fbpx
Wikipedia

12 Januarie

12 Januarie is die twaalfde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 353 dae in die res van die jaar (354 in skrikkeljare).

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

12 Januarie
januarie, januarie, 2021, 1617, 2324, 3031al, twaalfde, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1199, pous, innocentius, verklaar, homobonus, handelaar,. lt lt Januarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae12 Januarie is die twaalfde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 353 dae in die res van die jaar 354 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1199 Pous Innocentius III verklaar Homobonus n handelaar uit Cremona heilig 1643 Giovanni Battista Pamphilj later Pous Innocentius X word Camerlengo van die Kollege van Kardinale 1660 Benedetto Odescalchi later Pous Innocentius XI word Camerlengo van die Kollege van Kardinale 1682 Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII word biskop van Faenza 1746 Pous Benedictus XIV publiseer Urbem Romanam oor die bestuur van die stad Rome 1858 Die skool Gimnasium word in die Paarl gestig 1904 Die Herero oorlog 1904 1908 breek in Duits Suidwes Afrika uit Die Herero s kom in opstand teen Duitse koloniale oorheersing Driekwart van die Hererobevolking word uitgewis en n groot aantal Duitsers verloor hul lewens 1915 Eerste Wereldoorlog Suid Afrikaanse magte val Duits Suidwes Afrika by Ramansdrift in 1945 Tweede Wereldoorlog Die Rooi Leer begin n reuse offensief aan die Oostelike Front wat die Duitse linies by Vistula breek en die weg baan vir die oorwinning van Berlyn 1964 Die Zanzibar rewolusie het in die Sultanaat van Zanzibar plaasgevind 1987 Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur begin sy ampstermyn in Nederland 2010 n Aardbewing van 7 0 op die Richterskaal vernietig die Haitiaanse hoofstad Port au Prince grotendeels met sterftes tussen 220 000 en 500 000 Geboortes Wysig1580 Jan van Helmont Vlaamse chemikus fisioloog en medikus 1644 1729 Edmund Burke Ierse filosoof en politikus 1797 1856 John Singer Sargent Amerikaanse skilder 1925 1865 Jan F E Celliers Afrikaanse skrywer dramaturg en digter 1940 1876 Jack London Amerikaanse skrywer joernalis en sosiale aktivis 1916 1893 Hermann Goring Duitse politieke en militere leier 1946 1900 Siegfried Schurenberg Duitse akteur 1993 1906 Emmanuel Levinas Franse filosoof 1995 1916 Pieter Willem P W Botha Suid Afrikaanse politikus agste Eerste Minister van Suid Afrika 1978 1984 en sesde Staatspresident van Suid Afrika 1984 1989 2006 1940 Bob Hewitt Australiese en Suid Afrikaanse beroepstennisspeler 1951 Kirstie Alley Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 1964 Jeff Bezos Amerikaanse internet entrepreneur en mediamagnaat 1971 Venessa Schoeman Suid Afrikaanse dieetkundige en lewenstylredakteur 1987 Naya Rivera Amerikaanse aktrise 2020 Sterftes Wysig1519 Maksimiliaan I Heilige Romeinse Keiser 1459 1537 Lorenzo di Credi Italiaanse skilder en beeldhouer c 1459 1665 Pierre de Fermat Franse Wiskundige 1601 of 1606 7 1666 Ds Joan van Arckel eerste dominee in NGK 1640 1936 Frederick Charles Kolbe n Suid Afrikaanse Katolieke filosoof digter skrywer en plantkundige 1854 1943 Jan Campert Nederlandse joernalis digter en skrywer 1902 1976 Agatha Christie Britse skryfster 1890 1977 M S B Kritzinger Afrikaanse letterkundige en leksikograaf 1896 1981 Isobel Elsom Engelse aktrise 1893 1988 Connie Mulder Suid Afrikaanse politikus 1925 2005 Merwe Scholtz Afrikaanse letterkundige taalwetenskaplike skrywer en digter 1924 2020 Aart Staartjes n Nederlandse akteur regisseur televisieaanbieder en dokumentermaker 1938 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 12 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 12 Januarie amp oldid 2425957,