fbpx
Wikipedia

12 Maart

12 Maart is die 71ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (72ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 294 dae in die res van die jaar.

Gebeure

 
1999 – Tsjeggië, Hongarye en Pole sluit by die NAVO aan

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

  • Antieke Letland - Gregoru Diena word gevier
  • Mauritius - Nasionale dag
  • Swede - Naamdag vir Victoria, Kroonprinses van Swede, 'n amptelike Vlagdag
  • Feesdag van Pous Innocentius I in die Rooms-Katolieke Kerk.

12 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 71ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 72ste, skrikkeljaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig, 1999, tsjeggië, hongarye, pole, sluit, navo, bouwerk, tempel, jerusalem, wo. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae12 Maart is die 71ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 72ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 294 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig 1999 Tsjeggie Hongarye en Pole sluit by die NAVO aan 515 v C Bouwerk aan die Tempel in Jerusalem word voltooi 1088 Pous Urbanus II volg Pous Victor III op 1144 Pous Lucius II volg Pous Celestinus II op 1178 Pous Alexander III keer na Rome terug na sy tweede ballingskap 1239 Pous Gregorius IX ekskommunikeer keiser Frederik II vir die tweede keer 1272 Tebaldo Visconti na 27 Maart Pous Gregorius X tot priester gewy 1278 Pous Nicolaas III maak sy nefie Latino n kardinaal 1278 Pous Nicolaas III maak Girolamo Masci d Ascoli later Pous Nicolaas IV kardinaal priester van Sint Prassede 1403 Die konsilie van Constance set Teenpous Benedictus XIII af en ekskommunikeer hom 1443 Pous Eugenius IV stel Tommaso Parentucelli later Pous Nicolaas V aan as vise camerlengo 1488 Bartolomeus Dias rig n kalksteenkruis op by Kwaaihoek 1565 Pous Pius IV stel nog 23 kardinale aan waaronder Ugo Boncompagni later Pous Gregorius XIII 1612 Alessandro Ludovisi later Pous Gregorius XV word aartsbiskop van Bologna 1622 Pous Gregorius XV verklaar Teresa van Avila Francis Xavier Ignatius van Loyola Philip Neri en Isodore die Werker heilig 1622 Pous Gregorius XV publiseer sy bul Decet Romanorum pontificem oor pouslike verkiesings 1652 Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII word kardinaal priester van S Salvatore in Lauro 1664 New Jersey word n kolonie van Groot Brittanje 1699 Pous Innocentius XII publiseer die brief Com Alias teen kwietisme 1894 Coca Cola vir die eerste keer in bottels verkoop 1912 Die Girl Guides later hernoem as die Girl Scouts in die VSA word gestig in die VSA 1913 Canberra word die hoofstad van Australie 1928 In Kalifornie breek die St Francis dam en 400 sterf 1930 Mahatma Gandhi lei n 200 myl protesmars na die see ten spyte van die Brittanje se teenkanting om te protesteer teen die Britse monopolie op sout 1933 Groot Depressie Franklin D Roosevelt spreek die nasie toe vir die eerste keer as President van die Verenigde State 1938 Anschluss Duitse troepe beset Oostenryk anneksasie word die volgende dag verklaar 1940 Winteroorlog Finland teken n vredesverdrag met die Sowjetunie Finse troepe en die oorblywende bevolking word onmiddellik ontruim 1947 Die Truman Doctrine is verklaar om die verspreiding van Kommunisme te keer 1951 Die Dennis the Menace tekenprent verskyn die eerste keer in koerante oor die VSA 1968 Mauritius verkry onafhanklikheid 1987 Les Miserables open in Broadway 1992 Mauritius word n republiek maar bly n lid van die Britse