×
12 Oktober

12 Oktober is die 285ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (286ste in skrikkeljare). Daar volg nog 80 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Margaret Thatcher
  1. (Webartikel). Netwerk24. vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op22 Mei 2017.

Publikasie datum: September 26, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 285ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 286ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, verwysings, eksterne, skakelsgebeure, wysig, margaret, that. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 12 Oktober is die 285ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 286ste in skrikkeljare Daar volg nog 80 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGebeure Wysig Margaret Thatcher 1492 Christophorus Columbus bereik die Bahamas argipel en ontdek daarmee die Amerikas 1551 Pous Julius III stel Gyorgi Martinuzzi biskop van Nagy Varad Hongarye aan as kardinaal 1810 Die eerste Oktoberfest word in Munchen gehou om die troue van Prins Ludwig I van Beiere te vier 1899 Die eerste skote klap in die Tweede Vryheidsoorlog in Suid Afrika by Kraaipan nadat Brittanje die ultimatum van die Boererepublieke verwerp het 1968 Ekwatoriaal Guinee word onafhanklik van Spanje 1984 Die voorlopige Ierse Republikeinse Leer voer n mislukte sluipmoordaanval uit op Margaret Thatcher die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en die grootste deel van haar kabinet tydens die Brighton hotel bomaanval 1999 n Militere staatsgreep gelei deur Generaal Pervez Musharraf in Pakistan lig Eerste Minister Nawaz Sharif uit die kussings 2002 n Reeks motorbomme ontplof in Bali Indonesie wat 202 mense dood en n verdere 209 beseer laat Geboortes Wysig1537 Eduard VI koning van Engeland 1553 1762 Jan Willem Janssens laaste Nederlandse goewerneur van die Kaap 1838 1798 Dom Pedro keiser van Brasilie en koning van Portugal 1834 1865 Manie Bredell lyfwag en privaatsekretaris van pres Paul Kruger 1953 1871 Sietse Oeme Los professor in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O 1944 1872 Ralph Vaughan Williams Engelse komponis 1958 1909 A P Smit predikant in die NG Kerk geskiedskrywer en derde argivaris van die Kaapse Kerk 1979 1919 Mary Ainslee Amerikaanse aktrise 1991 1932 Dick Gregory Amerikaanse akteur en skrywer 2017 1935 Luciano Pavarotti Italiaanse tenoor 2007 1946 Dalton Cathey Amerikaanse akteur 1990 1951 Sally Little Suid Afrikaansgebore Amerikaanse gholfspeler 1962 Michelle Botes Suid Afrikaanse aktrise 1978 Jason Russell Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1986 Li Wenliang Chinese oogarts en eerste aktivis oor die uitbreek van die Koronavirusepidemie van 2020 2020 Sterftes Wysig638 Pous Honorius I 70ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 642 Pous Johannes IV 72ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 580 1668 Zacharias Wagenaer tweede kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop 1614 1730 Frederik IV van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1671 1971 Fritz Achterberg Duitse toneelspeler 1880 1978 Schalk Pienaar joernalis en koerantredakteur 1916 1997 John Denver Amerikaanse sanger 1943 2009 Irene van Wyk Afrikaanse gospelsangeres 1965 2015 Gene Louw Suid Afrikaanse politikus 1931 1 2018 Pik Botha Suid Afrikaanse minister van Buitelandse Sake 1932 2020 Conchata Ferrell Amerikaanse aktrise 1943 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigJoom Kippoer begin teen sononder in Judaisme Dussehra in Hindoeisme Verwysings Wysig Gene Louw 84 trap diep spore Webartikel Netwerk24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019 Besoek op 22 Mei 2017 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 12 Oktober Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 12 Oktober amp ol,