pantoliano Italiaans Amerikaanse akteur 1967 Louis C K Amerikaanse komediant 1968 Kees van der Staaij Nederlandse politikus 1973 Paul Walker Amerikaanse akteur 2013 1981 Jennifer Hudson Amerikaanse aktrise en sangeres 1986 Alfie Allen Britse akteur 1986 Emmy Rossum Amerikaanse aktrise 1986 Yuto Nagatomo Japannese sokkerspeler 1996 Colin Ford Amerikaanse akteurSterftes Wysig 1185 Andronikos I keiser van die Bisantynse Ryk 1118 1362 Pous Innocentius VI die 199ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1282 1660 Jacob Cats Nederlandse digter juris en politikus 1577 1764 Jean Philippe Rameau Franse komponis 1683 1835 Adam Kok II leier van die Griekwas 1771 1860 Sir Harry Smith n Britse goewerneur en hoe kommissaris aan die Kaapkolonie 1787 1938 Prins Arthur van Connaught Britse politikus en derde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1920 1924 1883 1977 Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en stigter van die Swart bewussynsbeweging sterf in polisie aanhouding 1946 1992 Anthony Perkins Amerikaanse akteur 1932 1994 Tom Ewell Amerikaanse akteur 1909 2003 Johnny Cash Amerikaanse country sanger 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae Wysig Nasionale Dag in die Kaap Verdiese EilandeWikimedia Commons bevat media in verband met 12 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 12 September amp oldid 2415635,