×
12 April

12 April is die 102ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (103ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 263 dae in hierdie jaar.

Inhoud

  • Geboortefees van Mahavira.
  • Feesdag van Pous Julius I in die Rooms-Katolieke Kerk.

Publikasie datum: Augustus 17, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 102ste, jaar, gregorian, kalender, 103ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig467, anthemius, word, verhef, romeinse, keiser, 1204, konstantinopel, verow. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 12 April is die 102ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender 103ste in n skrikkeljaar Daar is nog 263 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig467 Anthemius word verhef tot Romeinse Keiser 1204 Konstantinopel verower deur die kruisvaarders van die vierde kruistog 1261 Pous Alexander IV gee n bul aan koning Hendrik III van Engeland wat hom onthef van sy eed wat die koning geneem het in die Voorsienings van Oxford 1281 Pous Martinus IV bevorder Girolamo Masci d Ascoli later Pous Nicolaas IV tot kardinaal biskop van Palestrina 1671 Pous Clemens X verklaar ses persone heilig waaronder Sint Rose van Lima 1798 Stigting van die Helvetiese Republiek met hoofstad Aarau 1815 Uitbarsting van berg Tambora wat reeds op April 5 begin het eis 92 000 menselewens 1850 Pous Pius IX keer terug na Rome 1861 Die Amerikaanse Burgeroorlog begin by Fort Sumter 1877 Die Verenigde Koninkryk annekseer Transvaal 1945 Harry S Truman ingehuldig as die 33ste President van die Verenigde State 1945 Troepe van die VSA betree die Buchenwald konsentrasiekamp 1961 Joeri Gagarin word die eerste man in die ruimte 1975 Vietnam oorlog Die Verenigde State ambassade in Phnom Penh Cambodie word ontruim toe Khmer Rouge troepe die stad omsingel 1981 Die eerste lansering van die ruimtependeltuig Columbia vir die STS 1 missie 1992 Euro Disney open in Marne la Vallee Frankryk Geboortes Wysig1898 Lily Pons Amerikaanse operasopraan 1976 1905 Emmanuel Mounier Franse filosoof 1950 1933 Montserrat Caballe n Spaanse operasangeres 2018 1939 Mannetjies Roux Springbokrugbyspeler 1940 Herbie Hancock Amerikaanse pianis komponis en akteur 1942 Jacob Zuma Suid Afrikaanse politikus en vierde President van Suid Afrika 2009 2018 1942 Carlos Reutemann Argentynse Formule Eenrenjaer 2021 1947 Tom Clancy Amerikaanse outeur 2013 1949 Pravin Gordhan Suid Afrikaanse politikus en voormalige minister van finansies 1950 David Cassidy Amerikaanse sanger akteur 2017 1957 Suzzanne Douglas Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2021 1957 Ronald Plasterk Nederlandse bioloog en voormalige PvdA politikus 1971 Shannen Doherty Amerikaanse aktrise 1979 Claire Danes Amerikaanse aktrise 1992 Chad le Clos Suid Afrikaanse swemmer en Olimpiese goue medaljewenner Sterftes Wysig65 Lucius Annaeus Seneca filosoof ca 4 v C 352 Pous Julius I 35ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1945 Franklin D Roosevelt Amerikaanse politikus en staatsman 32ste President van die Verenigde State 1882 1947 C Louis Leipoldt Afrikaanse digter 28 Desember 1880 1962 Heer Mokshagundam Visvesvaraya Indiese politikus en ingenieur sterf op 101 jaar 1969 D F Malherbe Afrikaanse digter en dramaturg 1881 1981 Joe Louis Amerikaanse bokser 1914 1988 Alan Paton Suid Afrikaanse skrywer en politieke leier 1903 1989 Sugar Ray Robinson wereldkampioenbokser 1921 2003 Cecil H Green stigter van Texas Instruments 1900 2009 Marilyn Chambers Amerikaanse erotiese aktrise 1952 2013 Johnny du Plooy Suid Afrikaanse swaargewigbokser 1964 2019 Carol Thomas Suid Afrikaanse ginekoloog 1961 2020 Stirling Moss OBE n voormalige Britse renjaer 1929 Vakansiedae WysigGeboortefees van Mahavira Feesdag van Pous Julius I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 12 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 12 April amp ol,