×
11 Mei

11 Mei is die 131ste dag van die jaar in die Gregoriaanse Kalender (132ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 234 dae in hierdie jaar oor.

Inhoud

  • 330Bisantium word gedurende ’n seremonie as Konstantinopel hernoem.
  • 868 – Die Diamantsoetra word vervaardig, die oudste gedrukte Chinese boek.
  • 1502Christophorus Columbus vertrek op sy vierde en laaste reis na Wes-Indië.
  • 1792 – Kaptein Robert Gray word die eerste wit man om die Columbiarivier te ontdek.
  • 1812 – Eerste Minister Spencer Perceval word vermoor deur ’n bankrot bankier in die ontvangsportaal van die British House of Commons.
  • 1818 – Charles XIV van Swede-Noorweë word as die Koning van Swede gekroon.
  • 1820 – Tewaterlating van die HMS Beagle.
  • 1857 – Indiese rebelle verower die stad Delhi van die Engelse koloniale magte
  • 1858Minnesota word die 32ste deelstaat van die VSA.
  • 1928 – Die eerste analoog-TV-diens word deur WGY, Schenectady in New York begin.
  • 1940Tweede Wêreldoorlog: Die Duitse invallers bereik die Albertkanaal.
  • 1944 – Tweede Wereldoorlog: Huize Kleykamp waar die Nederlandse sentrale bevolkingsregister gehou word, word deur die Engelse lugmag gebombardeer
  • 1949Siam se naam verander na Thailand.
  • 1949 – Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies verleen met resolusie 273 vir Israël die lidmaatskap van die VN.
  • 1950 – Myngasontploffing in die Belgiese streek van Borinage: 130 mynwerkers sterf.
  • 1960 – Die hooggeplaaste Nazi-funksionaris Adolf Eichmann word in Argentinië deur die Israëliese geheime diens Mossad gekaap.
  • 1987Klaus Barbie word in Lyon vir oorlogsmisdade wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gepleeg is, verhoor.
  • 1987 – Die eerste hart-long-oorplanting vind in Baltimore, Maryland, VSA plaas.
  • 1995 – In New York besluit meer as 70 lande om die Nuclear Nonproliferation Treaty onvoorwaardelik te verleng.
  • 1996 – ´n DC-9 van die Amerikaanse prysvegter ValuJet Airlines stort by Miami in die moerasgebied van die Everglades National Park, Florida, neer: 109 insittendes sterf.
  • 1997IBM se Deep Blue-skaaksuperrekenaar wen teen Garry Kasparov en word die eerste rekenaar om ’n wêreldkampioen-skaakspeler te klop.
  • 2006 – In Antwerpen vermoor Hans Van Themsche ´n jong kind van 2 jaar en haar Maliese oppasser. Hy verwond ook nog ´n Turkse vrou.
  • 2011Microsoft koop Skype vir VS$8,5 miljard.

