fbpx
Wikipedia

12 Mei

12 Mei is die 132ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (133ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 233 dae in hierdie jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

  • Internasionale Dag van die Verpleegkunde

12 Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 132ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 133ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig254, pous, stefanus, volg, pous, lucius, pous, rooms, katolieke, kerk, 1012, tee. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae12 Mei is die 132ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 133ste in n skrikkeljaar Daar is nog 233 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig254 Pous Stefanus I volg Pous Lucius I op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1012 Teenpous Gregorius VI word pous van die Rooms Katolieke Kerk 1191 Richard I van Engeland trou met Berengaria van Navarre 1264 Die Slag van Lewes begin 1328 Keiser Lodewyk IV die Beier stel Teenpous Nicolaas V aan as pous 1367 Pous Urbanus V stel Guillaume d Aigrefeuille die Jongere aan as kardinaal priester van St Etienne by Mont Cœlius 1588 Henry III van Frankryk vlug uit Parys nadat Henry van Guise die stad binnekom 1619 Johan van Oldenbarnevelt word weens hoogverraad ter dood veroordeel 1689 Koning Willlem se Oorlog Willem III van Engeland sluit aan by die Bond van Augsburg en verklaar oorlog teen Frankryk 1718 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word goewerneur van Rieti 1797 Eerste Koalisie Napoleon I van Frankryk verower Venesie Die republiek van Venesie was vanaf 726 n onafhanklike land gewees 1820 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word vikaris generaal van Rome 1832 In die Teatro della Canobbiana te Milaan begin die eerste opvoering van die opera L elisir d amore die liefdeselixier van die Italiaanse komponis Gaetano Donizetti 1870 Manitoba word n provinsie van Kanada 1873 Oscar II van Swede Noorwee gekroon as koning van Swede 1881 In Noord Afrika word Tunisie n Franse protektoraat 1885 Die vierdaagse Slag van Batoche kom tot n einde met n oorwinning oor die rebelle 1931 Die bevrore lyk van Alfred Wegener word in Groenland gevind 1932 Tien weke na sy ontvoering word die seun van Charles Lindbergh dood teruggevind 1935 Robert Smith en Bill Wilson stig die AA Alcoholics Anonymous 1940 Tweede Wereldoorlog Die Nederlandse mynveer Bulgia word tydens n aanval deur n Duitse vegvliegtuig gesink en 13 matrose sterf tydens die aanval 1949 Die Sowjetunie staak die Blokkade van Berlyn 1965 Die onbemande Sowjetruimtevaartuig Loenik 5 stort op die maan neer 1967 Pink Floyd hou die eerste kwadrofoniese rockkonsert 1976 Die Spaanse olietenkskip Urquiola loop by La Coruna aan land en besoedel ongeveer 100 kilometer se strand met ruolie 2000 Die Tate Modern kunsmuseum open in Londen 2002 Voormalige President Jimmy Carter arriveer in Kuba vir n vyfdagbesoek aan Fidel Castro en is die eerste President van die Verenigde State wat Kuba besoek sedert Castro se 1959 rewolusie 2008 n Aardbewing in Sentraal China van 7 5 op die Richterskaal eis meer as 50 000 lewens 2010 Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 stort neer by die Tripoli Internasionale Lughawe in Libie Die vlug vanaf Suid Afrika het 104 passasiers aan boord gehad 103 mense sterf en een seun 9 jaar uit die Nederlande oorleef Geboortes Wysig1330 Willem V van Holland graaf van Holland 1389 1496 Gustav I van Swede koning van Swede 1560 1670 Koning August II van Pole 1733 1794 Sir George Cathcart Britse generaal diplomaat en goewerneur van die Kaapkolonie 1854 1803 Justus von Liebig Duitse chemikus 1873 1820 Florence Nightingale Engelse verpleegster bekend as die dame met die lamp 1910 1828 Dante Gabriel Rossetti Italiaanse digter en skilder 1882 1842 Jules Massenet Franse komponis 1912 1845 Gabriel Faure Franse komponis 1924 1872 Henry Sampson leier van die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1938 1890 Kurt Student Duitse generaal 1978 1900 Helene Weigel aktrise 1971 1907 Katharine Hepburn Amerikaanse aktrise 2003 1910 Dorothy Crowfoot Hodgkin Britse chemikus grondlegger van proteienkristallografie 1994 1914 Howard K Smith joernalis 2002 1914 Bertus Aafjes Nederlandse skrywer en digter 1993 1921 Joseph Beuys Duitse beeldhouer en kunstenaar 1986 1923 Daniel Steyn Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2017 1924 Tony Hancock komediant 1968 1929 Sam Nujoma Namibiese politikus en eerste president van Namibie 1990 2005 1931 Stella Branca Afrikaanse skrywer en kunstenaar 2020 1937 George Carlin Amerikaanse komediant 1952 Membathisi Mdladlana Suid Afrikaanse politikus hoekommissaris in Kanada 1962 Emilio Estevez Amerikaanse akteur 1966 Stephen Baldwin Amerikaanse akteur 1975 Jonah Lomu Nieu Seelandse rugbyspeler 2015 Sterftes Wysig1003 Pous Silvester II die 139ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 945 1012 Pous Sergius IV die 142ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 970 1884 Bedrich Smetana Tsjeggiese komponis 1824 1889 John Cadbury stigter van sjokolademaatskappy 1931 Eugene Ysaye Belgiese violis en komponis 1858 1935 Jozef Pilsudski president van Pole 1867 1947 Walter Madeley leiersfiguur in die SA Arbeidersparty 1873 1956 Louis Calhern Amerikaanse stil filmakteur 1895 1957 Erich von Stroheim Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1885 1966 Felix Steiner Duitse generaal 1896 1976 Rudolf Kempe Duitse dirigent 1910 1980 Lillian Roth Amerikaanse aktrise 1910 1986 Elisabeth Bergner Duitse aktrise 1897 1988 Chet Baker jazz trompetspeler 1929 1992 Robert Reed Amerikaanse akteur The Brady Bunch 1932 1994 Erik Erikson Duits Amerikaanse ontwikkelingsielkundige 1902 2001 Perry Como Amerikaanse sanger en TV aanbieder 1912 2013 Nico van Rensburg Afrikaanse boeremusiek legende en konsertinaspeler 1937 2014 Cornell Borchers Duitse aktrise 1925 2015 Ruth Mompati Suid Afrikaanse politikus en ambassadeur 1925 2018 Sam Nzima Suid Afrikaanse fotojoernalis 1934 Vakansiedae WysigInternasionale Dag van die VerpleegkundeOntsluit van https af wikipedia org w index php title 12 Mei amp oldid 2436047,