Statebond 1993 Verskeie bomme ontplof in Mumbai Indie en ongeveer 300 mense sterf en verskeie meer word verwond 1993 Noord Korea kernwapenprogram Noord Korea se dat hulle beplan om te onttrek van die Nuclear Nonproliferation Treaty en weier om inspekteurs toegang te gee na kernterreine 1994 n Foto van Marmaduke Wetherell voorheen beskou as bewys van die bestaan van die Loch Ness monster bevestig as n poets 1997 Mikail Markhasev word gearresteer in Los Angeles vir die skiet van Bill Cosby se 27 jare oue seun Ennis Cosby 1999 Voormalige lede van die Warskouverdrag Tsjeggie Hongarye en Pole sluit by die NAVO aan 2002 In Texas word Andrea Yates skuldig bevind van die verdrinking van haar vyf kinders op 20 Junie 2001 Sy word later tot lewenslange tronkstraf veroordeel 2003 Zoran Djindjic Eerste Minister van Serwie word om die lewe gebring in Belgrado Geboortes Wysig1607 Paul Gerhardt Duitse teoloog en komponis van kerkliedere 1676 1685 George Berkeley Ierse filosoof 1753 1710 Thomas Arne Engelse komponis 1778 1806 Jane Pierce Eerste Dame van die Verenigde State 1863 1831 Clement Studebaker motorpionier 1896 Sir John Abbott derde Eerste Minister van Kanada 1893 1824 Gustav Kirchhoff sy naam word gegee aan Kirchhoff se wette 1887 1863 Gabriele D Annunzio digter 1938 1871 Sen F S Malan Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1941 1879 Alfred Abel Duitse akteur en filmregisseur 1937 1881 Kemal Ataturk stigter en eerste president van die Turkse Republiek 1938 1890 Vaslav Nijinsky Russiese ballet danser 1950 1921 Gianni Agnelli bestuurder van Fiat 2003 1921 Gordon MacRae sanger akteur 1986 1922 Jack Kerouac Amerikaanse skrywer 1969 1928 Edward Albee Amerikaanse dramaturg 2016 1941 Hercules von Molendorff rugby en krieketspeler van die Boland 2006 1946 Liza Minnelli sanger en aktrise 1947 Mitt Romney Amerikaanse sakeman politikus en voormalige goewerneur 1947 Rupert Frazer Britse akteur 1968 Aaron Eckhart Amerikaanse akteur 1972 Arno Carstens Suid Afrikaanse internasionale sanger en liedjieskrywer 1990 Karla Pretorius n Suid Afrikaanse netbalspeler Sterftes Wysig417 Pous Innocentius I die 40ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 604 Pous Gregorius I die 64ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 540 1507 Kardinaal Cesare Borgia seun van Pous Alexander VI 1475 1619 Richard Burbage n Engelse verhoogakteur en teater eienaar 1567 1820 Sir Alexander Mackenzie Skotse pelshandelaar en ontdekkingsreisiger 1764 1937 Jeno Hubay Hongaarse violis en komponis 1858 1945 Anne Frank Joodse dagboekskrywer in Nederland 1929 1955 Charlie Parker Amerikaanse jazz saxofoonspeler 1920 1985 Eugene Ormandy Jena Belo dirigent violis 1899 1992 Dirk Kotze Suid Afrikaanse geskiedkundige 1927 1999 Sir Yehudi Menuhin Amerikaanse violis 1916 2001 Robert Ludlum Amerikaanse outeur van rillerromans en speurverhale 1927 2011 Hubert du Plessis Suid Afrikaanse komponis en pianis 1922 2015 Terry Pratchett Britse outeur 1948 2021 Koning Goodwill Zwelithini koning van die Zoeloenasie van 1968 2021 1948 2021 Ferdi Hartzenberg Suid Afrikaanse politikus en laaste leier van die Konserwatiewe Party 1936 2021 Noxolo Maqashalala Suid Afrikaanse aktrise 1977 Vakansiedae WysigAntieke Letland Gregoru Diena word gevier Mauritius Nasionale dag Swede Naamdag vir Victoria Kroonprinses van Swede n amptelike Vlagdag Feesdag van Pous Innocentius I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 12 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 12 Maart amp oldid 2412958,