Publikasie datum: Augustus 14, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 131ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 132ste, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, daegebeure, wysig330, bisantium, word, gedurende, seremonie, konstantinopel, hernoem, diamantso. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 11 Mei is die 131ste dag van die jaar in die Gregoriaanse Kalender 132ste in n skrikkeljaar Daar is nog 234 dae in hierdie jaar oor Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie daeGebeure Wysig330 Bisantium word gedurende n seremonie as Konstantinopel hernoem 868 Die Diamantsoetra word vervaardig die oudste gedrukte Chinese boek 1502 Christophorus Columbus vertrek op sy vierde en laaste reis na Wes Indie 1792 Kaptein Robert Gray word die eerste wit man om die Columbiarivier te ontdek 1812 Eerste Minister Spencer Perceval word vermoor deur n bankrot bankier in die ontvangsportaal van die British House of Commons 1818 Charles XIV van Swede Noorwee word as die Koning van Swede gekroon 1820 Tewaterlating van die HMS Beagle 1857 Indiese rebelle verower die stad Delhi van die Engelse koloniale magte 1858 Minnesota word die 32ste deelstaat van die VSA 1928 Die eerste analoog TV diens word deur WGY Schenectady in New York begin 1940 Tweede Wereldoorlog Die Duitse invallers bereik die Albertkanaal 1944 Tweede Wereldoorlog Huize Kleykamp waar die Nederlandse sentrale bevolkingsregister gehou word word deur die Engelse lugmag gebombardeer 1949 Siam se naam verander na Thailand 1949 Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies verleen met resolusie 273 vir Israel die lidmaatskap van die VN 1950 Myngasontploffing in die Belgiese streek van Borinage 130 mynwerkers sterf 1960 Die hooggeplaaste Nazi funksionaris Adolf Eichmann word in Argentinie deur die Israeliese geheime diens Mossad gekaap 1987 Klaus Barbie word in Lyon vir oorlogsmisdade wat gedurende die Tweede Wereldoorlog gepleeg is verhoor 1987 Die eerste hart long oorplanting vind in Baltimore Maryland VSA plaas 1995 In New York besluit meer as 70 lande om die Nuclear Nonproliferation Treaty onvoorwaardelik te verleng 1996 n DC 9 van die Amerikaanse prysvegter ValuJet Airlines stort by Miami in die moerasgebied van die Everglades National Park Florida neer 109 insittendes sterf 1997 IBM se Deep Blue skaaksuperrekenaar wen teen Garry Kasparov en word die eerste rekenaar om n wereldkampioen skaakspeler te klop 2006 In Antwerpen vermoor Hans Van Themsche n jong kind van 2 jaar en haar Maliese oppasser Hy verwond ook nog n Turkse vrou 2011 Microsoft koop Skype vir VS 8 5 miljard Geboortes Wysig1720 Baron van Munchhausen Duitse edelman en avonturier 1797 1752 Johann Friedrich Blumenbach Duitse volkekundige 1840 1801 Henri Labrouste Franse argitek 1875 1865 J H Leopold Nederlandse digter 1925 1887 Paul Wittgenstein Oostenrykse pianis en komponis 1961 1888 Irving Berlin Amerikaanse komponis 1989 1892 Margaret Rutherford Britse aktrise 1972 1894 Martha Graham Amerikaanse danseres en choreograaf 1991 1895 Jiddu Krishnamurti Indiese filosoof 1986 1896 Mari Sandoz Amerikaanse skryfster en opvoeder 1966 1896 Josip Stolcer Slavenski Kroatiese komponis 1955 1897 Boerneef Suid Afrikaanse skrywer digter leksikograaf en akademikus 1967 1904 Salvador Dali Spaanse surrealistiese skilder The Persistence of Memory 1989 1907 Rose Auslander Duitse digter 1988 1911 Phil Silvers Amerikaanse akteur en komediant 1985 1916 Camilo Jose Cela Spaanse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1989 2002 1921 Hildegard Hamm Brucher Duitse politikus 1928 Mort Sahl Kanadeesgebore Amerikaanse komediant 1930 Edsger Dijkstra Nederlandse rekenaarwetenskaplike 2002 1933 Louis Farrakhan Amerikaanse leier van die Nasie van Islam 1946 Robert Jarvik Amerikaanse wetenskaplike navorser en entrepreneur ontwikkel die kunsmatige hart 1950 Jeremy Paxman Britse joernalis en skrywer 1952 Reza de Wet Afrikaanse skrywer en dramaturg 2012 1952 Renaud Sechan Franse komponis 1952 Frances Farmer Britse aktrise 1970 1959 Jimmy Abbott Suid Afrikaanse swaargewigbokser rofstoeier en evangelis 2021 1963 Natasha Richardson Brits Amerikaanse aktrise 2009 1977 Victor Matfield Suid Afrika se twee en vyftigste Springbokkaptein 1989 Ashleigh Simon Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 2000 Joeki Tsunoda Japannese motorrenjaer Sterftes Wysig912 Leo VI keiser van Bisantium 866 1812 Spencer Perceval Britse staatsman Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1762 1848 Tom Cribb Britse bokser 1781 1871 John Herschel n Britse wiskundige sterrekundige apteker en eksperimentele fotograaf uitvinder 1792 1916 Max Reger Duitse komponis 1873 1973 Lex Barker Amerikaanse akteur 1919 1976 Alvar Aalto Finse argitek en ontwerper 1898 1981 Bob Marley Jamaikaanse reggae sanger en musikant 1945 1985 Garmt Stuiveling Nederlandse digter 1907 1987 Peter Tosh Jamaikaanse kitaarspeler 1944 1988 Kim Philby Britse spioen 1912 1995 Boris Pash Amerikaanse militere intelligensie offisier 1900 1998 Willy Corsari 100 Wilhelmina Schmidt Nederlandse skrywer 1897 2001 Douglas Adams Britse skrywer 1952 2016 Winnie Rust Afrikaanse skrywer 1939 2020 Jerry Stiller Amerikaanse akteur 1927 Vakansie dae WysigMoedersdag 2003 2008 2014Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 11 Mei amp ol,